Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 20-4-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Leefstyl
20 April 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • sa-nuus
    • wêreldnuus
    • geldsake
    • nuuskommentaar
    • in diepte
    • grondhervorming
    • plaasaanvalle
    • koronavirus
  • Goeie goed
    • goeie nuus
    • stiltetyd
    • Toekomsvenster
  • Sport
    • rugby
    • krieket
    • gholf
    • atletiek
    • ander sport
  • Landbou
    • landbounuus
    • landboutegnologie
    • produksie
    • markaanwysers
    • weer
    • promosies
  • Debat
    • rubrieke
    • redakteursbrief
    • meningsvormers
    • só sê die lesers
    • nuuskommentaar
  • Kos
    • drinkgoed
    • gebak
    • vleis en seekos
    • bykosse
    • soetgoed
    • resep-video’s
    • Resepteboeke
    • smul-video’s
    • stuur jou familieresep
  • Afrikaans
    • boeke
    • gedigte
    • idiome en uitdrukkings
    • taalgebruik
    • interessante woorde
    • boek van die maand
    • #HoeNou?!
  • Vreemd
  • Leefstyl
    • gesondheid
    • mense
    • motors
    • ouerskap
    • reis
    • só maak mens
    • tegnologie
    • tuin
    • voorkoms
  • Vermaak
    • flieks
    • musiek
    • doen-dinge
    • bekendes
    • teater
    • televisie
    • top-20
  • Radio
    • uitsaaitye
    • radiodramas
    • podsendings
    • Briekaandraai
  • Kontak ons
    • stuur ‘n nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun Maroela Media só
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Leefstyl

    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms

Gesondheid Goeie nuus Ouerskap

’n BSc, Tuberkulose en gróót drome

 3 April 2015
Geen kommentaar

Om met tuberkulose te worstel terwyl jy vir ’n BSc-graad aan die Universiteit van Stellenbosch studeer, sit nie in enigiemand se broek nie. Sandy van Niekerk het dit egter reggekry.

 opleiding Tuberkulose Universiteit Stellenbosch
Dr-Jerrie-Bezuidenhout-Deon-Labuschagne-en-Anne-Rajcoomar

Gesondheid Goeie nuus

Deon Labuschagne goed op dreef met volgende fiksheidsuitdaging

  Esté Meyer Jansen  ·   1 April 2015
3 kommentare

Deon Labuschagne wat verlede jaar sy eerste 94.7-fietswedren voltooi het, het ook verlede week sy eerste 10km-wedloop klaar gemaak en sal op 19 April aan sy eerste tweekamp deelneem.

 Geestesgesondheid video
Jou-beste-lewe-gesond-01

Boeke Gesondheid Goeie goed Kos Podsendings

Luister: Kookboek inspireer jou om lekker kos, wat ook gesond is, voor te berei

 27 Maart 2015
Geen kommentaar

Gesond eet mag nooit vervelig wees nie. Dit is die filosofie van dr. Michael Mol en John Berry wat vroeër dié maand saam ʼn inspirerende kookboek bekendgestel het.

 CUM-uitgewers foto's

Gesondheid Goeie nuus Podsendings

Luister: Skenk bloed en red meer as een lewe hierdie Paasnaweek

  Esté Meyer Jansen  ·   26 Maart 2015
1 kommentaar

Daar is geen plaasvervanger vir bloed nie en met die Paasnaweek om die draai kan een eenheid bloed tot drie mense lewens red.

 kanker SANBS
sjokoladetertjies-met-n-neutkors

Gesondheid Soetgoed

Resep: Sjokoladetertjies met ’n neutkors

 19 Maart 2015
2 kommentare

Die sjokoladetertjies in ‘n neutekors is nie net ‘n heerlike smaaksensasie nie maar is ook ‘n gesonde nagereg. Ja, daar bestaan regtig so iets!

 CUM-uitgewers
Oom-Herrie-se-Kerrie

Gesondheid Goeie goed Rubrieke Rugby

Oom Herrie se kerrie: Nou kan hy skop

  Herman Toerien  ·   23 Februarie 2015
3 kommentare

Klein Willem Venter is as’t ware met die rugbybal onder die arm gebore. Sy rugbybal was van kleins af sy min of meer permanente metgesel.

 medies Oom Herrie
Triomf-kliniek

Gesondheid Goeie nuus

Goeie nuus: Triomf-kliniek gaan van krag tot krag

  Atterbury Trust  ·   23 Februarie 2015
2 kommentare

Sedert die Triomf-kliniek byna sewe maande gelede sy deure geopen het, het die lys van dienste wat hier gratis aan pasiënte in die Danville-omgewing in die weste van Pretoria aangebied word, goed uitgebrei.

 Atterbury Trust Pretoria wes
pita-met-sitrushoender-en-dille-slaai

Bykosse Gesondheid Vleis en seekos

Resep: Pita met sitrushoender en dille slaai

 29 Januarie 2015
Geen kommentaar

Geniet ‘n opwindende variasie op ‘n klassieke hoenderslaai.

 CUM-uitgewers slaai
Die-Daniel-plan-kookboek-CUM-uitgewers

Bykosse Gesondheid

Resep: Portobello sampioene met spinasievulsel

 12 Januarie 2015
Geen kommentaar

Popeye die matroos was reg! Spinasie is een van die wêreld se gesondste kossoorte en met sampioene het jy ‘n wenkombinasie.

 CUM-uitgewers

Gesondheid Goeie nuus

Fietswedren-droom bewaarheid; nou lê driekamp voor

  Esté Meyer Jansen  ·   8 Januarie 2015
3 kommentare

Deon Labuschagne ly aan ʼn bipolêre versteuring en fisiese gestremdheid wat sy spiere affekteer, maar dit keer hom nie om sy lewe voluit te leef nie.

 Geestesgesondheid
Manie-Jackson

Gesondheid Podsendings

Alzheimers en die feesseisoen, ‘n inspirerende gesondheidstorie en Manie Jackson se musiek

  Kobus Bezuidenhout  ·   18 Desember 2014
Geen kommentaar

Madré Fraenkel verduidelik hoe families met geliefdes wat demensie en Alzheimers het moet tydens die feesseisoen, Johan Breytenbach deel sy inspirerende gesondheidstorie en Manie Jackson gesels oor sy nuutste album.

 Allegaartjie Alzheimer
Kurt-Darren-se-Lied-vir-die-Vrou

Gesondheid Podsendings

Gesondheid en fiksheid en Kurt Darren se nuwe musiek

  Esté Meyer Jansen  ·   2 Desember 2014
Geen kommentaar

Die Mnr SA-finalis, Pieter du Plessis, gee nog ʼn paar wenke rondom gesondheid vir die Desembervakansie en ons kuier saam met Kurt Darren.

 Allegaartjie Kurt Darren
Jakaranda-kinderhuis-se-liggiefees

Gesondheid Podsendings

Meneer Suid-Afrika finalis gee fiksheidwenke en die Jakaranda Liggiefees

  Esté Meyer Jansen  ·   25 November 2014
Geen kommentaar

Meneer Suid-Afrika finalis, Pieter du Plessis, praat oor gesondheid en Christo Louw van die Jakaranda kinderhuis vertel ons meer oor vanjaar se Jakaranda Liggiefees.

 Allegaartjie Jakaranda Kinderhuis liefdadigheid

Gesondheid SA-nuus

Operasies gekanselleer weens tekort aan narkose

 21 November 2014
4 kommentare

Operasies wat nie dringend is nie, is glo vandeesweek by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Johannesburg gekanselleer as gevolg van ʼn tekort aan narkose.

 Chris Hani Baragwanath Gauteng
Ruan-Wepener-se-nuwe-liedjie-Oor-Doen

Gesondheid Podsendings

Dokter Arien se gesondheidswenke vir stres en Ruan Wepener se spesiale vertoning

  Esté Meyer Jansen  ·   21 November 2014
Geen kommentaar

Dokter Arien van der Merwe gee nog ʼn paar gesondheidswenke en ons kuier saam met Ruan Wepener, wat ons alles vertel van sy nuwe album.

 Allegaartjie
Steve-Hofmeyr-in-Treurgrond

Gesondheid Podsendings

Vista-kliniek trap fiets vir ‘n goeie doel en Darrel Roodt se nuwe fliek, Treurgrond

  Esté Meyer Jansen  ·   17 November 2014
Geen kommentaar

Ons hoor van Dokter Jerrie Bezuidenhout van Vista-kliniek se uitdaging om aan ʼn fietswedren deel te neem. Burger Meyer het ook die stel van die nuwe Darrel Roodt rolprent, Treurgrond, gaan besoek.

 Allegaartjie fietsry Geestesgesondheid plaasaanvalle
Francois-Louw-van-Vista-kliniek

Gesondheid Podsendings

Vista oor positiwiteit en Dokter Arien van der Merwe se gesonde leefspasie

  Esté Meyer Jansen  ·   14 November 2014
Geen kommentaar

Dokter Jerrie Bezuidenhout en Francois Louw van Vista-kliniek praat oor ʼn positiewe ingesteldheid en Dokter Arien van der Merwe vertel ons meer van haar gesonde leefspasie.

 Allegaartjie Geestesgesondheid Positiewe denke
Oogsorg

Gesondheid Podsendings Teater

Jou oë, President Kruger kinderhuis is 75 en mobiele teater

  Esté Meyer Jansen  ·   9 Oktober 2014
Geen kommentaar

Ons bespreek die gesondheid van jou oë, die President Kruger kinderhuis vier sy 75e bestaansjaar en Quintin Wills praat oor ʼn mobiele teater wat die gehoor deel maak van riller.

 Allegaartjie geskiedenis Pretoria

Gesondheid SA-nuus

Rugby-verlamming nie departement se skuld nie

  Sapa  ·   26 September 2014
Geen kommentaar

Charles Oppelt, ʼn jong man wat op 17-jarige ouderdom verlam gelaat is weens ʼn rugbybesering, kan nie die departement van gesondheid verantwoordelik hou nie, het die hoogste hof van appèl gelas.

 verlam

Gesondheid SA-nuus

LUR erken aanspreeklikheid vir baba se breinskade

  Sapa  ·   6 September 2014
Geen kommentaar

Die Gautengse LUR vir gesondheid het aanspreeklikheid erken nadat ʼn seuntjie van die Oos-Rand breinskade opgedoen het omdat hospitaalpersoneel glo versuim het om hom behoorlik te monitor na geboorte, berig die Saturday Citizen.

 Gauteng hof hospitaal LUR skadevergoeding
  • ←
  • 1
  • 2
  • 3
  • …
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

  • Tuis
  • Nuus
  • Goeie goed
  • Sport
  • Landbou
  • Geldsake
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Leefstyl
  • Vermaak
  • Radio
  • Weer
  • Markaanwysers
  • Finansiële aanwysers
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
  • Oor ons
  • Kontak ons
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

© 2011 - 2021 Maroela Media. | Bepalings en voorwaardes | Handleiding vir toegang tot inligting

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging.

  • Tuis
  • Nuus
  • Goeie goed
  • Sport
  • Geldsake
  • Landbou
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Leefstyl
  • Vreemdhede
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Kompetisies
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons