Al dié goeie kompetisie is eenvoudig puik nuus vir die eindgebruiker. Elke vervaardiger moet hul beste voet voorsit.
Musk nie bekommerd oor massa-uittog by Twitter
Werknemers wat nie teen Donderdag aangedui het dat hulle wil aanbly nie, sal drie maande se skeidingsloon ontvang.
Probleme met jou maag?
As jy een van die 33% van mense is wat nog nie ʼn produk gekry het wat vir jou werk nie, is PROGAST dalk jou oplossing.
Luister: Kan velsorgprodukte ons teen veroudering red?
Volgens kenners is daar een produk wat elkeen in sy of haar kas moet hê om hul vel te beskerm.
Al die nuwe fietse vir 2023
’n Goeie lokprent vir enige rolprent moet net genoeg weggee dat jy nie kan wag om die rolprent te sien nie. Net so is die EICMA-motorfietsskou in Milaan my lokprent vir al die motorfietse wat in 2023 bekendgestel gaan word.
Medihelp: Die stabiliteit wat 117 jaar in die bedryf bring
“Dit is belangrik dat hulle ’n besluit neem wat nie suiwer op finansies berus nie maar ook mediese fondse se volhoubaarheid, diens en voordele in ag neem.”
Kyk: Silverton-aanleg se eerste nuwe Ford Ranger
Na ʼn allemintige belegging van R15,8 miljard, het die eerste nuwe generasie Ranger uiteindelik die week van die produksielyn afgerol.
Wiele2Wiele toetsbestuur nuwe Qashqai
Wiele2Wiele gesels ook oor Toyota se nuwe GR86, die nuwe Citroën C5 Aircross en gee raad oor hoe ver jy kan ry wanneer jou brandstofliggie begin brand.
Handwerk: Borduur babaskoentjies, somerkombers vir die kleingoed
Maak vir jou kleinding dié fraai geborduurde babaskoentjies en borduur ʼn somerkombers vir haar bed.
Pa’s, vermy dié vyf modeflaters (ongeag jou ouderdom)
Dis een ding om ʼn pa te wees, maar ʼn ander ding om soos ʼn pa aan te trek.
Onderwysers kan help om leerders te beskerm
Onderwysers dra ʼn aansienlike etiese verantwoordelikheid. Hulle moet weet hoe om kwesbare kinders te identifiseer; hoe om simptome van misbruik te identifiseer en te interpreteer; en hoe om ʼn onthulling van misbruik te fasiliteer en te hanteer.
Gemak soos nét Citroën kan
Die C5 is meer gemaklik as enige ander C-sportnuts op die mark beskikbaar en daar is eenvoudig niks om nié van te hou nie.
Damprook al hoe gewilder onder jonges
Tot een uit elke vier matrieks is damprokers, het ʼn nuwe studie van die Universiteit van Kaapstad bevind, met leerders wat aandui hulle damprook hoofsaaklik om stres en angstigheid te hanteer.
Dié sportmotor dans soos jy hom lei
Hierdie is pure sportmotor. Laag en plat met ʼn lang kap en ʼn enjin wat lekker brul.
Basta met katterigheid! Hier ondersteun sakevroue mekaar
“Daar word gesê dat krag in getalle lê en ek hoop ons is kragtige bewyse daarvan dat vroue nie teen mekaar hoef mee te ding om suksesvol te wees nie.”
Toweragtige Turkye: Die meredistrik van Eğirdir en ruïnes van Sagalassos
Dis snikwarm toe ons gesin ná die tyd die waatlemoen slag wat ons die vorige dag by die boer gekoop het. Gawe Turkse ooms kom maak geselsies en die straatkatte kom maak kennis waar ons aan die voete van ʼn antieke pragstad rus.
Talle eis oor verbroude histerektomieë
In een geval is ʼn 17-jarige se baarmoeder glo sonder haar medewete verwyder en het sy dit eers jare later, nadat sy vergeefs probeer het om weer swanger te word, besef.
Dra blou vir diabetes
“Een uit elke twee Suid-Afrikaners ly aan ongediagnoseerde diabetes.”
Laerskool eerste in SA met splinternuwe skerms
“Die fokus sal nooit wegskuif van die reuk en gevoel van bladsye tussen jou vingers nie. Net soos ons in pas met tegnologie bly, net so gereeld brei ons ons boekeskat uit. Dit is ’n geval van verryking en byvoeging, nie vervanging en verskraling nie.”
Selfdissipline, hardwerkendheid en deursettingsvermoë – dít is durf
Kinders behoort blootgestel te word aan rolmodelle wat terugslae beleef het, maar steeds met deursettingsvermoë en selfdissipline aangehou het om na hulle doelstellings te streef. Dan leer kinders dat durf die geheim is tot sukses.