Die kinderboekskrywer David Walliams is op pad na Suid-Afrika en lesers kan van vandag af kaartjies vir dié boektoer bespreek.
Fortuner Challenge se wenner gekroon!
Elk van die vier deelnemers is in ʼn span saam met ʼn sportheld wat hulle help om deur verskeie uitdagings en hindernisse te beweeg tot een van die uitdagers wegry met ʼn splinternuwe Toyota Fortuner.
Watter elektriese Mercedes EQ pas waar?
Ons het die afgelope jaar met elke elektriese Mercedes-Benz gery wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is.
Foto’s: Lekker doen-dinge in Stellenbosch
Hierdie lekker Afrikaanse studentedorp spog ook met wêreldklas wyne, puik koffie en fynproewer-cuisine, so waarvoor wag jy?
ATKV Goudini het iets vir oud én jonk
“Soos ek op die koel stoep van die Slanghoekvilla sit, skuif die son skugter agter die Slanghoekberge in,” skryf Tania Heyns oor haar ervaring by die ATKV Goudini Spa.
Video: ‘Sosiale media ʼn entrepreneur se beste vriend’
In die jongste wenk-video verduidelik Magriet Groenewald hoe om as entrepreneur sosiale media tot jou voordeel aan te wend.
Bus of bakkie?
Maroela Media het die geleentheid gehad om die Ford Tourneo Custom- bussie asook die Ford Ranger 2.0 SiT XL- outo dubbelkajuit-bakkie vir ʼn tyd lank te bestuur.
Wiele2Wiele ry met diesel-Sportage en T-Roc
Hierdie week spandeer Wiele2Wiele tyd met die Kia Sportage dieselmodel en VW se T-Roc.
Luister: Hoe lyk ʼn kind wat emosioneel gesond is?
In hierdie episode gesels dr. David Goncalves, sielkundige, oor emosionele gesondheid van kinders en hoe voldoende voeding daarmee verband hou.
Selfoonverslawing ‘soortgelyk aan dwelms’
Al meer mense wêreldwyd, maar ook in Suid-Afrika, is verslaaf aan hul selfone en die internet. Kenners sê hoe jy jou gesin hierteen kan beskerm.
Glansryke Kruger-hotel wen gesogte prys
Babylonstoren is as die beste hotel van die jaar aangewys, terwyl die Mount Nelson-hotel as die beste erfenishotel gekies is.
Herenig met Honda se nimlike CB500X
So as jy, soos ek, dinge rustiger wil vat op ʼn fiets wat genoeg woema het en uiters betroubaar is, dan is die CB500X dalk net wat jy nodig het.
Video: Oom olifant, jou reusedier!
In ʼn ander video wat vanuit ʼn ander trokkie geneem is, kan gehoor word hoe die gids skree en geheel en al uit sy stoel gelig word soos wat die olifant die trokkie oplig.
Sit gerus jou voet in dié visblik
Sardiens is nie net ʼn blitsige, bekostigbare maaltyd nie, maar ook boordensvol voedingswaarde.
Suzuki druk behoorlik sy stempel af
Suzuki is tans Suid-Afrika se tweede sterkste passasiersvoertuighandelsmerk wat verkope betref en sy nuwe Swift sal later vanjaar hier aankom.
Wen ʼn Jolly Trolley vir jou volgende vakansie
Een gelukkige Maroela-leser kom in aanmerking om ʼn Family Jolly Trolley ter waarde van R4 950,00 te wen.
Luister: Wat om te verwag as jy moes skiet
Jy moet in ‘n oogwink die besluit neem: Gaan ek my vuurwapen afvuur? Genadiglik kan jy daarin slaag om die gevaar af te weer … maar nou is dit ‘n misdaadtoneel. Wat gebeur nou?
Dié Audi hop oor hobbels
Die kattebak is enorm, die klankstelsel fantasties en die groot sedan voel baie meer soepel en delikaat as enige sportnuts-mededinger. Dit is ʼn pragtige motor.
Video: Hotelkamer onder die see
ʼn Video van ʼn ondersese hotelkamer het sosiale media aan die gons.
Word ʼn versorger met dié kursus
Wil jy ‘n versorger word? Om ‘n versorger te wees, is nie net ‘n beroep nie, maar ‘n roeping. Met dié kursus kan jy ook ‘n versorger word.