Die toename in vetsug onder troeteldiere oor die afgelope 15 jaar is verbysterend. Trouens, dit is die nommer een gesondheidsrisiko wat ons troeteldiere ervaar.
Bederf jou woef met dié hondjie-happies
Dié hondjie-happies is ʼn lekker bederf om hulle te beloon en dit sal selfs ʼn oulike Kersgeskenk onder die boom wees.
Bentley die polisiehond ‘volg sy maat oor reënboogbrug’
Kol. Priscilla Naidu, woordvoerder van die polisie, sê Bentley – ʼn eens energieke en lojale Duitse-herdershond – het die wil verloor om te lewe sonder sy beste vriend, Mufasa.
Vir honde met heimwee
My daaglikse staptogte met my hondekinders lewer altyd iets lekker op.
Italië se eerste honde-restaurant woefse sukses
In enige ander restaurant sal dit waarskynlik effe onvanpas wees om jou bord skoon te lek. Maar nie by Fiuto in Rome nie.
Vierpoot-terapeute laat eksamenstres wegsmelt
Die ‘pootsitiewe’ energie wat die terapiehonde meebring, word by die Universiteit van Pretoria ingespan om studente te help om ʼn behoorlike blaaskans te midde van die kwaai eksamendruk te neem.
Video: Ontmoet blindes se sesde sintuig
Die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging het met sy stigting 70 jaar gelede daarna gestreef om gidshonde meer toeganklik vir Suid-Afrikaners met gestremdhede te maak.
Hond gered wat so hittete deur see meegesleur word
ʼn Voormalige vloot-duiker het die beroering gesien en na die strand gehardloop waar hy ʼn kano gegryp en begin roei het in ʼn poging om die hond te red.
Troeteldierfoto: Stem vir die top-10-finaliste
Stem vir jóú gunstelinge en kom in aanmerking vir ʼn geskenk van Afrivet!
Troeteldierfoto: Stem vir die top-10-finaliste
Stem vir jóú gunstelinge en kom in aanmerking vir ʼn geskenk van Afrivet!
Vaarwel, Bobi: Wêreld se oudste woef se blaf is stil
Bobi was ʼn opregte Rafeiro do Alentejo, ʼn honderas met ʼn gemiddelde lewensverwagting van tussen 12 en 14 jaar. Dié hond het uiteindelik 31 jaar en 165 dae oud geword.
Wen met jou troeteldierfoto
Ons troeteldiere is deel van die gesin – of dit nou hond, kat, papegaai of troetelvarkie is. Hier is jou kans om ʼn heerlike bederf vir jou troeteldier te wen.
Meisie is maats met 4,8 meter lange luislang
Hulle nestel graag teen mekaar en het gereeld teepartytjies.
Wen met jou troeteldierfoto
Hier is jou kans om ʼn heerlike bederf vir jou troeteldier te wen!
Moenie helende krag van troeteldiere onderskat
“Daar is bewyse dat troeteldiere kan help om angs, stres en depressie te verminder sowel as om hul eienaar se selfbeeld te verhoog.”
Wen met jou troeteldierfoto
Hier is jou kans om ʼn heerlike bederf vir jou troeteldier te wen!
Nuwe SA skaaphondkampioen gekroon
“Mac het so hard gewerk. Hy het nie ʼn voet verkeerd gesit nie. Ek het skoon hoendervleis gekry toe ek besef wat nou gebeur.”
Pootpatrollie: Sekuriteitswagte neem rondloperkatte aan
Foto’s van Conan wat sy baadjie dra met die woord “sekuriteit” daarop gedruk en op ʼn lessenaar lê langs ʼn lewensgrootte kartonfoto van Mingming, is reeds duisende kere op Facebook gedeel.
ARRC bied veilige hawe vir verwaarlose diere
Kenners skat dat soveel as 80% van mense met troeteldiere nie weet hoe om behoorlik na hul diere om te sien nie.
Dapper hond gered na inbrekers haar skiet
Phoenix, ʼn Africanis-teef, het gewapende rowers die stryd aangesê toe hulle by haar gesin se huis ingebreek het.