Suid-Afrikaners trek dalk finansieel swaar, maar hulle eet en drink nog fluks.
Leer dié lesse uit ombudsman se klagtelêer
Die primêre doel van die Kredietombudsman is om geskille tussen kredietverbruikers en kredietverskaffers effektief op te los. Ina Opperman het gaan kyk watter lesse verbruikers kan leer uit die ombudsman se saaklêer wat ingesluit is in sy jaarverslag wat onlangs vrygestel is.
Luister: ‘Welvaart meer as net geld’
Hoewel geld ʼn medium tot rykdom is, gaan welvaart oor baie meer as ʼn groot banksaldo.
Die geheim van ʼn vreeslose sake-eienaar
[promosie] Die regte besigheidstruktuur kan jou maatskappy beskerm, seker maak jy betaal minder belasting en fantastiese personeelvoordele verseker.
Nuus oor onveranderde rentekoers verwelkom
“Tien agtereenvolgende rentekoersverhogings het die mark seergemaak.”
Rentekoers onveranderd
Twee lede van die Reserwebank se monetêre beleidskomitee was wel ten gunste van nóg ’n laaste verhoging van 25 basispunte.
Oppas vir kitskragoplossings
Talle klein en mediumgrootte ondernemings is só desperaat om hul deure te midde van die land se kragkrisis oop te hou dat hulle kortpaaie neem wat op die oog af goedkoop lyk, maar hulle uiteindelik duur te staan kom.
‘Hou repokoers onveranderd,’ pleit kenners
Kenners in die ekonomie sê sommige lede van die monetêre beleidskomitee is dalk ten gunste van nog een laaste 25-basispunte-verhoging.
Inflasie eindelik weer onder 6%
Uie is egter 64,5% duurder as ’n jaar gelede. Suid-Afrikaners betaal intussen 16,2% meer vir ’n plak sjokolade en 9,4% meer vir wyn.
Jonges koop al minder huise, motors
Die jongste data van die maatskappy Lightstone het bevind dat Suid-Afrikaners jonger as 35 jaar in 2012 verantwoordelik was vir 45% van eiendomsaankope meer as R20 000. In 2022 was hierdie persentasie 38%, ʼn daling van 7% in tien jaar se tyd.
Genoeg van koersverhogings; minister moet met Reserwebank praat – Mbalula
Die ANC se NUK gee toe dat die Reserwebank ʼn mandaat het om prysstabiliteit na te streef in die belang van gebalanseerde groei. Dié komitee glo egter nie dat die “nuwe neiging” van rentekoersverhogings in die beste belang van gebalanseerde groei is nie.
Aanvalle op vragmotors = aanval op ekonomie
Everest Wealth waarsku dat aanvalle op vragmotors nog baie ernstige ekonomiese gevolge vir die land gaan inhou. Dié private beleggings-en-welvaartbestuursmaatskappy bestempel dit selfs as “ekonomiese…
Dié jonges slyp vroeg-vroeg al sakevaardighede
Dié vier jong “sakevroue” het vanjaar weggestap as wenners van AfriForum se Besigheidbytjies- en Juniorentrepreneurskompetisie.
Dié lere te gevaarlik vir gebruik
Volgens die NCC het Mainstay en Terra Firma versuim om aan die vereistes te voldoen, wat die lere onveilig maak en beserings of selfs sterftes kan veroorsaak.
Verbruikersake: Hou jou kredietrekord in toom
Gesonde kredietwaardigheid kan ʼn kragtige instrument wees om jou finansies te bestuur. Ina Opperman verduidelik meer.
Die rente vreet steeds my sente
Die rentekoers is tans so hoog as wat Victor Matfield lank is. Maar daar is goed en sleg, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Takseer jou outo-aanslag deeglik
Hoe gemaak met dié onverwagse meevallertjie wat in jou rekening beland het óf die bedrag geld waarvoor jy jou sak sal moet skud? Moet jy dit sommerso aanvaar?
Video: Jong sakevrou se stokperdjie word volwaardige onderneming
“Dis natuurlik baie makliker om vir ʼn vaste salaris te werk, maar daardie bevrediging wat ʼn mens kry as jy die vrugte kan pluk van jou eie harde werk, is onvergelykbaar.”
Die belastingseisoen is hier
Kennis is mag, en gegewe dat nie almal van ons belastingspesialiste is nie, kan genoegsame en verstaanbare inligting die spreekwoordelike angel uit jou belastingervaring haal.
Kriptogeld klou én klim kragtig
Die kriptomarkleier Bitcoin verhandel tans meer as sowat 75% hoër as 12 maande gelede, terwyl Ether (Ethereum) die grootste groei die afgelope jaar getoon en tot dusver met meer as 94% geklim het.