“As jy dié een-twee-drie-resep volg, dan sal jy ʼn veilige alkoholinname handhaaf.”
Lift, Disney gaan saam die lug betower dié feesseisoen
As deel van dié veldtog gaan Lift-passasiers vanaf 20 Oktober die geleentheid kry om op ʼn Disney-geïnspireerde vliegtuig tussen Johannesburg, Kaapstad en Durban te vlieg.
Wat is dan nou die waarheid oor leerstyle?
Terwyl die konsep van leerstyle dalk eens ʼn magtige houvas op onderrigmetodes gehad het, is dit tyd om afskeid te neem van hierdie mite en die krag van universele leer te omhels.
Beplanning vir nuwe Afrikaanse skool in Mpumalanga onderweg
“Opvoedkunde, en spesifiek skole, vorm die ruggraat van enige gemeenskap.”
Ouers – help jou kind só hierdie Novembereksamen
Hier is raad vir ouers om jou kind se Novembereksamen met meer selfvertroue en minder angs aan te pak.
Ford vier 100 jaar in SA!
Vandag is Ford ʼn trots Suid-Afrikaanse handelsmerk met modelle wat diep wortels in die harte van hul aanhangers geskiet het.
Wen met jou troeteldierfoto
Ons troeteldiere is deel van die gesin – of dit nou hond, kat, papegaai of troetelvarkie is. Hier is jou kans om ʼn heerlike bederf vir jou troeteldier te wen.
‘Wiele2Wiele’ toetsbestuur ’n Hyundai Tuscon, Mercedes Benz se elektriese nommer
Die pragtige Hyundai Tuscon 2.0 D N-Line met sy unieke lyne gooi flikkers tydens vandeesweek se “Wiele2Wiele” en Mercedes-Benz se elektriese EQA beïndruk die span ook.
Ineos vind sy SA wortels
Ineos het groot planne, en as die afgelope vyf jaar ʼn aanduiding is van hoe hulle dinge doen, sien ek uit na hul toekoms.
Honda Goldwing is steeds een van die bestes
Die Honda Goldwing het min gelyke en bly een van my gunstelingtoerfietse.
Meisie is maats met 4,8 meter lange luislang
Hulle nestel graag teen mekaar en het gereeld teepartytjies.
Luister: Knap só jou huis sakpas op
“Dit is nie nodig om alles nuut aan te koop nie, soms het jy reeds skatte in jou huis.”
‘Weg met skerms’ sê oogarts oor kinders se ooggesondheid
“Daar is studies wat toon dat 50% van die wêreld se bevolking teen 2030 bysiende gaan wees.”
Jou gesondheid: Is jy sent-slim en rand-roekeloos?
Wanneer jy op soek is na ’n mediesefondsplan wat by jou sak pas, is dit noodsaaklik om mooi aan ‘n paar aspekte te dink.
Luister: Organisasie gee beroertebehandeling hupstoot
Beroertes is die tweede algemeenste oorsaak van sterfte in die wêreld en die derde grootste oorsaak van gestremdheid.
Luister: Babette nou ‘vreesloos’ ná borskankerstryd
“ʼn Mens besef nie altyd die mense rondom jou vat dit erger as wat jy dit self vat nie. Hulle sal dit net nie altyd vir jou sê nie.”
Paarl-juffrou wen Woordveertjie vir storie oor kinders met angs
“Baie ma’s sal weet hoe dit voel wanneer die skool bel en sê jou kind voel nie lekker voel nie, en jy weet jy het ʼn gesonde kind skool toe gestuur.”
Nuwe era breek aan vir AMG
Al ses oë in die kar is amper so groot soos die 22”-wiele onder die kar. Manne, dié ding is dêm vinnig!
‘Dís hoe borskanker regtig lyk’ wys Kaapse sakevrou
“Ons het my hare gaan afsny op Bloubergstrand, want ek wou my man en kinders deel daarvan maak. Maar my vierjarige dogtertjie was daarna bang vir my en wou nie naby my kom nie.”
Plant ’n tuin, word selfvoorsienend
“Dit gaan oor die bou van veerkragtige gemeenskappe wat nie net in staat is om hul eie behoeftes te voorsien nie, maar ook om mekaar in tye van nood te ondersteun.’’