Ina Opperman het gaan hoor wat ʼn kenner sê oor hoe jy jou kind kan voorberei vir die grootmenswêreld.
Volg dié vyf wenke om skuld te verminder óf te vermy
Lenings met ʼn buigsame terugbetalingstermyn help om van die druk op jou sak te verlig, maar wat as jy veelvuldige lenings en ander skuld soos winkelkaarte het om af te betaal?
Moet jy restoureer voor jy verkoop?
Seeff deel ʼn paar nuttige wenke vir verkopers om ʼn suksesvolle verkope te verseker, sonder om vooraf nadelige besluite te neem.
Gemiddelde SA’ner armer in 2023
Ekonome is dit eens dat die Suid-Afrikaanse ekonomie vanjaar veel meer laagtepunte as hoogtepunte beleef het.
Beskerm jou belangrikste bate
Weet jy wat jou belangrikste bate is, vra Leon-Ben Lamprecht.
Beste, duurste plekke vir ʼn vakansiehuis
Altesaam 24 eiendomme van meer as R20 miljoen elk is die afgelope jaar in Kampsbaai verkoop. In totaal is R701 miljoen vanjaar vir dié eiendomme betaal.
Tussentydse verlies van R1,6 miljard vir Transnet
Die sukkelende Transnet se volumes is laer en sy uitgawes hoër wat tot ʼn verlies in die eerste halfjaar gelei het.
Ekonomie van liefde: Geld, mag in verhoudings
“Benewens ontrouheid, is finansiële probleme en meningsverskille die volgende hoofoorsaak van egskeiding.”
Moenie dat te veel Kerspret jou Janu-worry bederf
Verbruikers word aangemoedig om twee keer te dink oor elke rand wat hulle in Desember bestee.
Verbruikersake: Ja, jy kan jou finansies regdokter teen einde vanjaar
Daar is hoop! As jy reg te werk gaan, kan jy dalk nog voor die einde van die jaar jou finansies reg dokter. Ina Opperman het gaan kyk hoe jy dit kan doen.
Boerseep so na ʼn mens se hart
Willem en Hannetjie Smit het met Yolanda Wessels gesels oor hoe die Here hulle gelei het om hierdie seep te maak, ná hulle gebid het vir ʼn plan vir ʼn inkomste.
Kospryse: Groente, vrugte en suiwel dryf stygings
Aartappels, patats, pampoen en piesangs se pryse het in die afgelope vier maande met meer as 30% gestyg. Die prys van broccoli, blomkool, pynappels en pere het in die afgelope kwartaal met tussen 20% en 30% toegeneem.
Goeie begin aan 2024 wink by vulstasies
Die verwagte dalings behoort verligting te bring vir miljoene Suid-Afrikaners wat reeds sukkel om die boeke te laat klop.
Eskom boer steeds agteruit
Die energiebeskikbaarheidsfaktor is laer as ʼn jaar gelede, aanlegte sukkel al hoe meer, agterstallige skuld groei en kragverkope daal namate al hoe meer mense alternatiewe vir die sukkelende kragvoorsiener begin vind.
Gautengers, buitelanders belê groot in luukse Kaapse eiendom
Kopers het vanjaar gesamentlik R3,3 miljard vir eiendomme in Kaapstad opgedok.
Moenie dat aanlyn bedrieërs jou Kerstyd bederf
Verbruikers word aangemoedig om ekstra wakker te wees en nie sommer vir enige oënskynlike winskopie of los gelukkie aanlyn te val nie.
Inflasie gee skiet; kos bly duur
Eiers was in November 2023 byna 40% duurder as ʼn jaar gelede.
Ál meer SA’ners huur huise
Daar was in 2017 laas só min residensiële eiendom om te huur in Suid-Afrika soos in die derde kwartaal vanjaar.
Koop-nou-betaal-later kan verbruikers in knyp laat beland
Aankope oor die feestyd kan maklik in ʼn skuldlas ontaard wat verbruikers tot laat in die nuwe jaar sal dra.
Verbruikersake: Kry die meeste voordeel uit jou bonus
Voordat jy begin om jou bonus te bestee, is dit dalk goed om ʼn bietjie terug te staan en mooi te dink oor hoe jy jou bonus verantwoordelik kan gebruik. Ina Opperman gee raad oor hoe om dit te doen.