Die Mdzananda Dierekliniek in Khayelitsha wil Moedersdag gebruik om die aantal werpsels van ongesteriliseerde diere te verminder.
Gidshonde wêreldwyd gevier
“Dis soveel meer as net ’n hond, hulle kom in die lewens van gesiggestremdes in met pote, sterte en meer liefde in hul lyfies as wat enige een voor sou kon wens.”
Polisiehond Uzzi veilig tuis ná hy spoorloos verdwyn
Uzzi het twee kabeldiewe deur ʼn oop veld agternagesit, maar het glad nie weer na sy hanteerder teruggekeer nie.
‘Shoot for Food’ samel kos vir diere in
Met ’n bewoë stem vertel Cat Schramm, die fotograaf agter die Shoot for Food-inisiatief, hoe groot sukses vanjaar se projek was.
Verwelkom jou nuwe dierekind só
Hier is ʼn paar wenke vir wanneer dié nuwe familielid aan jou voordeur kom klop.
Dié kat kom weer ná 700 km in motor se onderstel
Kooks die kat se eienaar, Celeste, wil haar ongelooflike avontuur in ʼn kinderboek ten bate van die St. Francis-diereskuiling omskep.
Katgriep: Klein virus, groot verlies
Dié hoogs aansteeklike virus kan tot ʼn jaar lank op grasperke en ander oppervlakke oorleef en tas veral honde jonger as ses maande aan.
‘Moenie hasies, kuikens as geskenke oor Paasfees gee nie’ – DBV
“Ongeag hoe hasies en kuikens met Paasfees verbind word, het hierdie diere sedertdien glad nie daarby baat gevind nie.”
Diere uit oorstroomde hokke in KZN gered
Die Umgeni-rivier het weens swaar reën oorgeloop en tot oorstromings by die Springfield-dierebeskermingsvereniging gelei.
Troeteldierversorgingsbedryf beloop miljarde
Plaaslik staan die Suid-Afrikaanse troeteldierversorgingsbedryf reeds op R7, 1 miljard, wat ook deur aannemings tydens die inperkingstyd gesteun is.
Dié honderasse is slimste
Die webwerf Bored Panda het ʼn lys van die slimste nat snoete saamgestel.
Video: Swemster vra steun vir gidshonde
Dit kos die Gidshondvereniging ongeveer R150 000 om ’n hond op te lei, voordat dié dienshond vir R5 aan ʼn behoeftige oorhandig word.
Man maak verskil in sy woongebied
Toe ʼn man van Soshanguve op ʼn dag sien hoe swaar kind en dier in dié gehuggie kry, het hy self ingespring en ʼn verskil begin maak.
’n Huis vir ’n hond, of twee
“Die idee van twee nuwe honde in plaas van een maak ons benoud, maar Roxy en Turbo kyk deur die selfoonskerm tot diep in ons harte en ons besluit om die kans te waag.”
Foto’s: Oekraïense burgers vlug saam met troeteldiere
Mense regoor die land skuil tans onder meer in treinstasies, wat nou as skuilings dien, en maak seker dat hul troeteldiere saam met hulle hier beskerming vind.
Leerder se gidshond pronk met erebalkie
Leila Bürr is met ʼn seldsame neurologiese siekte gediagnoseer en haar gidshond, Sakura, is haar regterhand.
Brakkie ná 12 jaar met eienaars herenig
“Ek het beslis nie verwag dit sal ooit gebeur nie,” het Zoey se regmatige eienaar gesê.
Hokaai met dié happies vir jou hond
Kenners maan dat ’n mens versigtig moet wees om sommer enigiets vir jou viervoet te gee om aan te peusel.
Brakkie herstel ná hy self hulp by DBV soek
Rio se verhaal het opnuut ʼn gesprek oor mikroskyfies in troeteldiere aangewakker.
Britte maak harte oop vir SA hond wat huis soek
“Dit is my passie om soveel mense as moontlik te help. Ek hoop nou ek kan een mens vind wat vir my en Dingo sal help.”