Die heel grootste verandering aan die nuwe fiets is die feit dat Suzuki wegbeweeg het van die V-twee‑enjin.
Motorbedryf: Verkope daal, maar uitvoere straal
Kyk hier watter voertuie was die topverkopers in November.
Hoës in motorbedryf begin waarsku
Groot kommer bestaan oor die toekoms van Suid-Afrika se motorvervaardigingsbedryf veral omdat die regering nie betroubare krag of doeltreffende verskepingsnetwerke kan waarborg nie.
Puik Porsche se nuwe Cayenne peperwarm
Die terugkeer van die V8 is fantasties en die nuwe Cayenne het beslis meer karakter as die vorige V6.
Ford Puma nou in SA
Ford het byna oornag sonder ʼn passasiersvoertuig gesit nadat sy EcoSport nie meer in Indië gebou word nie en met die Fiesta, Figo en Kuga wat nie meer plaaslik verkoop word nie.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Tiggo, Omoda en Jaecoo
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele word daar gesels oor Chery se nuwe Tiggo 7 Pro Max, die Omoda C5 GT en die Jaecoo J7.
Koeëlvaste Volvo nou in SA
Volvo is wêreldwyd bekend om sy veilige motors en nou het die Sweedse vervaardiger dit nog ʼn stappie verder gevat.
Nuwe Omoda beïndruk nie
ʼn Windmaker‑ontwerp met ʼn opsionele bakpakket wat plaaslik gepas kan word. Dié pakket bied ʼn reusevlerk agterop.
Dié Chery kan jy aan jou ouers voorstel
Maroela Media was onlangs in die Wes-Kaap om met Chery se jongste Tiggo 7 Pro Max te ry.
Jolion-hibried skiet nie tekort
Chinese vervaardigers en hibriede motors is albei dinge waarvoor Suid-Afrikaanse motorkopers nog net ʼn paar jaar terug katvoet geloop het, maar dit begin nou vinnig verander.
Wiele2Wiele: Als wat jy moet weer oor nuwe vyfdeur-Jimny
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles van die nuwe vyfdeur Suzuki Jimny.
Ikoniese Britse motorprogram tot halt geroep
“Ons weet dat hierdie nuus vir kykers teleurstellend is, maar dit is die regte ding om te doen.”
Vyf uit vyf vir die vyfdeur-Jimny
Toe ek aanvanklik na die foto’s gekyk het, was ek nie oortuig nie. In lewende lywe lyk dit egter presies soos ʼn Jimny, eintlik soos die driedeur van die begin af moes gelyk het.
Ducati bou voort op sukses
Ducati het oor die afgelope paar weke voor en tydens EICMA ’n rits bygewerkte modelle bekendgestel, waaronder ’n baie unieke Multistrada.
GWM se ORA 03 maak EV’s meer bekostigbaar
GWM se kompakte ORA 03, in sy intreevlakspesifikasie, is tans die goedkoopste elektriese voertuig in die land.
Kia se Sportage vier 30 jaar
Op die pad toer die Sportage lekker. Ritgehalte is soepel genoeg om gemaklik te wees sonder om padhouvermoë in te boet. Die is egter die spesifikasievlak in die binneruim wat beïndruk.
Verseker jou gemoedsrus op die langpad
Feestyd is alweer om die draai. Vir baie beteken dit dat dit tyd is om die eindbestemmings vir die vakansie te bespreek en voertuie te begin voorberei vir die lang en swaargelaaide reis af see toe, of na aangrensende lande.
1962-Ferrari haal tweede hoogste prys nog op veiling
Die legendariese Scuderia-renmotor, onderstel 3765, het ʼn vierliterenjin wat 390 perdekrag lewer.
Wiele2Wiele vier Ford se eeufees en Kia Sportage se 30 jaar
In hierdie week se Wiele2Wiele-episode word Ford se 100 jaar in Suid-Afrika en die Kia Sportage se 30ste verjaardag gevier.
Sleeptuie te kus en te keur
Maroela Media was al vanjaar in die bevoorregte posisie om met verskeie voertuie te kon sleep. Kom ons kyk na almal waarmee ons vanjaar al gesleep het.