“Ons dink hulle het fenomenaal gevaar, selfs al het hulle nie die lirieke so goed geken nie.”
ʼn Ma se plan vir haar kind
Wikus se verhaal kon ʼn ander uiteinde gehad het as die gemeenskap nie saamgestaan en fondse aan die Bemagtig-ʼn-Kind-projek voorsien het nie. Hierdie is ʼn besonderse voorbeeld van ʼn gemeenskap wat saamstaan om mekaar te help.
Armoede teister al meer gesinne
Die post-pandemie-realiteit het byna alle gesinne getref, met baie wat steeds wankel nadat hul inkomste verminder is en ander hulle inkomste selfs heeltemal verloor het.
Luister: Konteks vorm grondslag van leierskap
“Kontekstuele intelligensie is een van die kernvaardighede wat leiers móét ontwikkel.”
Ranger kry eindelik ook enkel- en superkajuitmodelle
Ford het nou ʼn totaal van 10 enkelkajuit- en superkajuitmodelle by die reeks gevoeg, wat kopers se keuse in die Ranger-reeks tot 24 verskillende variante uitbrei.
Beplan die perfekte klerekas
Is jou klerekas ʼn opgaarplek vir allerhande klere wat jy oor die jare versamel het? Dan is dit tyd om iets daaraan te doen.
Jonges verruil drank vir tee
“Reg oor die wêreld beweeg milleniërs na ʼn semi-nugter leefstyl en plaas hulle ʼn hoër premie op gesondheid as enige ander generasie.”
Luister: Ma se reis van pleegsorg na aanneming
“Ek sou dit nie kon doen sonder dat ek self diep in my geloof geanker is nie.”
New Orleans skop goed nes in jou hart
Twee rolprente het ʼn vonkie in my hart afgevuur om die strate van New Orleans en sy omliggende moerasse te gaan ontdek, skryf Maryke Roberts.
Tuberkulose is ’n eeu-oue vyand
Suid-Afrika is op die WGO se lys lande wat vir meer as 90% van die wêreld se TB-gevalle verantwoordelik is.
Captur in die kol
Die Captur voel soos ʼn premiumproduk in ʼn see van substandaardprodukte wat as begrotingsbuksies in Suid-Afrika aangebied word.
Nios waarsku oor skerp toename in RSV-gevalle
Benewens ’n styging in die aantal gevalle, blyk dit ook dat die virus kinders ernstiger aantas as in die verlede.
Handwerk: Maak ’n geborduurde tafeldoek
Maak hierdie mooi en maklike geborduurde tafeldoek om ʼn tafel te dek wat jou gaste aan die praat sal sit.
Luister: Wat beteken saambly voor die huwelik op lange duur?
Dit is deesdae nie meer vreemd om te sien hoe jong paartjies saam intrek nog voordat hulle getroud is nie. Die vraag is egter, watter impak het dit op ’n latere huwelik?
Riga in Letland en Tallinn in Estland
Buite die ou stad is daar ook ʼn heel interessante kwartier uit die laat 19de en vroeë 20ste eeu, met woonstelgeboue in die historistiese en Art Noveau-styl.
Monument maak erfenis pret met speletjie
Talle mense het Dinsdag hul vellies vir tekkies verruil om deel te neem aan die Voortrekkermonument se Erfenispret-speletjie.
Motorjoernaliste sê mekaar die stryd aan
Dit bring ʼn ander aspek van motorresies waarvan ek niks geweet het nie. Die mengsel van adrenalien, frustrasie, teleurstelling en verantwoordelikheid is enorm.
Kordate Faan patrolleer nou VTM
Faan, ’n Anatoliese herdershond, het eerste vir diens aangemeld as deel van die monument se projek om die terrein te beveilig.
‘n Sanipas-avontuur met Ineos Grenadier
Hierdie week gaan Wiele2Wiele op ‘n Sanipas-avontuur met die nuwe Ineos Grenadier, wat gemaak is om enige terrein aan te pak.
Luister: Kunsmatige intelligensie, kletsbotte in die kollig
Wat behels kunsmatige intelligensie en hoe werk kletsbotte? Dr. Celia Booyse, bestuurder van programontwikkeling en gehalteversekering by Akademia, verduidelik.