“Eens op ʼn tyd was dit makliker om misdadigers uit te ken, maar nou kan dit enigiemand wees omdat skelms agter skerms skuil.”
Video: Tegnologie laat parapleeg weer loop
Die inplantingstelsel is steeds in ʼn eksperimentele fase, maar Oskam kan nou weer staan en selfs trappe klim.
Rekordboete vir Meta oor EU-datareëls
Meta het in reaksie hierop gesê dat hy “teleurgesteld is om uitgesonder te word” en dat die uitspraak “gebrekkig en ongegrond is”.
Twitter kan dalk gou bel ook
Gebruikers sal dus met enigiemand op enige plek in die wêreld kan gesels sonder om hul selfoonnommer te deel.
Ligte mistykie op WhatsApp? Jy kan dit nou wysig
Die gewilde sosialemediaplatform het eindelik gehoor gegee aan gebruikers se behoefte aan ʼn redigeerfunksie vir boodskappe wat reeds gestuur is.
Wêreldklas toerusting bevorder spinale chirurgie by Zuid-Afrikaans Hospitaal
Dr. Louis Nel, spinale chirurg by die Zuid-Afrikaans Hospitaal, verduidelik dat die toerusting hom en sy span in staat stel om operasies uit te voer met minder komplikasies.
Nederland vry na Afrikaanse IT-spesialiste
“Dit is ’n maklike som om te maak,” verduidelik die werwingsmaatskappy Ir. Olav’s Globetrotters oor waarom juis Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners in Nederland aangestel word.
Apple hoop om teenwoordigheid in Indië te versnel
Met Indië wat China na verwagting vanjaar as die wêreld se mees bevolkte nasie gaan onttroon, maak dit baie sin dat die Kaliforniese tegnologiereus, Apple, sy teenwoordigheid hier teen ’n ongekende tempo versnel.
Bemark op Instagram in 5 maklike stappe
Hier is Magriet Groenewald se beginnersgids oor hoe om Instagram vir jou sakeonderneming te gebruik.
Kunsmatige intelligensie: te veel, te vinnig, te gevaarlik?
Die man wat bekend staan as die “godfather van kunsmatige intelligensie” waarsku dat vooruitgang in dié veld groot gevare vir die samelewing en mensdom kan inhou.
50 jaar se vernuf, vernuwing van die selfoon
Wat belangrik is, is dat die kompakte ontwerp van dié foon tot vandag toe nog die standaard is wat foonvervaardigers volg.
Só steun SA kletsbot diabeteslyers
Graham Rowe van Guidepost verduidelik dat diabetesverpleging ’n gespesialiseerde vaardigheid is wat tot nou toe nog nie voldoende erkenning gekry het nie.
Luister: Broers se siftingstoets wil geestessiekte hokslaan
“Hoekom niemand regtig geweet het wat in sy hart aangaan nie, was die grootste vraag wat almal gevra het.”
Dié maatskappy kan al jou sagtewarebehoeftes hanteer
Codehesion is ʼn bekroonde Suid-Afrikaanse sagtewareontwikkelingsmaatskappy wat wêreldklas diens vir al sy kliënte lewer.
Luister: Só benut jy ChatGPT tot jou voordeel
“Sien ChatGPT as ʼn bondgenoot en nie as ʼn teenstander nie.”
Hokaai met KI-ontwikkeling vra kenners
Kenners soos Elon Musk en Steve Wozniak vra dat die ontwikkeling van KI-stelsels vir ses maande gestop word.
Skool bou eie robotika-sentrum sonder staatshulp
“Ons doel is nie om besluite tot onderwys in eie hand te neem nie, maar om eerder ʼn verskil in die breër gemeenskap se behoeftes te maak.”
Luister: Beperkings, invloede van ChatGPT en kie
“Kyk, as ʼn mens nie ingelig is nie, raak jy bekommerd oor iets.”
Belê in die ruggraat van sonkrag: Siteform se ligtestaalkonstruksie
Volhoubare private kragopwekking, met die regte strukture in plek, is die pad vorentoe vir Suid-Afrikaners en gehalte staalkonstruksie vorm die ruggraat van enige sonkragstelsel.
Selfoonnetwerke se gehalte landswyd getoets
MyBroadband werk saam met Analytico, Afristay en Keysight-verspreider Coral-i saamgespan om Vodacom, MTN, Cell C en Telkom se netwerke landswyd te toets.