In die video kan gesien word hoe die seun ʼn skaakstuk optel om te skuif en die robot hom dan vir etlike sekondes aan die vinger gryp.
Kenner werp lig op ruimte-ekonomie
“Ons planeet is uitgelewer aan elemente in die ruimte soos komete, sonfakkels (“solar flares”) en die son wat dalk kan uitbrand.”
Kunsmatige intelligensie kan jou veilig hou
Deur middel van kunsmatige intelligensie kan die kamera se digitale brein by hul “oë” pas wat hulle in staat stel om die lewendige video intyds te kan ontleed sonder dat menslike insette benodig word.
Hernubare energie – die besparingsrevolusie
Die besparings wat deur die stelsel gegenereer word, is meer as die kostes verbonde aan die stelsel, m.a.w. die besparings betaal vir die stelsel (en meer).
Pootjie beurtkrag jou? KragDag bied allerhande oplossings!
Die ekspo is ʼn platform vir inspirasie en inligting vir ʼn selfstandige leefstyl: van alternatiewe energie, voedselverbouing, veiligheid en nuwe tegnologie, tot opvoedkunde, entrepreneurskap en buitelewe!
Netflix, Microsoft smee vennootskap vir advertensiediens
Netflix het die afgelope paar maande na ʼn vennoot gesoek wat kan help om die nuwe intekeningsvlak van stapel te stuur, en Google en Comcast is glo ook hiervoor oorweeg.
MTN se selfoonnetwerk (weer) voorloper
Volgens MyBroadband is MTN se voortgesette uitstekende vertoning hoofsaaklik te danke aan ʼn belegging van R50 miljard aan die netwerk die afgelope vyf jaar.
Berugte kuberkrakers teiken verdedigingskontrakteurs
Die kubermisdaadgroep Lazarus het glo – deur middel van sosiale media – aanvalle op verdedigingskontrakteurs wêreldwyd geloods, met die doel om te spioeneer en data te steel.
Omstrede beperkings op videospeletjies geld binnekort
ʼn Aantal omstrede aanpassings in die klassifisering van videospeletjies sluit in dat ouers nou by jong kinders moet sit terwyl hulle dié speletjies speel.
Private skool belê miljoene in e-sportarena
Wat dié skool besonders maak is dat dit oor ʼn e-sportarena ter waarde van R3 miljoen beskik, waar leerders hulself vir die kompeterende wêreld van aanlyn speletjies kan voorberei – en dít nogal in skooltyd.
Instagram stel sterker ouderdombeperkings in
Daar is drie maniere waarop gebruikers hul ouderdom kan bevestig. Hulle kan ’n foto van hul ID-dokument óf ’n selfie-video oplaai, of drie vriende kan intree om te bevestig dat die persoon wel ouer as 18 is.
Het jy al Maroela Media se app afgelaai? Doen dit nóú!
Maroela se app maak dit verspot maklik om elke oomblik van die dag op die hoogte te bly met dit wat vir jou interessant en belangrik is, én om dit waarin jy nie belang stel nie, af te skakel.
Tegnologie móét en kan geleidelik in enige klaskamer geïntegreer word
Onderwyskenners meen die integrasie van tegnologie in die klaskamer gaan ʼn groot kopskuif verg en hoef nie noodwendig oornag of met die jongste en duurste tegnologie te gebeur nie.
Digitale intelligensie kernbelangrik vir gesonde sosialemediagebruik
Volgens Dean McCoubrey van MySociaLifeSA moet volwassenes juis self digitale platforms gebruik en tot ʼn mate infiltreer om te verstaan wat die werklike gevare en uitdagings daarop is.
Een kabel vir alles: droom of doenbaar?
Hoewel sommige tegnologiegeesdriftiges meen Apple kan reeds in 2023 sy produkte hierby aanpas, meen ander Apple sal eerder poortloos of koordloos gaan as om onder druk te swig.
Webinaar bekyk jongste tendense in die aanlyn leefwêreld van kinders
“Nou meer as ooit moet ons as ouers, ons blindekol konfronteer wanneer dit by ons eie kinders kom en besef ons kinders is betrokke in ʼn wêreld waar pornografie oral beskikbaar is en sekskletse modieus is.”
Kuberkrakers teiken maatskappye wat betaal – opname
Twee derdes van maatskappye wêreldwyd loop een of ander tyd deur onder kuberkrakers en verloor in die proses miljoene rande om te probeer om hul data terug te kry.
Meeste Woolies-afleweringsvoertuie binnekort elektries
ʼn 10 maande lange toetslopie wat vroeër met elektriese voertuie gedoen is, wys dat die gebruik daarvan uitlaatgasse met tot 700 000 kg kan verminder.
Kyk: 3D-drukker bied oplossing vir behuisingskrisis
Dié projek, ʼn eerste vir Suid-Afrika, sal laekostebehuising goedkoper én vinniger kan verskaf, sê Attie Retief.
Regsgeding teen Musk oor Twitter-transaksie
In die regsgeding word beweer dat die miljardêr Twitter-aandele doelbewus afgejaag het sodat hy nie met sy bod om die platform te koop hoef voort te gaan nie, of vir ʼn laer prys kon beding.