Ofskoon gewilde argumente is dat dit ʼn gesonder en goedkoper alternatief op sigaretrook is, en die ideale “brug” tussen sigaretrook en ophou rook bied, toon al meer studies dat jy nie deur die afwesigheid van teer in dié toenemende tendens getroef moet word nie.
Kalsium gee vrouegesondheid stukrag
Die voordele van ʼn verhoogde kalsiuminname strek egter veel verder as sterk bene en skitterwit tande. Dit is ook nie iets waarmee jy tot jou oudag moet wag nie.
Video: Tegnologie laat parapleeg weer loop
Die inplantingstelsel is steeds in ʼn eksperimentele fase, maar Oskam kan nou weer staan en selfs trappe klim.
Oorgewig? Lees bietjie hier
“Ons weet hoe jy voel en kan jou werklikwaar help om vinnig en veilig gewig te verloor, maak nie saak waar jy woon nie.”
‘Droomkamer’ by Steve Biko waar siek kinders net kind kan wees
“Dit is ʼn ontnugterende feit dat hierdie kinders, in ʼn tyd wanneer hulle vrylik die vreugdes van kinderjare behoort te verken, ʼn stryd voer wat die meeste van ons ons nie eens kan indink nie.”
‘Skenk bloed’, pleit siek Kiara (18) se pa
“Die enigste manier waarop mense werklik vir Kiara kan help, is deur gereeld bloed en plaatjies te skenk.”
Kremetartvrug superkos vir maag én vel in wintermaande
Deesdae is dié vrug ʼn gunstelingbestanddeel vir alles van smoothies en gesondheidstafies, tot velsorgprodukte soos gesigserums.
Hoe gemaak as jy jou aptyt verloor tydens emosionele tye?
Het jy geweet dat daar ʼn verskil is tussen honger wees en aptyt?
Madelein Rust: ‘Dié siekte sal nie hierdie vreugde van my steel’
“Ek is selfs dankbaar oor die kanker want ek het in die laaste paar jaar die Here se teenwoordigheid ervaar soos nog nooit van te vore nie. Daarom sê ek dankie.”
Hoër- én laerskole sukkel om damprook onder beheer te kry
Botha sê die jongste kind wat dissiplinêr vir damprook verhoor is, was maar in graad 2.
Tikkende hipertensietydbom: Tyd om te toets
Hoewel sommige mense simptome soos hoofpyn, duiseligheid, kortasem, neusbloeding, dowwe visie en borspyn aanmeld (wat met talle ander siektetoestande strook), skuil die sluheid van hipertensie juis daarin dat dit nie vooraf waarskuwend aan jou deur kom klop nie.
Versoeter by jou tee? WGO waarsku oor gevare
Hoe gesond hierdie plaasvervangers werklik is, is al lank reeds ʼn omstrede saak.
Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut doen tweede inname in versorgingsopleiding
Wil jy ʼn versorger word? Op 20 Junie 2023 begin ʼn tweede groep studente met die kursus in versorging by Solidariteit Helpende Hand se Opleidingsinstituut in Pretoria, en jy kan een van hulle wees!
Wêreldklas toerusting bevorder spinale chirurgie by Zuid-Afrikaans Hospitaal
Dr. Louis Nel, spinale chirurg by die Zuid-Afrikaans Hospitaal, verduidelik dat die toerusting hom en sy span in staat stel om operasies uit te voer met minder komplikasies.
Bosbessies bobaas teen blaasinfeksie
Hoewel bosbessies veilig is om te eet, kan te veel bosbessiesap jou risiko vir nierstene verhoog. Individue wat bloedverdunners soos warfarin neem, moet veral versigtig wees.
Kieme al meer weerstandig teen ontsmetmiddels
In net tien opeenvolgende dae van blootstelling aan ontsmettingsmiddels, kan kieme se weerstand teen algemeen gebruikte ontsmettingsmiddels 32-voudig toeneem.
Brandwonde volopper weens beurtkrag
Plaas ’n steriele, droë lap of verband, of ligte gaasbedekking oor die gebrande area.
Hande: Higiënehelde se hobbelpad
Hoewel gereelde handewas reeds van kleins af aangeleer word en Wêreldhandhigiënedag sedert 2008 jaarliks op 5 Mei gevier word, het die Covid-19-pandemie dié goeie gewoonte asook sanitering na ’n splinternuwe vlak geneem.
Luister: ‘Die groot afskud’-wenner keer lewe om met enorme gewigsverlies
“Ek het my eie pa tydens die verfilming van die reeks verloor, en dit het my laat besef dat hierdie laaitie van my nou sy pa kort.”
Veelvuldige sklerose kan tot ’n dekade wegstroop
Mediese deurbrake en dekades se navorsing ten spyt, is die presiese oorsake en doeltreffende voorkoming van veelvuldige sklerose (MS) steeds in geheimenis gehul.