“Ek het beslis nie verwag dit sal ooit gebeur nie,” het Zoey se regmatige eienaar gesê.
Hokaai met dié happies vir jou hond
Kenners maan dat ’n mens versigtig moet wees om sommer enigiets vir jou viervoet te gee om aan te peusel.
Brakkie herstel ná hy self hulp by DBV soek
Rio se verhaal het opnuut ʼn gesprek oor mikroskyfies in troeteldiere aangewakker.
Britte maak harte oop vir SA hond wat huis soek
“Dit is my passie om soveel mense as moontlik te help. Ek hoop nou ek kan een mens vind wat vir my en Dingo sal help.”
Fotograwe kiek troeteldiere vir liefdadigheid
“Alles waarmee ek daardie dag in 2018 deur ʼn vreemdeling geseën is, is die vereistes om ʼn fotosessie vir die dag te bespreek.”
Hongkong teiken nou klein troeteldiere
Eienaars wat onlangs klein soogdiere gekoop het, word nou versoek om hul troeteldiere prys te gee.
Spaanse skeihof sien troeteldiere nou as kinders
Veral kinderlose paartjies, ouer mense en dié met ʼn groot bankbalans in Suid-Afrika is geneig om oor diere te stry wanneer hulle skei.
Maties-brakkie het moontlik ‘op duiwe oorleef’
Die hond het intussen ʼn naam gekry en sal binnekort in pleegsorg geplaas word.
Hond dae later uit gat gered
Dié redding kom kort nadat twee vermiste rottweilers uit ʼn stormwaterdrein gered is. Die hond wat aanvanklik gered is, het bly terugkeer na die gat totdat inspekteurs verdere ondersoek gaan instel en nóg ʼn hond gevind het.
Hond lei polisie na beseerde eienaar
Die hond het van polisiebeamptes bly weghardloop totdat hulle die ongelukstoneel bereik het.
Hond van US-gebou se dak gered
Dit is nie duidelik hoe lank die hond op die dak van die vierverdiepinggebou vasgekeer was nie.
Poolhonde trek slee oor sand
Elke Saterdag word toeriste en drawwers getrakteer op tonele so reg uit die Noordpool waar dié honde die sneeu vir die sand verruil, alles in ʼn poging om voldoende oefening in te kry.
Finansiële wenke vir troeteldiereienaars
Hier is vyf finansiële wenke vir huidige en voornemende troeteldiereienaars:
Hill’s se troeteldierkos sit die gejeuk en -krap stop
Dit kan moeilik wees om die spesifieke oorsaak van allergieë te bepaal, tot groot frustrasie en stres vir troeteldierouers. Hill’s is ʼn leier in terapeutiese voeding wat die enigste klinies beproefde voedingsoplossing vir beide kos- en omgewingsallergieë* ontwikkel het.
Vrou moet R500 losprys vir hond betaal
Lisette Lombard se Jack Russel was een oomblik nog agter haar en die volgende oomblik skoonveld.
Hondsdolheid, hier is die feite
Dr. Guy Fyvie, ʼn veearts, gee ʼn paar wenke om jou gesin teen hondsdolheid te beskerm:
Koppieteefontein: Annie, ’n nuwe hondjie vir ons
Daarom drink ek vandag ʼn koppie tee op daardie vroue wat elke dag sorg dat ʼn weeshondjie die regte huis kry. ’n Koppie tee op hulle wat na die welsyn van diere in die wêreld kyk. En op jóú wat ʼn goeie huis vir ʼn kwesbare troeteldier bied.
Onderstepoort spog nou met eie MRI-skandeerder vir diere
Dit beteken dié dierehospitaal van die Universiteit van Pretoria hoef nou nie meer spesiale reëlings met gewone hospitale te tref om MRI-ondersoeke op diere uit te voer nie.
Wenke: Maak jou tuin klein-hondjie-vriendelik
Klein hondjies is besonder energiek en sommer ekstra nuuskierig, daarom moet jy nou planne maak om jou tuin ʼn veilige speelplek vir jou hondjie te maak.
Troeteldiere oor internasionale grense: Wat jy moet weet
Oorweeg jy dit dalk om in die nabye toekoms oorsee met jou troeteldier te reis? Hier is ʼn paar moets vir die reis wat jy wil aanpak.