Die gemeenskapsuniversiteit Akademia kan nou daarmee spog dat die tersiêre instelling se BCom Bestuursrekeningkunde-kwalifikasie deur CIMA geakkrediteer is.
Foto’s: Hiér is die beste strande in die wêreld
Drie strande in Suid-Afrika pronk ook op dié lys van die 50 beste strande in die wêreld.
Hou só by die drag-voorskrifte vir funksies
Daar is vyf algemene kategorieë vir kleredrag. Lees hier wat jy by elkeen kan en nie kan aantrek nie.
Nasa se nuwe tuig is op Mars
Die jongste robottuig, InSight, het dié week op Mars geland en sy sonpanele is suksesvol ontplooi, maar daar is amper vergeet van nóg ʼn sukses van die sending.
Navorsers ondersoek nuwe Afrika-meteoriet
Tim Marais, wat op 27 Julie in Madagaskar gereis het, het ʼn paar dae ná die meteoriet naby die klein dorpie Benenitra geval het daarvan te hore gekom.
Langer verlof vir nuwe pa’s
Die wet maak ook voorsiening vir aanneemouers.
Pendelfiets met toervermoë
As jy al ooit gewonder het of jy eendag ʼn Harley wil besit, kan jy nie verkeerd gaan met die Sport Glide 107 nie, skryf Brian Cheney.
Bekendstelling: Santa (Fe) net betyds vir Kersfees
Die ontwerp van die nuwe Santa Fe is voorwaar aantreklik, skryf Brendon Staniforth.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Kia en Hyundai se nuwe modelle
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
Gaan meganisering ons almal werkloos én moedeloos laat?
Gaan ek eendag vervang word deur ʼn vriendeliker, vinniger, en slimmer robot? Gaan my werk of beroep nie meer bestaan nie, omdat tegnologie dit oortollig verklaar het?
Mej. SA vat dié geskenk na Mej. Heelal
Green wou wys dat die Wes-Kaap oop is vir handel. Die halssnoer sal opgeveil word en die geld sal vir liefdadigheid gaan.”
Video: Oorbespreekte vlugte – wat is jou regte?
Met die feesseisoen om die draai, is talle Suid-Afrikaners se vlugte reeds bespreek vir daardie langverwagte plaaslike óf buitelandse vakansie. Maar hoe gemaak as jy by die lughawe kom net om te hoor die vlug is oorbespreek en daar is nie vir jou ʼn sitplek beskikbaar nie?
Beveilig jou huis só dié vakansie
“Ons het almal ʼn lang en moeilike jaar agter die rug en dit is normaal om te wil ontspan en af te skakel. Maar ongelukkig is dít presies wat opportunistiese misdadigers wil hê.”
Bekendstelling: Kia kikker sy troefkaart op
Die Sportage is Kia se mees suksesvolle model in die groep se 25 jaar lange geskiedenis en nou is dit tyd om die vierde generasie-Sportage op te knap, skryf Brendon Staniforth.
Bekendstelling: Dié Datsun beïndruk
ʼn Voertuig wat ek nou al ʼn geruime tyd suksesvol vermy het, is die oorspronklike Datsun Go, skryf Brendon Staniforth.
Aanneming: besluit met jou hart én kop
“As jy aan die einde van daardie proses nog steeds sê ‘dis wat ek wil doen, dis hoe ons ʼn gesin gaan word’, is ek vas oortuig jy gaan oukei wees.”
Raad vir eerstejaars: Koshuis, kommune, of woonstel?
Begin jy in 2019 met jou studies? Een van die belangrikste besluite is om te bepaal waar jy jou kop elke aand ná harde studies en aktiewe studentebetrokkenheid gaan neerlê.
Padtoets: Dié een kort vering-feetjies
ʼn Mens sit dan met die naam, die ontwerp, die enjin, die hantering … en ʼn groot teleurstelling, skryf Brendon Staniforth.
Gesogte prys vir SA in Mej. Wêreld-kompetisie
“Dít is net ʼn herinnering dat die wêreld ons sal liefhê en aanvaar vir wie ons is wanneer ons net eie aan onsself bly.”
Haal die stres uit oorsese gesinsvakansies
As jy dan al ʼn ruk lank ʼn geldjie weggesit het en jou voete begin jeuk vir avontuur, is dit lekker om te loer na oorsese opsies wat dalk nie elke jaar moontlik is nie. Dis weer daardie tyd van die jaar wat mens amper kan sê jy het ʼn lisensie om te begin droom oor sulke vakansies.