Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 16-4-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Leefstyl
16 April 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • Uitspraak voorbehou in saak teen NSFAS
      • Kusile-beskuldigde dán weer in hof
      • Opod ondersoek polisieskietery in Lusikisiki
      • Weermaglid en ses ander in hof oor Phalaborwa-onrus
      • Twee in hof oor roof by burgemeester se huis
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • Stiltetyd
    • ToekomsVenster
      • ToekomsVenster: Hy het jou lief
      • Akademici vir lewensbydrae tot Afrikaans vereer
      • Resepteboek vir behoud van kinderhuis
      • Israel_berg_stiltetyd_pixabay.jpg Gedagte vir die dag: Ek val, maar ek staan elke dag op
      • ToekomsVenster: Rig jou gedagtes op Sy liefde
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Caster se 5 000 m-wentyd nog te stadig vir Spele
      • Topspeler kies entstof bo toernooi
      • Djokovic onoorwonne ná 10 wedstryde in 2021
      • Veglustige Stokes wéér Wisden se beste
      • Babar-beurt ‘slaan die Azam weg’
  • Landbou
    • Alle landbou
    • Landbounuus
    • Landboutegnologie
    • Produksie
    • Markaanwysers
    • Weer
    • Promosies
      • Hugenoot SA spog nou ook met GBLUP-stelsel
      • Geslaagde sampioenboer glo aan gesond eet
      • Vrystaat Landbou se Jong boer-wenner ‘kry uit wat hy insit’
      • Voëlgriep breek uit op Gautengse plaas
      • Tafeldruiwe lewer beste oes ooit
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • Ons Franse kasteel: (fakkel)lig in die donkerte
      • #JongStemme: Leer my hoe om te dink, nie wat om te dink
      • ras-regstellende-aksie-race Podlitiek: SEB raak rof, ANC-kaders teiken hof en Mkhize staak entstof
      • ’n Mondvol herinneringe
      • Verkiesings in Peru en Ecuador lewer verrassings op
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Annelien se kombuis: Pynappel-en-gemmerbier
      • Resep: Piesangpoeding
      • Resep: Gemarineerde groentesosaties
      • Resep: Wortelkoek
      • Resep-video: Maklike maalvleispasta
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
    • #HoeNou?!
      • Akademici vir lewensbydrae tot Afrikaans vereer
      • Boek: Die brief vir die koning
      • Taalgebruik: Miljard, biljoen, triljoen
      • Resepteboek vir behoud van kinderhuis
      • Wenners van 2021-Andrew Murray-pryse bekend
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Pad gesluit sodat paddas kan paar
      • Pa skrik hom ‘byna dood’ vir gesig in wasmasjien
      • Verrassing! Monopoly-bord skuil onder tapyt
      • Grappige wending toe vrou sukkel met parallelparkering
      • Wêreld se grootste haas gesteel
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Ons Franse kasteel: (fakkel)lig in die donkerte
      • Danie Langner: Voortrekker, voorloper en vader van vele
      • ʼn Jag- en wegbreekbestemming om van te droom
      • Zontes se treffende nuwe liggewig
      • Luister: Hoe hou Wagter wag?
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • ‘Boer soek ʼn vrou’: Só gaan dit nou met TV-boere
      • ‘Dit is wat ek noem Boer soek ʼn vrou-magic’
      • Volg prins Philip se begrafnis hier
      • kykNET trek nuwe baadjie aan
      • Nuwe kinderboek vir ‘Harry Potter’-skrywer
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • ToekomsVenster: Hy het jou lief
      • ras-regstellende-aksie-race Podlitiek: SEB raak rof, ANC-kaders teiken hof en Mkhize staak entstof
      • Luister: Hoe hou Wagter wag?
      • ToekomsVenster: Rig jou gedagtes op Sy liefde
      • Kan emigrasie, brandstofprys omgekeer word?
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Leefstyl

    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms

Tegnologie

Facebook koop WhatsApp vir $16 miljard

  Suné van Heerden  ·   20 Februarie 2014
Geen kommentaar

Facebook het die boodskapdiens WhatsApp vir $16 miljard (R177 miljard) gekoop.

 Facebook WhatsApp

Tegnologie Wêreldnuus

Moslems mag glad nie na Mars reis

  Herman Toerien  ·   20 Februarie 2014
3 kommentare

Moslems, in elk geval dié van die Verenigde Arabiese Emirate, mag glad nie na Mars reis nie, het ‘n Fatwa-kommissie van dié land beslis.

 Moslems

Tegnologie Wêreldnuus

“Teenvriesmiddel” veroorsaak nattigheid op Mars

  Herman Toerien  ·   12 Februarie 2014
Geen kommentaar

Die bekende nattigheid wat teen sommige van Mars se kraterwande uitslaan wanneer dit warm bak, en lyk soos syferwater wat daarteen afkronkel, is pekel met verskillende ysterkombinasies wat as ‘n “teenvriesmiddel” beskryf word.

Nuus Tegnologie Wêreldnuus

“Star wars”-tegnologie: Darth Vader se laser word werklikheid

  Herman Toerien  ·   6 Februarie 2014
Geen kommentaar

‘n Laser wat 100 000 keer soveel energie gebruik as wat al die kragstasies ter wêreld saam kan lewer, word nou ontwikkel.

Tegnologie Wêreldnuus

Nasa wil water op maan, suurstof op Mars maak

  Herman Toerien  ·   31 Januarie 2014
1 kommentaar

Nasa beplan om in 2018 ‘n robotiese sending na die maan te onderneem wat water sal maak, en in 2020 na Mars om suurstof te maak.

SA-nuus Tegnologie

Solidariteit se app ʼn eerste vir vakbondwese in Suid-Afrika

  Phillip Bruwer  ·   29 Januarie 2014
Geen kommentaar

Solidariteit het Woensdag ʼn nuwe fase in die digitale era en vakbondwese betree met die bekendstelling van sy toepassing (app) vir slimfone.

 Solidariteit

Tegnologie Wêreldnuus

Aarde se magneetveld dalk op die punt om om te swaai – maar nie rede vir paniek

  Herman Toerien  ·   28 Januarie 2014
Geen kommentaar

Die aarde se beskermende magneetveld het oor die afgelope 200 jaar al met 15% verswak, en as na vorige magnetiese bollemakiesies gekyk word, is die aarde agter skedule om weer so te maak.

 aarde

Nuus SA-nuus Tegnologie

Aansoeke vir slim ID-kaarte begin binnekort

  Phillip Bruwer  ·   23 Januarie 2014
2 kommentare

Die departement van binnelandse sake het Donderdag bekend gemaak dat die publiek binnekort hul aansoeke vir die nuwe slim ID-kaarte kan indien.

Boeke Tegnologie

Nuwe Storierak-app vir kinders

  Suné van Heerden  ·   22 Januarie 2014
Geen kommentaar

Storierak is ‘n toepassingwinkel met al jou geliefkoosde Afrikaanse kinderboeke, ideaal geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud.

 kinders

Tegnologie Wêreldnuus

Geheimsinnige Marsklip boul wetenskaplikes

  Herman Toerien  ·   20 Januarie 2014
5 kommentare

Twaalf Marsdae gelede was dit nie daar nie, maar skielik wys foto’s op Mars die teenwoordigheid van ‘n vreemde klip op ‘n plek waar daar met die vorige foto-sessie nog niks was nie.

 Ontdekking wetenskap

Tegnologie Wêreldnuus

Video: Son nou “onderstebo”

  Herman Toerien  ·   1 Januarie 2014
2 kommentare

Die son het die ou jaar afgesluit deur die omswaai van sy magneetveld, sodat sy noordpool nou sy suidpool is, en omgekeer.

 video wetenskap

Nuus Tegnologie Wêreldnuus

Video: Kenners besorg oor tabletrekenaars vir kinders

  Suné van Heerden  ·   25 Desember 2013
2 kommentare

Pediaters en ander gesondheidskenners is glo besorg oor tabletrekenaars wat só maklik is dat selfs driejariges dit kan gebruik.

 tabletrekenaars

Nuus SA-nuus Tegnologie

Rekenaars en tablette verpligtend vir UJ-studente

  Suné van Heerden  ·   27 November 2013
2 kommentare

Eerstejaarstudente aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) sal in 2014 óf ʼn skootrekenaar óf ʼn tabletrekenaar vir hul studies benodig.

 studente tabletrekenaars Universiteit van Johannesburg

Nuus Tegnologie

“Vroue moet by die huis bly en slawe wees”

  Suné van Heerden  ·   22 Oktober 2013
3 kommentare

Volgens ʼn reeks advertensies van die Verenigde Nasies is die soekenjin Google klaarblyklik seksisties.

 Advertensie google Verenigde Nasies vroueregte

SA-nuus Tegnologie

SA-wetenskaplikes ontdek komeetdiamante

  Herman Toerien  ·   9 Oktober 2013
1 kommentaar

Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het die eerste noemenswaardige oorblyfsel van ‘n komeet op aarde ooit gevind, en dié brokstukkie bevat boonop verskeie mikroskopiese diamantjies.

 aarde komeet

SA-nuus Tegnologie

Video: Robotsjirurgie nou in SA

  Nico Strydom  ·   4 Oktober 2013
Geen kommentaar

Suid-Afrika se eerste robot sjirurgiese-stelsel is die week by die Urologiese-hospitaal in Pretoria bekend gestel.

Tegnologie Wêreldnuus

“Slang” na Mars

  Herman Toerien  ·   20 September 2013
Geen kommentaar

Curiosity en die twee ouer tuigies, Opportunity en Spirit, verstom die wêreld met wat hulle reeds op Mars vermag het.

 Curiosity

Tegnologie Wêreldnuus

Eerste ruimtevrou wil eerste Mars-ouma word

  Moira Kloppers  ·   17 September 2013
4 kommentare

Valentina Tereshkova (76), wat as 26-jarige op 16 Junie 1963 die eerste vrou in die ruimte geword het, hoop om oor tien jaar, 60 jaar na haar eerste ruimtereis, na Mars te vertrek as deel van die Mars One-projek

 Mars

Tegnologie Wêreldnuus

Ons is eintlik marsmannetjies – wetenskaplike

  Herman Toerien  ·   30 Augustus 2013
32 kommentare

“Die bewyse dat lewe op aarde op Mars, en nie op die aarde ontstaan het nie, stapel op,” aldus prof. Steven Benner, van die Westheimer Instituut vir Wetenskap en Tegnologie in die VSA.

 Mars

Tegnologie Wêreldnuus

Water op die maan en ‘n groen Groenland …

  Herman Toerien  ·   29 Augustus 2013
3 kommentare

Daar ís water op die maan, en selfs meer as wat eers gemeen is, het planetêre geoloë van die Johns Hopkins Universiteit se laboratorium vir toegepaste fisika in ‘n verslag bevestig.

 maan water
  • ←
  • 1
  • 2
  • 3
  • …
  • 60
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

  • Tuis
  • Nuus
  • Goeie goed
  • Sport
  • Landbou
  • Geldsake
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Leefstyl
  • Vermaak
  • Radio
  • Weer
  • Markaanwysers
  • Finansiële aanwysers
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
  • Oor ons
  • Kontak ons
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

© 2011 - 2021 Maroela Media. | Bepalings en voorwaardes | Handleiding vir toegang tot inligting

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging.

  • Tuis
  • Nuus
  • Goeie goed
  • Sport
  • Geldsake
  • Landbou
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Leefstyl
  • Vreemdhede
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Kompetisies
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons