Gesinne wat ʼn nuweling verwag, ervaar baie twyfel oor besluite rondom finansies en voorbereiding vir kleinding. Wanneer ouers ʼn besluit neem om hulle baba se stamselle te stoor, is die besluit rondom die keuse oor die korrekte koordbloed-stamselbank baie belangrik.
Hier’s jou stadiongids vir die Wêreldbeker
Hier is ʼn paar interessante feite oor die nege stadions wat vir die 2023‑Rugbywêreldbekertoernooi ingespan word.
Dís hoekom woef en baas dalk nie ʼn kooi moet deel nie
Terwyl ons honde ook deel van die gesin is, het hulle egter nie dieselfde standaarde van higiëne as mense nie.
Ontmoet Myrtle: Die moeder van Atteridgeville
Atteridge was in 1939 die eerste vrou wat die posisie van adjunk-burgermeester van Pretoria beklee het.
Renault se nuwe Captur beïndruk
Renault se Captur was nog nooit uiters gewild in Suid-Afrika nie, maar die nuwe Captur is ʼn fantastiese ryding.
God, my baba en ek
Stuur dus soms sommer ʼn boodskap en vra of daar spesifieke sake is waarvoor jy mag bid? Oorlaaide ouers sal dit waarskynlik baie verwelkom.
ChatGPT se kop staan sake toe ná tanende belangstelling
“Ons glo KI kan elke aspek van ons werkslewe ophef en spanne kreatiewer en produktiewer maak.”
Swanger? Hier is vyf items vir jou baba-wenslysie
Met InFantz kan jy nou makliker jou eerste keuse bekostig en jy hoef nie tevrede te wees met dit wat jou beursie sê nie. Hierdie is ware gemoedsrus en gerief – kry wat jou baba verdien, op jou voorwaardes!
Dié lesers wen kaartjies na 4×4 buitelug ekspo by Voortrekkermonument
Trio Events bied dié ekspo aan waar die heel nuutste in 4×4-, buitelewe- en kampeerprodukte wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is, uitgestal gaan word.
Nie só haastig nie … ‘staprugby’ hou seniors op die veld
Die spel is basies raakrugby teen ʼn staptempo. Al die prettige elemente van die tradisionele spel – maar sonder enige van die pyn.
Harde werk nog altyd Jouberts se hoeksteen sê nuwe Mej. SA se ma
“Dinge was nie altyd maklik nie, maar my kinders het nie een verwag dat goed net in hulle skote moet val nie.”
Jongboer-wenner streef elke dag na beter resultate
“Dit is vir my belangrik om elke dag die beste te doen wat ek kan, om innoverend te wees, en om ʼn beter toekoms vir my kinders te gee.”
ATKV-oorde – ʼn gunsteling vir gesinsvakansies
Geleë in sommige van die mooiste dele van ons land, en omring deur kulturele juwele, erfenisterreine en ander opwindende toeristeaantreklikhede, vind jy sewe oorde waar gaste verwelkom word met ongeëwenaarde gasvryheid.
Dink so oor aansteeklike siektes
Die aansteeklikheid van hierdie infeksies is wat hulle so deksels lastig maak. Kieme skroom nie om jou naaste familielede in biologiese wapens te omskep nie.
Everest net té duur
Motorjoernalis Brendon Staniforth gee sy indrukke van Ford se Everest en hoewel dit ʼn netjies ontwerpte voertuig is, het hy tog voorbehoude.
Alles wat motorliefhebbers nodig het
“All Things Motoring” is jou antwoord vir alles in die motorwese waar ook al jy in die wêreld is.
Sakelui reis minder, betaal meer
“Eerder as om vlugte in ekonomiese klas of standaard hotelkamers te bespreek, kies sakelui vlugte in besigheidsklas of luukse akkommodasie.”
Wes-Kaapse wegbreek bied Groot Vyf, wyn en jenewer
Wildkyk is een van die groot plesiere wat ons in Afrika kan geniet en as jy boonop in die Kaapprovinsie tussen leeus en jagluiperds ook nog ʼn hele gros olifante en buffels sien, voor jy aan ʼn jenewer teen sononder teug, is die lewe mooi, skryf Maryke Roberts.
Video: Van wingerd tot kelder, dié vroue vat voor by Vrede en Lust
Karlin Nel en Annette Human sê hulle is saam soos die perfekte versnit.
Vroue is goeie beleggers
Vroue is minder geneig om in die aandelemark te belê as mans, maar die redes hiervoor kan presies wees waarom hulle in die eerste plek móét belê.