Die “Seeing the Invisible” uitstalling is tot Augustus 2022 te sien. Kirstenbosch en die uitstalling is elke dag oop.
Desember-tuindekor: Doen dit self
Indien jy daarvan hou om te onthaal, kyk gerus hier na Life is a Garden se topdekoridees en laat waai met jou inspirasie en kreatiwiteit.
Luister: Kenner gesels oor broodbome
Tilania du Preez is ʼn kenner van broodbome. Sy het vroeër vanjaar met Maroela Media gesels en ʼn paar feite oor die besonderse plantspesie verskaf.
Maak tuin langs jou swembad
Omskep jou agtertuin in ’n palmstrand, ’n golwende grasperk of tropiese paradys. Of dalk hou jy van ’n byderwetse minimalistiese styl?
Desember se tuinpret
Maak dié somer korte mette met die voorbereiding van jou feestuin en hou die beste tuinpartye ooit!
Jakarandas: Die storie van Pretoria se pers blom
Die talle pogings om die hoofstad se jakarandas te beskerm, getuig van Pretorianers se liefde vir dié boom.
Kry jou grasperk gereed vir die somer
Met die regte raad en geskikte toerusting, kan jy nou jou droomgrasperk ʼn werklikheid maak.
Hou saam tuinfees op Stellenbosch
Stellenbosch, Suid-Afrika se eie dorp van eikebome, hou tans ʼn tuinweek wat spog met praatjies, toere, kuns, wyn en kos.
’n Roos vir Manie Jackson
Die sanger Manie Jackson is een van die talle Suid-Afrikaanse bekendes wat kan spog dat ʼn unieke roos na hulle vernoem is, en boonop is sy roos een sonder enige dorings.
Monument vier Lentedag met eie kruietuin
Suurvytjies, wilde dagga, kankerbos en wilde knoffel is nou deel van die Voortrekkermonument se eie kruietuin.
Radiostasie vat vyf vir voedselsekerheid
Volgens Stofberg is voedsel tans ʼn groot uitdaging in Suid-Afrika.
Knoffelpryse te hoog? Plant jou eie
Knoffel is relatief maklik om te kweek en is tans ʼn gewilde kommoditeit, saam met ander natuurlike immuunversterkers soos gemmer. Hier is ʼn paar wenke om dit self in jou tuin te kweek.
’n Groentuin vir beginnerboere
Daar is darem maar net iets besonders aan vars groente direk uit die aarde. Die geur is ongelooflik, ʼn mens weet sommer dit is propvol voedingstowwe en niks kan die trotse gevoel klop as jy eers die vrug van jou arbeid begin oes nie. Ons het ʼn paar wenke vir hoe om jou eie groentetuin te begin:
Nuwe TV-program soek SA se ‘groenste vingers’
“Dit is soos ʼn kookkompetisie, maar met blomme!”
Dié beeldhoutuin bring ons terug na die tuin wat ons verloor het
Dylan Lewis se beeldhoutuin op Mulberryplaas, buite Stellenbosch, is ’n plek van harde werk, maar ook ongelooflike vrede.
Die lewe is ’n lushof met Kersklappers uit jou tuin
As jy mal is oor Kersfees, tuinmaak en kreatiewe herwinning én boonop daarvan hou om kinders te vermaak, sal jy gaande wees oor hierdie projek!
Verwelkom naaldekokers in jou somertuin
Wanneer is die somer in volle swang? Sodra die naaldekokers verskyn en in jou tuin kom baljaar of ’n elegante dansie om ’n waterfokuspunt uitvoer. Hierdie lieflike insekte is eintlik skitterende plaagbestryders.
Die lewe is ’n lushof – veral in Desember
Voeg hierdie vakansie ’n handvol energie met hierdie oulike tuinwenke vir Desember:
Skep ’n koel, wit Kerstuin
Tuiniers wêreldwyd weet dat wit by alles pas, want dit komplementeer en kikker die kleure van ander omringende plante in jou tuin op.
Video: Nuwe blommeskatkis vir Kaapstad
Eienaars en werkers in die plaaslike blommebedryf floreer weer. ʼn Nuwe blommemark het sy deure in Kaapstad geopen, met blomme van reg oor die wêreld wat direk aan grootmaatkopers en die publiek verkoop word.