Help jou daaglikse sjampoe jou met yl haargroei? Roots-sjampoe kan jou help!
Koop ’n denim wat gemaklik pas
Die perfekte denimbroek kan ʼn dramatiese impak hê op hoe jy oor jouself voel. Leer so om die beste broek vir jou figuur te vind:
Daar is liefde in elke rok
“Sy moet weet dat sy spesiaal, uniek en enig is van haar soort, net soos haar rok. Ek bid oor elke huwelik en oor elke rok.”
Hou jou vel sprankelend gesond
Hier is ‘n paar basiese voorsorgmaatreëls wat getref kan word om goeie velgesondheid te handhaaf.
Grammy’s se mode was blou, blink en uitbundig
As daar een ding is wat die jaarlikse Grammy-toekennings goed doen, is dit om te sorg vir talle onvergeetlike mode-oomblikke.
Basta met blink, olierige vel
ʼn Natuurlike, minimalistiese gelaat is nou hoogmode, maar ook moeilik haalbaar vir dié van ons wie se vel eerder blink as straal.
Luister: Kubermisdaad knou bekende aanlyn onderneming; eienaars gee raad
Content hosted by iono.fm Danksy platforms soos Facebook, Instagram, Twitter en TikTok kan selfs die kleinste sakeonderneming deesdae op ʼn bekostigbare manier handelsmerkbewustheid bou, kliëntediens…
Dié polsende, vrolike skakering is die kleur van die jaar
Die kleur van 2023 is…
Dié goedkoop produk kan jou parfuum langer laat hou
Dié produk is moontlik reeds in jou badkamerkassie.
Kenners sê dié kapsels, kleure gaan vanjaar gewild wees
“Weg is die dae van styf en gedefinieerde krulle en die tendens dat elke liewe haartjie perfek in sy plek moet wees.”
Luister: Onthou die sonskerm!
Die son is ʼn groot sondebok wanneer dit kom by voortydige velveroudering, pigmentasie en velkanker.
Sorg só dat jou lokke lustig bly
Voordat jy nou summier die stileerders in die laai bêre, oorweeg eers hierdie wenke.
Luister: Is daar werklik iets soos ‘organiese’ velsorgprodukte?
Kan sekere velsorgprodukte werklik as “organies” bestempel word of het dié term net nog ʼn modewoord geword om oningeligte verbruikers te flous?
Pak só slim vir jou somervakansie
Voorkom onnodige paniek omdat jy te veel swemklere ingepak het en jou slaapklere of trui by die huis vergeet het nadat iemand op jou tas moes sit om dit toe te kry.
Vier Kersfees met ʼn splinternuwe reeks unieke parfuumolies
ʼn Splinternuwe luukse parfuumolie-versameling wat deur vroue geskep en gemik is op die opheffing van vroue en die plaaslike kunste, is onlangs in Suid-Afrika bekendgestel.
Voller, blink lippe vanjaar hoogmode
“Die gloeiende, ‘geengrimering’-voorkoms was vanjaar groot en is beslis hier om te bly.”
Luister: Is ʼn goeie velsorgroetine vir mans noodsaaklik?
Kan mans maar staatmaak op daardie een botteltjie in die stort waarmee hulle hulself elke dag van kop tot toon was?
Foto’s: Mej. Heelal-kostuum bring hulde aan Afrika
Mej. SA se uitrusting vir dié gesogte skoonheidskompetisie spog met twee treffende vlerke waarop al 54 Afrika-lande se vlae pronk.
Wat gebeur met jou vel as jy met grimering gaan slaap?
ʼn Somatoloog verduidelik hoe én hoekom jy jou grimering sorgvuldig moet verwyder voor jou kop saans die kussing tref.
Luister: Het ons gesigserums én vogroom nodig?
Is daar sekere bestanddele wat dalk nie vir sekere veltipes gepas is nie? Mag jy dit soggens én saans aanwend? Dis die vrae wat in vandag se gesprek beantwoord word.