Die museum is in ʼn historiese gebou geleë wat meer as ʼn eeu gelede gebou is en dit is voorheen as akkommodasie vir mediese superintendente gebruik.
Luister: Verskillende konsepte wat met alkohol-inname verband hou
Wat is die verskil tussen alkoholgebruik, -misbruik, -afhanklikheid en verslawing? Luister hier na Willie Pienaar se verduideliking.
Xander Vermeulen se stamselreis saam met mediese spesialiste
‘n Ernstige oop fraktuur aan sy linkerarm het drie jaar gelede Xander se lewe ingrypend verander. Nou het ‘n span mediese spesialiste ingestem om hom te help.
Video: Kankeroorwinnaars gevier met spoggerige tee
Elza-Marié van Lille het borskanker oorwin, maar haar jongste dogter met Down se sindroom is hierdie jaar met leukemie gediagnoseer.
Selfbesering: elke sny vertel ʼn storie
Alles is te veel. My lewe val uitmekaar.
Foto’s: Leerders laat hare waai vir seun se kleinsus met kanker
“Ons kinders het hulle harte en hande oopgemaak. Toe een eers kom, het daar net meer en meer leerders aangemeld om hulle hare te laat skeer en sny. Dit was ʼn massa-skenking en net weer ʼn bewys dat kinders werklik nog vir mekaar omgee.”
Down se sindroom met vet pret, prestasies gevier
Net omdat iemand ’n ekstra kopie van die 21ste chromosoom het, beteken dit nie dat hulle nie kan presteer en floreer nie.
Hoe maak ’n prinses met ’n vrat?
Vratte is van die vroegste tye bekend maar omdat die oorsaak van vratte onbekend was, het goeie behandeling ook soos ʼn trol onder die brug weggekruip.
Borskanker: ‘Dit het my laat besef jy is kosbaar, net omdat jy bestaan’
Nanette Vorster se verhaal begin in 2016 toe sy ʼn geswolle klier onder haar regterarm ontdek het. Min het sy geweet van die uitdagende reis wat sou voorlê.
Luister: Wat is ‘normale’ alkoholinname?
“As jy dié een-twee-drie-resep volg, dan sal jy ʼn veilige alkoholinname handhaaf.”
‘Weg met skerms’ sê oogarts oor kinders se ooggesondheid
“Daar is studies wat toon dat 50% van die wêreld se bevolking teen 2030 bysiende gaan wees.”
Jou gesondheid: Is jy sent-slim en rand-roekeloos?
Wanneer jy op soek is na ’n mediesefondsplan wat by jou sak pas, is dit noodsaaklik om mooi aan ‘n paar aspekte te dink.
Luister: Organisasie gee beroertebehandeling hupstoot
Beroertes is die tweede algemeenste oorsaak van sterfte in die wêreld en die derde grootste oorsaak van gestremdheid.
Luister: Babette nou ‘vreesloos’ ná borskankerstryd
“ʼn Mens besef nie altyd die mense rondom jou vat dit erger as wat jy dit self vat nie. Hulle sal dit net nie altyd vir jou sê nie.”
‘Dís hoe borskanker regtig lyk’ wys Kaapse sakevrou
“Ons het my hare gaan afsny op Bloubergstrand, want ek wou my man en kinders deel daarvan maak. Maar my vierjarige dogtertjie was daarna bang vir my en wou nie naby my kom nie.”
Laaste kans om gasvrou by dié spogtee te wees
Die aktrise en sangeres Bibi du Preez – wat deesdae veral bekend is vir haar komieklike rolle in Afrikaanse musiekvideo’s – is een van die kunstenaars wat vanjaar vir vermaak by die spogtee sal sorg.
Moenie dat kieme die oorhand kry
Hoe gereeld was jy jou hande, en gebruik jy elke keer seep? En maak jy seker jy was deeglik tussen jou vingers en onder jou naels? Wêreldhandewasdag laat die kollig op dié vrae en ander kwessies val.
Video: 122 kan weer sien danksy gratis operasie
“In oogheelkunde word wondere verrig met elke operasie, ten einde vir ʼn pasiënt die gawe van sig te kan gee.”
Luister: Só lyk stand van alkoholmisbruik in SA
“Almal wat te veel, te lank, en te gereeld drink, kan ʼn alkoholprobleem ontwikkel.”
Kry plaasvervangers vir jou eiers
Hier is paar bestanddele wat jy kan gebruik as plaasvervanger vir eiers.