Dit lyk na vet pret, dink ek by myself, en dié pret is natuurlik padeltennis!
Springboknooi ook mooi getooi
Hier is ʼn paar eg plaaslike handelsmerke waar enige trotse Springbokkie ʼn stylvolle T-hemp of trui kan kry om haar steun aan die Bokke te wys.
Soektog na SA se gunstelingwiele begin
Cars.co.za se gewilde Verbruikerstoekennings is terug en daar sal in 13 kategorieë meegeding word om met die louere weg te ry.
Mercedes-Benz se A-klas verfris
Mercedes-Benz se A-klas-reeks het ʼn model vir elke smaak: petrol óf diesel en intreevlak óf bomklapper-AMG.
Club21-leersentrum glimlag breed vir Loslitdag
Dié uiters unieke skool spesialiseer in die opvoeding en ontwikkeling van mense met Down se sindroom.
Beskerm jou niere só
ʼn Mens se niere is van die belangrikste organe in die liggaam – dit skei gifstowwe af, handhaaf die liggaam se vloeistofbalans, beheer bloeddruk en hou bene gesond.
Motorverkope staan sterk
Suid-Afrika het ʼn enorme getal van 41 462 voertuie in Augustus 2023 uitgevoer en 45 679 plaaslik verkoop.
Video: Twaalfjarige samel derduisende doppies vir rolstoel in
Mïnka Theyse het nagenoeg 35 000 plastiekdoppies aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria oorhandig ten bate van dié skool se unieke herwinningsprojek.
Foto’s: Leerders se matriekafskeiddrome bewaarheid
“Dit raak ʼn mens se hart as jy sien hoe baie die matrieks dit waardeer. Ons besef ouers kry swaar en moet sente omdraai.”
Video: Van dodelike draadstrik tot juweel-pragstuk
“Wie sou ooit kon dink dat iets wat soveel verwoesting saai, in iets so mooi omskep kan word?”
Skaaphond durf wêreldkampioenskap aan ná tragedie
Suid-Afrika se skaaphondkampioen gaan vandeesmaand die wêreldkampioenskap in Ierland aandurf nadat sy vroeër vanjaar haar hele werpsel kort ná geboorte verloor het.
Oudkankerstryder bring nou geluk aan ander wat dié pad moet stap
Sy het soveel ondersteuning en empatie beleef toe sy teen die groot “K” moes veg, dat sy besluit het om aan ander kankerstryders “terug te gee.
Die Baviaans Camino getuig van God se goedheid
Hoewel daar geen kerke of plekke van aanbidding langs die Baviaanskloof-staproete is nie, is die Baviaans Camino tog ook ʼn soort pelgrimstog vir enigiemand wat dit onderneem.
Luister: Riaan Grobler maak hart oop oor bipolêre depressie
“Ek het besef [die depressie] is groter as wat ek is en ek moet óf hulp kry óf ek moet ʼn einde daaraan maak. Ek het voor my veertigste verjaarsdag haarfyn beplan hoe ek my lewe gaan beëindig.”
Video: Triomf-kliniek vier lente met Velkankerbewusmakingsdag
“Die melanoomgroepkankers is van die gevaarlikste kankers in die wêreld en gram vir gram die aggressiefste.”
Begin jou eie gesondheid- of welstandsonderneming
Dink jy daaraan om jou eie besigheid in gesondheid, welstand of skoonheid te begin? Loer gerus na Global Wellness Enterprises se wye reeks besigheidspakkette.
Die lekker én die sleg: Dít moet jy weet voor jy emigreer
’n Terapeut sê dit is uiters belangrik dat Suid-Afrikaanse emigrante én hul geliefdes hulle emosioneel voorberei op die emosies wat voor én na daardie vlug na elders soms die oorhand kan kry.
Met dapper en stapper deur Darling se strate
Daar is ʼn skatkis opgesluit in dié dorpie aan die Weskus. Kom stap saam deur Darling se strate.
Video: Gauteng-spesialiste bou eie hospitaal
Nie minder nie as 36 top- mediese spesialiste het hul eie geld gebruik om ʼn private chirurgiese hospitaal in Johannesburg te bou. En dit alles vir hul pasiënte.
Beter as ʼn rekenaar? Britse polisie gebruik ‘super-gesigherkenners’
Polisiemagte landwyd gebruik beamptes wat ʼn uitsonderlike vermoë het om gesigte te onthou en ʼn bogemiddelde aanleg het om dié mense te identifiseer. Net sowat 1% van die bevolking het egter dié “superkrag”.