Peppa Pig en haar maatjie in die menswêreld, Anna, het in Maroela Media se ateljee gesels oor hulle produksie, “Peppa Pig’s Perfect Day”.
Hokaai met KI-ontwikkeling vra kenners
Kenners soos Elon Musk en Steve Wozniak vra dat die ontwikkeling van KI-stelsels vir ses maande gestop word.
Skool bou eie robotika-sentrum sonder staatshulp
“Ons doel is nie om besluite tot onderwys in eie hand te neem nie, maar om eerder ʼn verskil in die breër gemeenskap se behoeftes te maak.”
Subaru WRX – die oorspronklike blitsbuks?
Met die stelselmatige afsterwe van die sedanmotor het die warmluikrug oorgeneem by voertuie soos Subaru se WRX en dis ʼn jammerte.
Luister: Ons liefdesvlam verdof, wat nou?
Egpare wat nou al ’n wyle saam is se huwelike mag dalk nie op die rotse wees nie, maar die romantiese vlam is moontlik besig om te verdof.
Handwerk: Hekel ’n gekleurde top
Kry jou geliefkoosde kleure wol bymekaar en maak dié maklike top.
Besigheidsbytjies se kompetisie skop met ’n gezoem af
Wenners stap vanjaar met groot kontantpryse én ʼn magdom entrepreneuriese kennis weg.
Kawasaki Z650RS – Soms is eenvoud al wat jy nodig het
As jy ’n beginnerryer is, sal die RS die ideale plek wees om te begin. Hierdie is nie ’n baanfiets nie, hierdie fiets koop jy oor hoe hy lyk, en vir daardie lang ritte na nêrens op ʼn Sondagoggend.
Disleksie: ‘Brein is bloot anders bedraad’
Ongeveer 20% van mense wêreldwyd word deur disleksie geraak, ’n syfer wat ook in Suid-Afrikaanse skole en werksomgewings weerspieël word.
Etiese besluitneming hoef nie ʼn turksvy in die werksplek te wees
Etiese besluitneming in sakeondernemings staan sentraal as ʼn onderneming se langtermyn-voortbestaan bereken word.
Luister: Dr. Neville wil passie vir noodhulp met gemeenskap deel
Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga vier die aanstelling van dr. Neville Vlok as hoofgeneesheer én die organisasie se 88ste bestaansjaar.
Wiele2Wiele ry met twee Toyota GR-modelle
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Renault wat sy spliternuwe Captur bekendgestel het en hulle ry met Toyota se Hilux GR-Sport en die GR86. Hulle gee raad oor wat jou banddruk moet wees as jy met jou 4×4 in die sand wil gaan baljaar en vertel jou alles oor BMW se R18 monster-motorfiets.
Luister: Beperkings, invloede van ChatGPT en kie
“Kyk, as ʼn mens nie ingelig is nie, raak jy bekommerd oor iets.”
Belê in die ruggraat van sonkrag: Siteform se ligtestaalkonstruksie
Volhoubare private kragopwekking, met die regte strukture in plek, is die pad vorentoe vir Suid-Afrikaners en gehalte staalkonstruksie vorm die ruggraat van enige sonkragstelsel.
Fortuner se opknapping strek verder as voorkoms
Onder die vel is egter waar daar meer aan die gang is as wat die blote oog kan sien.
Selfoonnetwerke se gehalte landswyd getoets
MyBroadband werk saam met Analytico, Afristay en Keysight-verspreider Coral-i saamgespan om Vodacom, MTN, Cell C en Telkom se netwerke landswyd te toets.
Video: Sekuriteitsmaatskappy se Backstreet Boys-grapvideo prikkel lagspiere
“Ons dink hulle het fenomenaal gevaar, selfs al het hulle nie die lirieke so goed geken nie.”
ʼn Ma se plan vir haar kind
Wikus se verhaal kon ʼn ander uiteinde gehad het as die gemeenskap nie saamgestaan en fondse aan die Bemagtig-ʼn-Kind-projek voorsien het nie. Hierdie is ʼn besonderse voorbeeld van ʼn gemeenskap wat saamstaan om mekaar te help.
Armoede teister al meer gesinne
Die post-pandemie-realiteit het byna alle gesinne getref, met baie wat steeds wankel nadat hul inkomste verminder is en ander hulle inkomste selfs heeltemal verloor het.
Luister: Konteks vorm grondslag van leierskap
“Kontekstuele intelligensie is een van die kernvaardighede wat leiers móét ontwikkel.”