Is jou klerekas ʼn opgaarplek vir allerhande klere wat jy oor die jare versamel het? Dan is dit tyd om iets daaraan te doen.
Jonges verruil drank vir tee
“Reg oor die wêreld beweeg milleniërs na ʼn semi-nugter leefstyl en plaas hulle ʼn hoër premie op gesondheid as enige ander generasie.”
Luister: Ma se reis van pleegsorg na aanneming
“Ek sou dit nie kon doen sonder dat ek self diep in my geloof geanker is nie.”
New Orleans skop goed nes in jou hart
Twee rolprente het ʼn vonkie in my hart afgevuur om die strate van New Orleans en sy omliggende moerasse te gaan ontdek, skryf Maryke Roberts.
Tuberkulose is ’n eeu-oue vyand
Suid-Afrika is op die WGO se lys lande wat vir meer as 90% van die wêreld se TB-gevalle verantwoordelik is.
Captur in die kol
Die Captur voel soos ʼn premiumproduk in ʼn see van substandaardprodukte wat as begrotingsbuksies in Suid-Afrika aangebied word.
Nios waarsku oor skerp toename in RSV-gevalle
Benewens ’n styging in die aantal gevalle, blyk dit ook dat die virus kinders ernstiger aantas as in die verlede.
Handwerk: Maak ’n geborduurde tafeldoek
Maak hierdie mooi en maklike geborduurde tafeldoek om ʼn tafel te dek wat jou gaste aan die praat sal sit.
Luister: Wat beteken saambly voor die huwelik op lange duur?
Dit is deesdae nie meer vreemd om te sien hoe jong paartjies saam intrek nog voordat hulle getroud is nie. Die vraag is egter, watter impak het dit op ’n latere huwelik?
Riga in Letland en Tallinn in Estland
Buite die ou stad is daar ook ʼn heel interessante kwartier uit die laat 19de en vroeë 20ste eeu, met woonstelgeboue in die historistiese en Art Noveau-styl.
Monument maak erfenis pret met speletjie
Talle mense het Dinsdag hul vellies vir tekkies verruil om deel te neem aan die Voortrekkermonument se Erfenispret-speletjie.
Motorjoernaliste sê mekaar die stryd aan
Dit bring ʼn ander aspek van motorresies waarvan ek niks geweet het nie. Die mengsel van adrenalien, frustrasie, teleurstelling en verantwoordelikheid is enorm.
Kordate Faan patrolleer nou VTM
Faan, ’n Anatoliese herdershond, het eerste vir diens aangemeld as deel van die monument se projek om die terrein te beveilig.
‘n Sanipas-avontuur met Ineos Grenadier
Hierdie week gaan Wiele2Wiele op ‘n Sanipas-avontuur met die nuwe Ineos Grenadier, wat gemaak is om enige terrein aan te pak.
Luister: Kunsmatige intelligensie, kletsbotte in die kollig
Wat behels kunsmatige intelligensie en hoe werk kletsbotte? Dr. Celia Booyse, bestuurder van programontwikkeling en gehalteversekering by Akademia, verduidelik.
Downsindroomdag vier ’n besonderse groep mense
Trouens, die persoon met Downsindroom wat die langste tot dusver geleef het, was Joyce Greenman van Brittanje, wat in 2012 op 87-jarige leeftyd oorlede is.
BMW se staatmaker opgeknap
BMW het so pas die opgeknapte sewendegenerasie-BMW-3-reeks (G20) bekendgestel en dis ʼn bittersoet ervaring vir my.
Skryfnet: Skryf ʼn wenredenaarstoespraak!
Is jy ʼn passievolle redenaar wat graag ʼn wenpraatjie wil lewer of dalk ʼn onderwyser wat redenaars moet afrig of ʼn mamma wat moet help toesprake skryf? Dan is Skryf ʼn Toespraak net wat jy nodig het!
Wil jy graag ʼn app ontwikkel? Dié maatskappy kan help
Codehesion is Suid-Afrika se vooraanstaande app-ontwikkelingsmaatskappy en moet jou eerste keuse wees wanneer jy jou ontwikkelingswerklas en -projekte wil uitkontrakteer.
Leer om soos ʼn atleet te slaap
“Almal kan baat daarby om soos ’n kampioen te leer slaap.”