Die skroefpers skei vaste stowwe van vloeistowwe waar die vloeistowwe vir biogas en of bemesting deur ‘n sentrale spilbesproeiingstelsel gebruik kan word.
Sewe vas vir ontvoering, moord op boer
Mike Pattinson (67) se liggaam is in ʼn huis in die Tseseng-nedersetting in Qwaqwa gevind. Hy het verskeie oop wonde aan sy kop en nek gehad.
Beheer rooiluis doeltreffend op skape en bokke
Die gunstigste tye vir rooiluise om te vermeerder is gedurende die herfs- en wintermaande.
Vrugtedief kom haar moses teë
ʼn Verandering in die benadering jeens onwettige vrugteverkopers, wat in die meeste gevalle gesteelde voorraad langs die pad verkoop, werp vrugte af in die Wes-Kaap.
Versag klimaatsverandering só – Syngenta
Drie uit elke vier produsente in Afrika sê hul boerderye word reeds tot ʼn groot mate deur klimaatsveranderinge geraak, veral droogtes en watertekorte.
Twee dae, twee plaasaanvalle in KZN
In albei gevalle het die slagoffers noodoproepe op die plaaslike radionetwerke gemaak, waarop boere, private sekerheidsmaatskappye en die polisie in die omgewing gereageer het.
Belegging groot hupstoot vir SA pistasiebedryf
“Suid-Afrika se spel in die bedryf kan dus ’n wesenlike oorwinning vir die land se landbou-uitvoer beteken,” sê Winchester.
Die roumelk-risiko: Vra die regte vrae
Roumelk mag slegs verkoop word in munisipale distrikte waar die owerhede by die departement van gesondheid aansoek gedoen het en oor die vermoëns beskik om roumelkfasiliteite gereeld te inspekteer.
Savpo kry veearts as nuwe hoof
“Hy bring ʼn magdom ervaring as ʼn bekende leier in dieregesondheid.”
Steun in Moladora-saak van ‘kardinale belang’
Agri NW, Mpumalanga Landbou, TLU SA en Saai het tot dusver by die saak betrokke geraak omdat dit volgens dié organisasies “verdoemende gevolge vir eiendomsreg en potensiële implikasies vir elke boer kan inhou”
Rooibosvelde ‘ongeskonde’ ná swaar reën
“Rooibos groei net in die Cederberg-streek, wat die enigste deel van die wêreld bly waar dit kommersieel lewensvatbaar is.”
Bonsmara-wêreldrekordprys verdubbel
“Sy syfers is uitstekend en sy konformasie is baie naby aan die perfekte prentjie wat ons in die Bonsmara-bedryf wil sien.”
Agri SA help Moladora-Trust in appèl
Volgens regskenners is hierdie uitspraak uiters problematies en stem nie ooreen met die bepalings van die ESTA-wet nie.
Europa maak reg vir rekordhoë temperature
Die warmste temperature van die huidige hittegolf kan volgens die Europese ruimteagentskap in Italië se eilande – Sisilië en Sardinië – verwag word, waar vuurwarm temperature van 48 °C voorspel is.
Graanooreenkoms tot niet ná Rusland weier om te hernu
Die Verenigde Nasies (VN) het gewaarsku dat miljoene van die wêreld se armstes “die prys sal betaal” vir dié besluit.
Ramphulp vir Wes-Kaapse boere dringend nodig
“Die sitrusbedryf speel ’n sleutelrol in die ekonomie van die Wes-Kaap. In dié provinsie word meer as 20 miljoen houers sitrus per seisoen uitgevoer.”
Inheemse kos kan voedselsekerheid help verbeter
Die navorsers het ’n oorsig van bestaande data oor die beskikbaarheid van inheemse voedselsoorte in Suider-Afrika gedoen om die beskikbaarheid, gereeldheid van verbruik, benutting, voorbereiding, oes en preservering van inheemse voedselsoorte te bepaal.
Wes-Kaapse boere ly vloedskade van R1 miljard
Die departement sal verseker dat geraakte produsente toegang tot die beste tegniese inligting deur sy voorligting- en konsultasiedienste kry.
Jong afslaer laat bieërs sak skud: ‘Sien ek ’n R16 000 daar doer vêr?’
Klein Zak Thuynsma weet hoe om ’n boran-bees én ’n biltongruiker te bemark. Kyk hier hoe dié mannetjie die prys van ’n biltongruiker Saterdag tydens die nasionale veiling van boran-beeste op Parys sonder moeite opgejaag het.
WK-wynplase onder wêreld se top 50
Die top 50 wynplase in die wêreld is vandeesweek in Spanje aangekondig, en drie van die Wes-Kaap se wynplase is by dié lys ingesluit.