Al is die meerderheid motors op ons paaie nie verseker nie, is dit belangrik om te weet waarvoor jy jou inlaat wanneer jy jou motor verseker. Ina Opperman gee raad oor hoe om te kies en te weet waarvoor jy jou inlaat.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Atos en Pik Up
In die episode vertel Wiele2Wiele jou meer oor die nuwe Hyundai Atos waarmee hulle die afgelope Desember-vakansie rondgerits het en Mahindra se gewilde Pik Up-bakkie wat nou beskikbaar is met ʼn outomatiese ratkas.
Hyundai soek ʼn stuk van VW se koek
Hyundai het laat in 2019 ʼn splinternuwe mededinger aan die Suid-Afrikaanse mark bekendgemaak.
Mahindra Pik Up kry outo-ratkas
Daar is nou ook geleentheid vir Mahindra om groot vordering te maak met sy Pik Up.
Asem opgehou vir Toyota se nuwe blitsbuksie
Groot opwinding heers oor Toyota se nuwe GR Yaris.
Luister: Wiele2Wiele kuier saam Ironman 4×4
In hierdie program gesels Wiele2Wiele oor interessante feite rakende die Dakar-veldtydren, gaan kuier om die kampvuur saam met Ironman 4×4 en maak jou lus vir jou volgende vakansie.
Kwid, Go opgeknap: Só vergelyk buksies
Twee van Suid-Afrika se strafste mededingers in die goedkoopste segment voertuie in die plaaslike mark is laat verlede jaar opgeknap.
Dakar geruk deur jaer se dood
‘n Jaer is Sondag tydens die Dakar-veldtydren in Saoedi-Arabië dood.
Wen ʼn Toyota Hilux in die Legendariese Laaibakkompetisie
Met Virseker en kykNET se Legendariese Laaibakkompetisie staan jy die kans om met ʼn splinternuwe Toyota Hilux 2.8 GD6 Legend 50-dubbelkajuitbakkie ter waarde van R584 900 weg te ry.
Luister: Wiele2Wiele gesels Dakar
Wiele2Wiele begin die jaar met skreeuende bande en Car-tydskrif se ‘Performance Shootout’, gesels oor ʼn sterk en kragtige Kawasaki-motorfiets en oor die Suider-Afrika 2020 Dakar-veldtydren-deelnemers.
Luister: Wiele2Wiele ry met VW se T-Cross
Hierdie week ry Wiele2Wiele met Volkswagen se T-Cross, Opel se Combo Life-nutsbussie en Peugeot se sewesitplek 5008. Ironman 4×4 gee ook vir jou raad oor bande en vellings.
Kawasaki ZX-10 R kraai steeds koning op die baan
Van die komponente wat van die ZX-10 RR so ʼn sukses maak, het nou begin verskyn op Kawasaki se padweergawe, die ZX-10 R Ninja.
Mercedes-Benz B200: ʼn Regte-egte mamma-motor
Maar kort voor lank ontdek ek ʼn klompie nuttige eienskappe van dié motor wat beslis die besige lewe van ʼn ma aansienlik sal vereenvoudig, ten minste wanneer sy in haar motor is.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Peugeot se nuwe sakpas 108
Hierdie week ry Wiele2Wiele met die sakpas Peugeot 108 en hulle gesels oor die nuwe Hyundai Venue-sportnuts,
Indian 1200 FTR: Uiteindelik ’n sportiewe Amerikaner
Hierdie fiets is ongelooflik baie pret om te ry en die tikkie individualiteit wat hy bied, kan dalk net die deurslag gee as dit by die koopslag kom.
Takumi-vakmanne kan vir die Duitsers ʼn ding of twee leer
Die 2020 Lexus RX is ʼn lieflike sportnutsvoertuig.
Groot verwagtinge vir Triumph se Tiger 900
Triumph het nou ook hulle 2020‑mededinger bekend gestel: die nuwe Tiger 900.
Finaliste vir motor van die jaar bekend
Die 14 finaliste vir AutoTrader Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar-titel vir 2020 is bekendgemaak.
Nuwe Honda Africa Twin ’n ongelooflike fiets
Die fiets is kleiner, ligter en het meer krag.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Suzuki se turbo-Vitara
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die Suzuki Vitara Turbo, die Datsun GO CVT en hulle gaan terug in tyd oor tegnologie wat verdwyn.