Nie almal is kranige fotograwe met ʼn oog vir ʼn mooi foto nie, maar om ʼn gesinsfoto te neem wat op jou Kerskaartjie kan pryk, kan eenvoudig en maklik wees.
Motorfietse: 2022 in ’n neutedop
Die jaar het heelwat meer opgelewer as wat ons verwag het, en die nuwe jaar beloof ook ’n rits nuwe modelle. So, kom ons kyk terug op die jaar wat was.
‘Rianette en die Internet’: Jou kuberwelstand en verhoudings
Ons is bewus van so baie aspekte waaraan ons moet aandag gee om goed en verantwoordelik na onsself te kan omsien. Dit sluit in van gesonde eetgewoontes tot genoeg slaap, maar hoe hanteer jy jou digitale gewoontes op ʼn daaglikse basis?
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Ford Ranger
Vir Wiele2Wiele se laaste program van 2022, gesels hulle oor die nuwe generasie Ford Ranger-bakkie.
Kansellasiekultuur: Vryheid van mening of onverdraagsaamheid?
Kansellasiekultuur beteken dat ondersteuning aan ʼn persoon of instansie onttrek word as daar nie saamgestem word met iets wat hulle sê of doen nie.
Slaan verveeldheid hok dié vakansie
Wanneer verveling die vakansie jou kroos beetpak, gaan jy maniere moet vind om hulle besig te hou.
Video: Martin Bester ‘kook en klets’ by Maroela Media
Die sanger en Jacaranda FM-omroeper Martin Bester het Kersfeeskoekies vir sy vierpotiges gebak.
Heel laaste Boeing 747 maak buiging
Dis natuurlik die enigmatiese Boeing 747, koningin van die lugruim of “Jumbo Jet” soos dit onder van reisgeesdriftiges tot rykes bekend was.
Riglyne vir die eerste feesseisoen sonder ʼn geliefde
Kersfees gaan nooit weer dieselfde wees nie, maar vier dit op ʼn manier wat vir jou hanteerbaar is.
Van bitcoin tot borde kos vir behoeftiges
“Kripto is besig om ʼn nuwe finansiële stelsel te skep en ons is verheug dat die voordele van hierdie nuwe stelsel ʼn positiewe bydrae sal lewer om hongersnood in Suid-Afrika hok te slaan.”
Handwerk: Gee jou Kerskrans ’n Skandinawiese kinkel
Maak dié oulike takbok van papier om as Kerskrans te gebruik en gee dit ʼn Skandinawiese kinkel deur dit met bloekomblare en kunsblomme te versier.
Ons is so oud soos (wat) ons eet
Loer gerus na dié lysie kos wat veroudering kan veroorsaak, asook dié wat velverjonging ʼn hupstoot kan gee.
Luister: Onthou die sonskerm!
Die son is ʼn groot sondebok wanneer dit kom by voortydige velveroudering, pigmentasie en velkanker.
Doen ʼn digitale detoks hierdie feestyd
Los jou foon se battery en fokus eerder om jouself behoorlik te herlaai.
Bly of gly? Musk vra Twitter-gebruikers oor sy toekoms
“Jy moet baie van pyn hou. Een vangplek: Jy moet jou lewenslange spaargeld in Twitter belê en dit is sedert Mei in die vinnige baan na bankrotskap. Soek jy steeds die werk?”
Vyf idees vir tuisgemaakte Kersgeskenke
Vermy die winkels dié Kersseisoen en bederf jou geliefdes met pragtige, tuisgemaakte Kersgeskenke.
Helpende Hand Studietrust sê dankie
Die Helpende Hand Studietrust is meer as bloot ʼn besigheid. Dit gaan oor meer as om fondse in te samel en dit te bestuur. Drome word bewaarheid. Studente word gehelp om bepaalde doelwitte te bereik sodat hulle hul roeping kan uitleef. Vandag wil Hannes Noëth en sy ongelooflike span dankie sê vir elke donateur wat help om drome ʼn werklikheid te maak.
Enigmatiese Engelenburg: beskermengel, baanbreker vir Afrikaans
Net duskant die Uniegebou staan ʼn huis wat ʼn paar belangrike geheime bewaar. Geheime wat eintlik algemene kennis behoort te wees, maar waarvan ek bitter weinig geweet het voordat ek die Engelenburgmuseum besoek het.
Sorg só dat jou lokke lustig bly
Voordat jy nou summier die stileerders in die laai bêre, oorweeg eers hierdie wenke.
Hou só veilig vakansie
’n Bietjie ekstra waaksaamheid sal help om jou eiendom en besittings veiliger te hou terwyl jy op jou welverdiende wegbreek is.