In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor Mahindra se nuwe XUV 300, die Kia Sedona en vertel jou waarna jy kan uitsien in die nuwe CAR tydskrif.
Enige BMW is puik met dié enjin
Party motors word gemaak deur die onderstel, ander deur die enjin. Ander weer deur die sinergie tussen die twee. Ek glo BMW het ʼn ander benadering.
Foto’s: Namakwaland – kom toer saam met Maroela Media!
Namakwaland spog nie net met die mooiste blomme nie, maar ook met ’n skatkis van stories. Dus gaan ons nie net blomme kyk nie, maar ook stories vertel. Ons gaan by die ware hart van Namakwaland uitkom.
JMC se nuwe Vigus 5 nóú ʼn mededinger
JMC het sopas die jongste Vigus 5 bekendgestel, en die enjin is myle beter as dié van sy voorganger.
Moedig jou kinders só aan om te spaar
Ochse het die volgende wenke vir ouers wat hulle kinders wil aanmoedig om te spaar:
Mooie Mosselbaai: Hier gaat dit geil!
Soos my man, Gerrit, sê: “Mosselbaai blaker nie vir die hele wêreld uit hoe lekker plek dit is nie. Mens moet dit maar self kom ontdek.”
Goue Lokkies-planete in ons sonnestelsel
Die aarde is nie die enigste planeet in ons sonnestelsel wat oor ʼn Goue Lokkies-era beskik het, of steeds beskik nie.
SOS-kongres bied vanjaar verskeie trekpleisters
’n Vermenslikte robot, eretoekennings aan uitskieters in die onderwys en belangrike navorsingsbevindings. Dit is van die hoogtepunte wat onderwysers kan verwag by die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se onderwyserskongres in Junie vanjaar.
Dié Suzuki bring jou lekker by die see
Sulke gemak en aptyt vir passasiers is moeilik bekombaar teen die prys.
Hoekom reis ons?
Ek wonder dikwels: waarom reis daar deesdae so baie mense? Nie baie lank gelede nie, was dit ʼn luukse. Vandag is dit amper ʼn gegewe dat almal reis. Wat is die dryf agter almal se soeke na iets êrens anders?
Eiendom – Ek gaan bos toe
Wat is dit met dié van ons wat nou maar eenmaal net nie kan ophou hunker na die bos nie? Die asemrowende Boschhoek Berglandgoed is ’n toevlugsoord in die natuurprag van die Waterberg, 90 minute noord van Pretoria en twee ure vanaf Johannesburg.
Dié Lexus in ʼn liga van sy eie
Bowenal is die ervaring op die pad.
Neurowetenskap en onderwys ontmoet by dié konferensie
“My missie is om mense anders te laat begin dink oor hoe leer werk en hoe onderrig kan plaasvind in die lig van die jongste navorsing hieroor.”
ʼn Reusestap in gehalte vir Mahindra
Indien jy in die mark is – gaan toetsbestuur een, jy sal aangenaam verras wees.
Kom leer motorfiets ry by die kerk
Ek het ’n opleidingsdag gaan bywoon en was verbaas om te sien dat daar meer dames as mans opgedaag het vir die beginnerskursus.
Hyundai se Kona ʼn lekker kruismodel
Die Hyundai Kona is ʼn indrukwekkende produk teen ʼn billike prys.
Tien redes waarom jou kind avontuur moet beleef
Avontuur is nie net lekker nie, dit is ook ʼn medium waardeur jy meer oor jouself kan leer sodat jy jou volle potensiaal kan bereik. Matrikulante kan nou inskryf om ‘n oorbruggingsjaar vir 2020 te wen.
Volkswagen se reusepaneelwa…
Volkswagen se Caddy is ʼn goeie paneelwa as jy nie groot loonvrag benodig nie, maar waar kyk ʼn mens dán.
Kinders van die wind: ’n Windpomp-wegbreeklysie
Maak jou gereed vir ’n fotovoetpad kruis en dwars oor die Karoovlaktes, want in dié blog spog ons met die sewe mooiste windpompe, elkeen uit die boeke, dwarsdeur Suid-Afrika tot in Namibië se uithoeke.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Isuzu se D-Max en MU-X
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die Lamborghini Huracán Performante, Isuzu se D-Max en MU-X en daar is raad oor gewig vir wanneer jy jou voertuig toerus.