Ons wil sekerlik almal geken word as mense wat op geloofwaardige wyse ons getuienis in hierdie wêreld uitleef. Jakobus help ons met die meetsnoer wat daarvoor aangelê word.
Gedagte vir die dag: Vertroue in God
Vir die mens wat in gevaar verkeer, is die Here ’n toevlug, ’n skuilplek in tye van nood. Daarom vertrou almal wat u Naam bely, op U, want U, Here, laat dié wat vra na u wil, nie in die steek nie. (Psalm 9:10-11)
Gedagte vir die dag: Betoon liefde
’n Sagte antwoord laat woede bedaar; ’n krenkende woord laat woede ontvlam. (Spreuke 15:1)
Gedagte vir die dag: Heeldag by God
U luister na my stem in die môre, Here, in die môre terwyl ek voor U verskyn en op U wag. (Psalm 5:4)
ToekomsVenster: Dit wat jy sê
Ai, die Jakobus druk sy vinger waar dit baie gevoelig is. Die tong het die meeste van ons al in troebel waters laat beland.
Gedagte vir die dag: Kyk nuut
Om rusie te begin is om ’n damwal te breek; staak liewer die getwis voor die vloed jou tref. (Spreuke 17:14)
ToekomsVenster: Moenie jouself bedrieg nie
Dit is tog die minste wat ons vir mekaar kan doen naamlik om mekaar op die geloofspad te ondersteun en by te staan.
Gedagte vir die dag: Eerste dinge eerste
Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. (Psalm 118:24)
ToekomsVenster: Hoor en doen
Die Here wil graag met ons praat, maar is ons op ’n plek waar Hy kan sê wat op sy hart is?
Gedagte vir die dag: Raak stil voor God
Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my redder. In U stel ek elke dag my verwagting. (Psalm 25:5)
ToekomsVenster: God is goed, altyd goed
“God is goed, altyd goed. Elke goeie en volmaakte gawe kom uit sy hand. Hy is die ewige bron van wat goed en mooi is.”
Gedagte vir die dag: Ewigdurende liefde
Moet U tog nie vir my verberg nie, moet my tog nie wegstuur terwyl U toornig is nie, want U was nog altyd my hulp. (Psalm 27:9)
ToekomsVenster: Versoeking en verleiding
“Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou.”
Gedagte vir die dag: Onveranderlike liefde
U is goed, Here, U vergewe altyd weer, U is getrou teenoor dié wat na U roep om hulp. (Psalm 86:5)
Gedagte vir die dag: Lewensvreugde
Miswolke en wind, maar geen reën nie, so is iemand wat spog met wat hy sal gee en dit nooit gee nie. (Spreuke 25:14)
Gedagte vir die dag: Wees beskikbaar
Met u eie hande het U my gemaak, my gevorm; gee my insig, dat ek u gebooie kan verstaan. (Psalm 119:73)
ToekomsVenster: Waar maak jy jou skatte bymekaar?
Om ryk te wees in God is ware rykdom. God seën ook mense wie se prioriteite reg is.
Gedagte vir die dag: Seisoene
‘n Vrolike mens is ’n gesonde mens, ’n neerslagtige mens raak uitgeput. (Spreuke 17:22)
ToekomsVenster: Bid gelowig en moenie twyfel
Om met geloofvertroue te bid en nie te twyfel nie, veral as die antwoord oënskynlik uitbly, is ’n gawe. Ons elkeen kan dit van die Here vra, nie waar nie.
Gedagte vir die dag: Gebed is die antwoord
Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. (Psalm 34:19)