Sonder om die knal uit enigiemand se Kersklapper te haal, kan Suid-Afrikaners dit beswaarlik bekostig om dié Kersfees oorboord te gaan.
Foto’s: Mej. Heelal-kostuum bring hulde aan Afrika
Mej. SA se uitrusting vir dié gesogte skoonheidskompetisie spog met twee treffende vlerke waarop al 54 Afrika-lande se vlae pronk.
EU knip vlugmodus se vlerke
Volgens die EU kan lugdienste nou 5G-tegnologie aan boord van vliegtuie daar verskaf, tesame met stadiger mobiele data.
Veels geluk, liewe SMS!
Die heel eerste SMS was ’n toetsboodskap deur ’n Britse ingenieur en het heel gepas gelui: ‘Geseënde Kersfees’.
Motorbedryf skitter met verkope
Die sterkste presteerder – en met ʼn reusemarge – was Toyota.
Kyk net die potensiaal van patats
Patats is nie net laag in vet en hoog in vesel nie, maar gelaai met gesondheidsvoordele wat ʼn mens nie elke dag uitgrawe nie.
Veg of Vlug? Hoe moet ons oor konflik dink?
Konflik is ʼn normale deel van menslike gedrag. Inteendeel, ʼn verhouding met gereelde konflik kan selfs gesonder wees as een waar daar min of geen konflik is.
Toweragtige Turkye: Die travertyne van Pamukkale en ruïnes van Efese
2 500 km per huurmotor en 110 km te voet …
Isuzu D-Max: Swak gehalte ʼn probleem
Die nuwe reeks D-Max-bakkies is werklik mooi maar daar is wel ‘n paar swak punte, skryf Brendon Staniforth.
Beursie sal bloei vir wêreld se duurste kuur
Met tradisionele hemofiliebehandeling word die ontbrekende bloedstollingsfaktor vervang sodat die bloed behoorlik kan stol.
Wat gebeur met jou vel as jy met grimering gaan slaap?
ʼn Somatoloog verduidelik hoe én hoekom jy jou grimering sorgvuldig moet verwyder voor jou kop saans die kussing tref.
Luister: Uli, die slim uil
Fletcher vertel vandag van Uli Uil. Uli was nie sommer net ʼn uil nie. O nee, Uli was baie slim. Al die diere het altyd vir hom kom raad vra. Kom ontmoet vandag vir Uli Uil. Fletcher is geskep deur Cecile Schultz en vir die volgende paar weke gaan daar weekliks ʼn Fletcher-storie wees wat kleingoed op ʼn geestelike vlak gaan verryk.
‘Rianette en die Internet’: Wonder jy ook hoe veilig is aanlyn inkopies?
In hierdie episode van “Rianette en die Internet”, gee Rianette Leibowitz praktiese wenke om te verseker dat jy weet hoe om veilige aankope deur die internet te doen.
Het jy ʼn passie vir Afrikaans? Oorweeg dié loopbaan
Virseker is op soek na jong, gematrikuleerde, dinamiese en Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners – wat ook ʼn diep passie vir die taal en sy enorme potensiaal het – om by hul spanne in Johannesburg en Kaapstad aan te sluit.
Luister: Hiér gaan jy meer uitvind oor kuberwelstand
“Die reeks is spesifiek vir almal wat belangstel om hul kuberveiligheid ’n prioriteit te maak.”
Triumph Tiger 1200 GT Pro: Is dit dalk die beste keuse?
Dit is die goedkoopste een in die reeks, en tog was dit my gunsteling tydens die toets.
Alfa se nuwe Tonale: Mooi maar middelmatig
Alfa Romeo het ʼn gaping in die mark gehad vir ʼn lekker kompakte sportnutsvoertuig en met die eerste oogopslag slaan Alfa Romeo se nuwe Tonale mens uit vir ʼn ses, maar…
Wiele2Wiele: Alfa betree C-segment
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele word daar passievol gesels oor Alfa Romeo wat die pragtige nuwe Tonale bekendgestel het. Baic se Beijing X55 beïndruk, hulle leer interessante feite by die ‘Ford Driving Skills for Life’-dag en hulle toets KTM se elektriese SX-E 5-motorfiets.
Diabetesprogram dringend nodig, vra alliansie
Volgens die Internasionale Diabetesfederasie leef sowat 4,2 miljoen Suid-Afrikaners met diabetes, met 45,4% van gevalle wat ongediagnoseerd is.
SA blink uit met digitale vaardighede
“Suid-Afrika se toekomsgerigte digitale vaardighede is vergelykbaar met dié van topkandidate van Brasilië, Rusland, Indië en China”