Die sakereddingspraktisyns wat aangestel is om die Suid-Afrikaanse Poskantoor (Sapo) reg te ruk, meen daar is nog hoop om dié sukkelende staatsinstelling van ondergang te red. Een van die voorstelle wat die praktisyns gemaak het, is om sowat 6 000 poste te besnoei.
Rentekoers: ‘Welkome besluit; land nog lank nie uit moeilikheid’
“Intussen hou die regering hom met ander goed besig, soos die Israel-Hamas-konflik, wat die rand onder druk kan plaas, veral met die ANC-regering wat pro-Palestina is.”
Rentekoers weer onveranderd gelaat
Al vyf lede van die monetêre beleidskomitee het ten gunste daarvan gestem om die rentekoers onveranderd te laat, ʼn stap wat sommige kenners as ʼn “verspeelde kans” bestempel het.
SA’ners hou vir oulaas asem op vir rentekoers-tyding
Daar was Woensdag sprake van ʼn moontlike verhoging van 25 basispunte nadat Lesetja Kganyago al herhaaldelik gewaarsku het dat die rentekoers moontlik ʼn laaste keer verhoog sal moet word.
Inflasie styg derde agtereenvolgende maand
Volgens Statistieke Suid-Afrika het inflasie in die geheel met 0,5% tot 5,9% gestyg en dit is veral die hoë prys van items soos eiers wat die syfer aanjaag.
Swart Vrydag: Pas jou beursie en jou begroting op
Ina Opperman het wenke hoe jy kan sorg dat jou begroting die winskopie-veldslag oorleef.
Beurtkrag, voëlgriep looi hoenderreus Astral
Astral sê net toe sy beurtkragkrisis onder beheer is, het een van die ergste uitbrekings van voëlgriep die bedryf ʼn groot slag toegedien.
Moenie jou nalatenskap oorlaat aan wanbesteding
Jy sal nie jou bates sommer net aan enige vreemdeling oorhandig nie, reg? Hoekom sal jy toelaat dat dit met jou nalatenskap gebeur?
Verbruikersake: Trek voordeel uit jou mediese fonds
Dis belangrik om seker te maak jy trek voordeel uit jou mediese fonds, of jy nou op ʼn hospitaalplan is of omvattende dekking het.
Rompslomp met dranklisensies gaan werkskepping knou
Die DA meen dis nou belangriker as ooit dat die regering dranklisensies aan nuwe entrepreneurs toestaan aangesien meer as 2,5 miljoen mense in die provinsie sonder werk sit.
Inflasie en skuld ons grootste kopsere
Samevattend is dit duidelik dat die land in ʼn baie problematiese situasie verkeer. Dit kom oor baie jare wat geleidelik opgebou het tot ʼn punt waar, figuurlik gesproke, die wiele nou afkom.
Adjunkminister sê nee vir nog BTW-vrye kos
“Om nog items van BTW vry te stel sal lei tot ʼn afname in inkomste wat gebruik kan word om die armes te ondersteun,” het Masondo gesê.
‘Rentekoerse moet daal om ekonomie te help’
“Die werkloosheidsyfer sal in die eerste kwartaal van 2024 versleg met die matriekklas van 2023 wat by die massas aansluit.”
Meeste SA’ners steun nasionalisering van gesondheidsdienste – peiling
Volgens dié peiling is die meeste stemgeregtigdes ten gunste daarvan dat die regering alleen gesondheidsdienste lewer.
ANC se ‘Groot Broer’-benadering smoor werkskepping
“Solank as wat die ANC aan bewind bly, sal die status quo voortduur.”
Werkloosheidskoers net-net laer
Volgens Statistieke Suid-Afrika het 16,7 miljoen mense in Suid-Afrika tans werk. Die indiensnemingsyfer is nou weer op dieselfde vlak as voor die verwoestende Covid-19-pandemie.
Finansieskomitee vir voorstel om BTW op sekere kos te skrap
Sou BTW op nog kossoorte geskrap word, sal dit die finansiële druk op huishoudings verlig wat reeds sukkel om kos op die tafel te sit.
Verbruikersake: Soet, suur van tweepot-aftreestelsel
Verbruikers wat ekstra geld nodig het, kon nie wag vir die tweepot-aftreestelsel om in te skop in Maart volgende jaar nie, maar dit is nou met ʼn jaar uitgestel.
Ligloop vir dié slenters op Swart Vrydag
Kenners waarsku verbruikers moet op hul hoede wees en deeglik beplan voordat hulle vanjaar se Swart Vrydag aanpak.
Dis-Chem erken ‘daai brief’ kom hom duur te staan
Die apteekgroep Dis-Chem het vir die eerste keer erken dat die gewraakte brief – waarin ʼn moratorium op die aanstelling en bevordering van wit werkers geplaas word – hom duur te staan gekom het.