Hoe gesond hierdie plaasvervangers werklik is, is al lank reeds ʼn omstrede saak.
Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut doen tweede inname in versorgingsopleiding
Wil jy ʼn versorger word? Op 20 Junie 2023 begin ʼn tweede groep studente met die kursus in versorging by Solidariteit Helpende Hand se Opleidingsinstituut in Pretoria, en jy kan een van hulle wees!
Wêreldklas toerusting bevorder spinale chirurgie by Zuid-Afrikaans Hospitaal
Dr. Louis Nel, spinale chirurg by die Zuid-Afrikaans Hospitaal, verduidelik dat die toerusting hom en sy span in staat stel om operasies uit te voer met minder komplikasies.
Bosbessies bobaas teen blaasinfeksie
Hoewel bosbessies veilig is om te eet, kan te veel bosbessiesap jou risiko vir nierstene verhoog. Individue wat bloedverdunners soos warfarin neem, moet veral versigtig wees.
Kieme al meer weerstandig teen ontsmetmiddels
In net tien opeenvolgende dae van blootstelling aan ontsmettingsmiddels, kan kieme se weerstand teen algemeen gebruikte ontsmettingsmiddels 32-voudig toeneem.
Brandwonde volopper weens beurtkrag
Plaas ’n steriele, droë lap of verband, of ligte gaasbedekking oor die gebrande area.
Hande: Higiënehelde se hobbelpad
Hoewel gereelde handewas reeds van kleins af aangeleer word en Wêreldhandhigiënedag sedert 2008 jaarliks op 5 Mei gevier word, het die Covid-19-pandemie dié goeie gewoonte asook sanitering na ’n splinternuwe vlak geneem.
Luister: ‘Die groot afskud’-wenner keer lewe om met enorme gewigsverlies
“Ek het my eie pa tydens die verfilming van die reeks verloor, en dit het my laat besef dat hierdie laaitie van my nou sy pa kort.”
Veelvuldige sklerose kan tot ’n dekade wegstroop
Mediese deurbrake en dekades se navorsing ten spyt, is die presiese oorsake en doeltreffende voorkoming van veelvuldige sklerose (MS) steeds in geheimenis gehul.
Luister: Namibiese sangeres Jezelle bly positief ondanks kankerdiagnose
“My dokter kyk my baie snaaks aan as ek vir haar sê ek doen nog vertonings, maar wat sy nie weet nie is dat daar ʼn wonderlike energie by my vertonings is wat my nog die volgende dag laat sweef.”
Natuurlike middel vir sinus, griep en verkoue
Dié middel lei tot ʼn afname in ernstige simptome van nasale kongestie, sinusdruk, inflammasie van die sinusholtes, postnasale drup, verligting van kopverkoues en algemene simptome wat met verkoues en griep verband hou.
Miljarde meer nodig om malaria uit te moker
“Ondanks vordering, word Afrika steeds die swaarste deur hierdie dodelike siekte getref.”
Dié longprosedure ʼn eerste vir Afrika
Afrika se eerste endoskopiese longvolumevermindering-prosedure (ELVR) is onlangs by die Netcare Kuilsrivier-hospitaal in Kaapstad uitgevoer.
Immunisering: Weersin en welslae
Die debat rondom immunisering, oftewel inenting, is bykans so oud soos die gevreesde naaldprik self en vlam gereeld op, maar daar word geraam dat 51 miljoen sterftes tot 2030 deur immunisering voorkom kan word.
Blare of bone, jou oggendbrousel verklap heelwat oor jou persoonlikheid
Studies dui daarop dat koffie- en teedrinkers se slaappatrone, musieksmaak, kreatiwiteitsvlakke én troeteldierkeuses hemelsbreed kan verskil.
Hoekom jy ʼn somatoloog benodig
Wanneer jy die kundige advies van ʼn somatoloog volg, kan jy baie geld spaar wat jy andersins sou mors as jy die verkeerde produk vir jou vel se unieke behoeftes sou aanskaf.
Hemofilie: Klein snytjie, groot gevolge
Hoewel dié bloedingsversteuring seldsaam is, is duisende mense onbewus hiervan en kan geringe snye en kneusplekke, of selfs ʼn ligte stamp teen die kop, lewensgevaarlik wees.
Help, my kind het RSV opgedoen
Dr. Andries de Jager Booysen, pediater by die Life Eugene Marais-hospitaal, verduidelik wat respiratoriese sinsitiale virus (RSV) is en hoe dit voorkom kan word.
Só steun SA kletsbot diabeteslyers
Graham Rowe van Guidepost verduidelik dat diabetesverpleging ’n gespesialiseerde vaardigheid is wat tot nou toe nog nie voldoende erkenning gekry het nie.
Om deur jou pyn te stap
Vir ʼn liggaamspyn besoek ons die dokter. Wanneer ons ʼn hartspyn het, hoop ons dit word self gesond. Persone betrokke by berading stem saam dat dit nie die oplossing is nie.