Op die pad is die GLE 63S absoluut ʼn vuurpyl.
Nuwe BMW-luikrug het GTI in sy visier
BMW se 128ti is ʼn welkome mededinger in dié segment.
Harley-Davidson se 1250 Pan America
Ons kon nooit voorspel het watter onderstebo jaar 2020 sou wees nie. Nog minder sou ons kon voorspel dat BMW en Harley-Davidson mekaar die stryd sou aansê.
Ford se Ranger word slim
Ford het sy Ranger FX4 en FordPass aan die publiek bekend gestel.
Wiele2Wiele ry met die Kia Picanto X-line
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Kia se Picanto X-line wat nou opgedollie is en sy kompetisie – Ford se Figo Freestyle.
Honda se kruismodel sit die pot mis
Die enjin en ratkas is waar daar meer vlieë in die salf beland.
Porsche se kroonjuweel
Porsche se bestelboek maak einde Maart oop en plaaslike pryse sal dan bekendgemaak word.
Zontes se 310-T2-buksie nog verder verbeter
Hierdie klein kosmetiese veranderinge maak die 310-T2 ’n baie aantreklike opsie in hierdie deel van die mark.
Die tjor wat nie goedkoop voel nie…
Sou ek ʼn motorvervaardiger wees met ʼn model in die intreesegment, dink ek sou my strategie wees om ʼn buksie te ontwerp waarvan die proporsies klein is, maar wat glad nie soos ʼn klein karretjie voel nie.
Wiele2Wiele gesels oor Suzuki se Brezza
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Suzuki Vitara Brezza en Peugeot se pragtige 2008.
Dié Mustang gee Spitfire vlerke
Die projek beoog om R750 000 in te samel vir die restourasie van die Suid-Afrikaanse Lugmag se enigste oorblywende Spitfire, #5518.
Verbruikersake: Motorversekering as plan B
Ina Opperman het gaan kyk na hoe jy die reëls moet nakom om seker te maak dat jy nie sonder ʼn motor sit wat jy nog boonop moet afbetaal nie.
Video: Dié is perdekrag!
Ons splinternuwe motorprogram, Perdekrag, het pas afgeskop!
BMW se F 900 XR nie sonder foute
Die BMW F 900 XR het ’n paar tekortkominge, maar vir ’n fiets waarop ek nostalgies kon raak, was hy in die kol, skryf Brian Cheyne.
Dís mos ʼn bus!
Nou het Mercedes-Benz uiteindelik die luuksste van almal gewys –hul V300d Exclusive.
Wiele2Wiele gesels oor ‘n gepantserde Fortuner
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor ‘n Fortuner wat gepantser is, Ford wat R15,8 miljard in Suid-Afrika belê en die Toyota-droommotor-kunskompetisie. Hulle gee vir jou wenke oor hoe jy jou voertuig langer kan laat hou en daar is ook motorfietsnuus.
Suzuki slaan nóg ʼn ses met die Brezza
Die Brezza-buksie is die goedkoopste B-segment-sportnuts in Suid-Afrika.
Ford Ranger: Gepantser teen die aanslae van die lewe
Ford se immergewilde Ranger is nou met ʼn Ford-goedgekeurde gepantserde baadjie beskikbaar.
Spieëltjie, spieëltjie aan die wand…
Watter motor is die mooiste in die land, vra motorskrywer Brendon Staniforth.
KTM se 1290 Super Adventure S
Die nuwe fiets beoog om die nuwe maatstaf te word in hierdie uiters mededingende marksegment.