Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 1-3-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Leefstyl
1 Maart 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • Swaelreuk oor Gauteng: Nog bronne ondersoek  
      • ‘Inperking moet nie SA se nuwe beurtkrag word’
      • Só lyk jongste Covid-19-statistieke
      • SA terug op vlak 1
      • Man in besit betrap met R2,3 miljoen se leeubeendere
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • Internasionale oorsig: Tyd vir VSA om uit Irak, Afganistan te onttrek?
      • Hoe maak mens ’n blou aandete?
      • Verbruikersake: ’n Hanteringstarief vir defekte goedere?
      • Internasionale oorsig: China grootste bedreiging vir Weste
      • #JongStemme: Matriekpunte is nie alles nie
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Sharks ruk mat onder Griekwas se voete uit
      • Bulle hardloop futlose OP voos
      • Europese rugby: Green gʼn groentjie
      • WCG-gholf: Morikawa klop hard aan die deur
      • Stormers teen Cheetahs: Generaal Pienaar trek die toutjies
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Gelukkige Melktertdag! Word ʼn melktertmeester
      • Melktert Melktert: Gebak of gestol, albei is in die kol!
      • Resep-video: Dubbellaag-sjokoladekoek
      • Resep: Sjokolade-ganache
      • Resep: Broccoli-en-biefbredie
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
      • Is jy gereed om jou stories vlerke te gee?
      • Boek: Armand Kook Kaal 2
      • Woord: ghoemahare
      • Taalgebruik: robot, verkeerslig
      • Boek: ‘Dol heuning’ – SJ Naude
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Borderkollie nou ʼn miljoenêr
      • Foto’s: Mannekyne jaag kopers skrik op die lyf
      • ‘Wilde’ skaap net ʼn bol wol
      • Pikkewyn pronk met goudgeel gewaad
      • Kyk: Selfs Siri dink Eskom maak nie reg
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • Stiltetyd
    • ToekomsVenster
      • stiltetyd-musiek-kitaar-man.jpg Gedagte vir die dag: Sing ’n nuwe lied!
      • Hoe maak mens ’n blou aandete?
      • Stiltetyd_wolke_plaas_Floris-Booysen-13.jpg Gedagte vir die dag: Sy optrede is volmaak
      • Gelukkige Melktertdag! Word ʼn melktertmeester
      • Video: Só lyk Akademia se Centurion-kampus
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Tien jaar in die tweede oudste huis op Agulhas
      • Video: Só lyk Akademia se Centurion-kampus
      • Handwerk: Kerf ’n mooi patroon
      • Nuwe BMW-luikrug het GTI in sy visier
      • Video: Só help AVBOB kliënte in pandemietyd
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig
      • Hollywood: ‘Frasier’ herleef; Harry en Meghan maak oop teenoor Oprah
      • Luister: Riaan Benadé oor sy beroemde pa, ‘ons sal self’ en wegholsukses
      • Van Gogh-skildery eerste keer in ’n eeu te sien
      • Die beste nuwe SA programme wat jy nou aanlyn kan kyk
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • ToekomsVenster: Sit ’n ander bril op
      • Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig
      • ToekomsVenster: Tyd vir lewe
      • Luister: Riaan Benadé oor sy beroemde pa, ‘ons sal self’ en wegholsukses
      • Podlitiek: ’n Bietjie Podlitieke filosofie
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Leefstyl

    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms

Gesondheid Koolstoof Só maak mens Tegnologie

‘Ginger’ help ma’s op Facebook om kinders gesond te hou

 17 Januarie 2018
Geen kommentaar

“Vetsug is een van Suid-Afrika se openbare gesondheidskwessies wat die vinnigste toeneem. Soveel as twee uit elke tien 10 kinders is oorgewig of ly aan vetsug.”

 kinders kosblik-idees
linda-jackson-listeriose-npc-01

Gesondheid SA-nuus

Listeriose: ‘SA se voedsel is veilig’

  Esté Meyer Jansen  ·   11 Januarie 2018
6 kommentare

Verbruikers word aangemoedig om by die wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se vyf punte vir voedselveiligheid te hou om listeriose te help voorkom.

 Aaron Motsoaledi listeriose Nasionale Persklub
hartseer-kerstyd

Gesondheid Karmenaadjies Rubrieke

Die waarheid van Kersfees waaroor mense graag swyg

  Moira Kloppers  ·   18 Desember 2017
Geen kommentaar

Dalk is jy een van die gelukkiges wat werklik uitsien na die seëninge van hierdie Kerstyd. Wees dan aktief op die uitkyk na mense vir wie die seer dalk groter is as die seën. Wees jý dan vir hulle ʼn ekstra seën.

 Geestesgesondheid Kersfees
pippie-kruger-2017-12-01-01

Gesondheid Goeie nuus Ouerskap Podsendings SA-nuus

Pippie se ma ‘kan nou saam met haar droom’

  Esté Meyer Jansen  ·   6 Desember 2017
3 kommentare

“Van verlede jaar hierdie tyd tot nou is daar só ʼn groot verskil. Pippie het soveel meer energie, sy probeer elke liewe dingetjie doen en met soveel oorgawe. Dit klink dalk nie na veel nie, maar sy kan al meer as honderd woorde praat, sy kruip ampertjies alleen en sy kan vir ʼn minuut op haar eie sit.”

 breinbeserings kinders met gestremdhede Pippie

Gesondheid Karmenaadjies Rubrieke Só maak mens

Uitbranding: Die einde-van-die-jaar siekte

  Janie Monsieur  ·   6 Desember 2017
2 kommentare

“Uitbranding is amper soos ʼn depressie wat oor ʼn mens kom. Dit is ʼn fisieke en geestelike moegheid en dit raak selfs mense wat oor die algemeen positief is.”

 Geestesgesondheid stres uitbranding

Gesondheid Meningsvormers

SA moet huil oor Vigs

  Herman Toerien  ·   5 Desember 2017
11 kommentare

Twee faktore wat nie sommer genoem word nie, is dat MIV-Vigs tot ’n groot mate ’n morele been het, en tweedens dat dit finansiële implikasies het.

 MIV/Vigs Pretoria FM
carla-van-der-spuy-en-dr-henk-swanepoel-lapa-twitter

Boeke Gesondheid Karmenaadjies Podsendings

Waarom haak mense se koppe uit?

  Esté Meyer Jansen  ·   4 Desember 2017
7 kommentare

Wat maak dat hierdie oortreders só wreed teenoor hulle slagoffers optree? Hoekom sê hulle dikwels na die tyd dat hulle dit nie bedoel het nie, of dat hulle nie die persoon wou seermaak nie? Is daar hoop vir hierdie mense – sal hulle ooit kan rehabiliteer?

 Geestesgesondheid LAPA Uitgewers misdaad nie-fiksie skrywers

Gesondheid SA-nuus

Regering wil deurdruk met nasionale gesondheidsversekering

 27 November 2017
12 kommentare

“Die kernfokus is om ʼn einde te maak aan die mediese skemas wat tans sowat 9 miljoen lede het.”

 Aaron Motsoaledi mediese skemas Nasionale Gesondheidsversekering SAIRR
water_glybaan_kinders_vakansiepret

Gesondheid Reis

Beskerm jouself só in geval van siekte, ongeluk dié vakansie

 9 November 2017
Geen kommentaar

In Desember verkas almal gewoonlik na die kus of oorsee, en dit is amper weer daardie tyd van die jaar vir Suid-Afrikaners!

 vakansie
depressie-hartseer-angs

Gesondheid Karmenaadjies Rubrieke

Wanneer jy bang word omdat jy beter voel

  Moira Kloppers  ·   3 November 2017
6 kommentare

“Ja, om beter te voel is beter, maar dit maak my bang.”

 depressie Geestesgesondheid

Gesondheid SA-nuus

Daar is hulp en hoop vir depressielyers

 15 Oktober 2017
25 kommentare

’n Groot aantal depressiewe mense kry nooit hulp van enige aard nie. Een moontlike rede is omdat daar ’n stigma aan depressie kleef en nie maklik daaroor gepraat word nie. Depressiewe mense is nie swakkelinge wat nie die lewe in die oë kan kyk nie.

 depressie
baba-voetjies-moederskap

Gesondheid Ouerskap Rubrieke

Hoe raak geestesgesondheidmaand babas en peuters?

  Ander skrywers  ·   12 Oktober 2017
1 kommentaar

Ons hoor nie dikwels dat geestesiektes by babas en peuters gediagnoseer word nie. Gevolglik laat die woorde “baba” en “geestesgesondheid” in een sin maklik die wenkbroue lig.

 Geestesgesondheid kinders kommunikasie
depressie

Gesondheid SA-nuus

Depressie kos SA R232 miljard per jaar

 10 Oktober 2017
15 kommentare

“Met meer as 9,7% van die Suid-Afrikaanse bevolking (of 4,5 miljoen mense) wat aan depressie ly, is die kanse redelik sterk dat die persoon wat langs jou in die kantoor sit in ʼn stadium in hul lewe met dié toestand te doen gehad het.”

 Geestesgesondheid
sparkler-lig-glo-geloof-hoop

Gesondheid Karmenaadjies Rubrieke

’n Stukkende spieël

  Moira Kloppers  ·   27 September 2017
1 kommentaar

Terwyl jou masker jou dikwels help om net deur die dag te kom sonder te veel moeilike vrae, kan dit maak dat jy jouself begin verloor.

 depressie Geestesgesondheid geloof

Gesondheid Koolstoof

Geniale gemmer

 19 September 2017
2 kommentare

Gemmer is een van daardie rare natuurlike produkte wat nie net propvol gesondheidsvoordele is nie – dis boonop heerlik in verskeie vorme.

dr-micki-pistorius

Gesondheid Karmenaadjies Podsendings

Van profielsamesteller vir reeksmoordenaars na gesonde kos – dit het alles te doen met jou brein

  Esté Meyer Jansen  ·   12 September 2017
4 kommentare

ʼn Mens kan nie help om te wonder hoe ʼn profielsamesteller van reeksmoordenaars dié ommeswaai na gesonde kos gemaak het nie. Pistorius glo die verskil tussen die dissiplines is nie werklik só ver uitmekaar nie.

 brein Geestesgesondheid kos reeksmoordenaar
hospitaal

Gesondheid Karmenaadjies Rubrieke

Agt lesse uit die psigiatriese hospitaal

  Moira Kloppers  ·   1 September 2017
15 kommentare

“Dit is finaal. Hier is ons nou. By die psigiatriese hospitaal. Ons is nie hier om vir iemand te kom kuier nie. Ons is hier sodat ek opgeneem kan word.”

 depressie Geestesgesondheid
Crazy-for-walking-4.jpg

Gesondheid Goeie nuus Karmenaadjies

Kleurryke veldtog om stigma te verwyder

  Annelize Brits  ·   25 Augustus 2017
Geen kommentaar

Crazy for Walking is ʼn inisiatief wat van stapel gestuur word om die stigma rakende geestesgesondheid in fokus te plaas. Dus, Crazy for Walking-stappers spring op 1 September weg en beoog om Kaapstad op 10 Oktober, Wêreldgeestesgesondheidsdag, te bereik.

 Geestesgesondheid promosie
bejaardes

Gesondheid Karmenaadjies Rubrieke Só maak mens

Aftrede: Moenie dat jou gemoed jou onderkry op jou oudag nie

 17 Augustus 2017
10 kommentare

As jy reeds in die “dryfsand” van negatiwiteit, selfverwyt, woede, magteloosheid en depressie beland het, onthou: Daar is hoop. Jy kan weer daar uitkom.

 aftrede bejaarde Geestesgesondheid leefstyl
esidimeni-tragedie-2017-08-10-02

Gesondheid Podsendings SA-nuus

Esidimeni-tragedie: Families en pasiënte sal vergoeding ontvang

  Esté Meyer Jansen  ·   10 Augustus 2017
Geen kommentaar

Die duisende psigiatriese pasiënte en hul families wat deur die Esidimeni-tragedie geraak is, sal binnekort aan ʼn arbitrasieproses kan deelneem waardeur hulle vergoeding sal ontvang vir die verliese wat hulle gely het.

 Departement van gesondheid Geestesgesondheid Helpende Hand Life Healthcare Esidimeni psigiatriese pasiënte
  • ←
  • 1
  • 2
  • 3
  • …
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • …
  • 23
  • 24
  • 25
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Koolstoof-nuusbrief

Ontvang die weeklikse Koolstoof-nuusbrief in jou e-posbus, gratis!
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Kombuistoebehore - Maroela Media se familieresepte

Video

  • Video: Só lyk Akademia se Centurion-kampus

Toetentaal

  • Is jy gereed om jou stories vlerke te gee?
  • Boek: Armand Kook Kaal 2
  • Woord: ghoemahare
  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Kontak ons
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Oor ons
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes geld. © 2011 - 2021 Maroela Media.

  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Geldsake
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons