Koshuiskinders wat daagliks tussen eSwatini en Suid-Afrika reis, moet weekliks duur toetse doen om die land binne te kom. Ouers sê dié praktyk maak geen sin nie.
Gert van Rooyen-ontvoerings: ‘Net die Here weet …’
Dekades later soek speurders steeds na die ses vermiste slagoffers en verskeie moontlike deurbrake lei telkens tot nuwe teleurstellings vir die slagoffers se families.
Landbou SA se redding in 2021
ʼn Voortslepende droogte en die swaard van onteiening sonder vergoeding wat oor boere se koppe hang, kon die landboubedryf nie keer om vanjaar op vele gebiede uitnemend te presteer nie.
Aanneming kan ʼn kind ‘se lewe verander’
“Jou biologiese kinders kom uit jou maag, maar jou aangenome kind kom uit jou hart.”
‘Skrikwekkende toename’ in plastiekbesoedeling
Die onlangse Covid-19-pandemie het boonop tot ʼn groter vraag na die eenmalige gebruik van plastiek soos handskoene en maskers gelei.
Pa’s vies oor stief behandeling
Dit blyk dat wetgewing dikwels geen verligting bied vir pa’s wat toesig oor en kontak met hul kinders wil hê nie. Hulle word boonop dikwels bestempel as “afwesig”, al is hulle desperaat om in hul kinders se lewe betrokke te wees.
‘Hef aan lê voor’ – onteieningstryd nog lank nie verby
Sommige kenners sê hoewel pogings om die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak in die parlement verslaan is, dit slegs ʼn tydelike oorwinning vir die demokrasie is.
Soeke na gas, olie aan kus ‘mors van geld’
Hierdie skokgolwe sal dag en nag, elke 10 sekondes, vir sowat vyf maande afgevuur word en kan grootskaalse gevolge vir die omgewing hê.
Tshwane moet hoes vir oudamptenare se medies
Die amptenare het finansieel swaar getrek nadat Tshwane onvoorsiens hul mediesefondsbydraes ná aftrede opgeskort het.
Len Cloete-skietery: Het die polisie reg opgetree?
Kenners meen wel dat ʼn gebrek aan opleiding en ervaring moontlik tot die uitkoms van die situasie kon bydra.
Mediumtermynbegroting: Belastingbetalers nou al droog gemelk
Enoch Godongwana maak Donderdag sy eerste mediumtermynbegrotingsrede bekend, maar sommige kenners meen daar gaan nie veel wees om oor blymoedig te raak nie.
Oorgang na laekoolstof-ekonomie ‘nie so maklik’
Die wegbeweeg van steenkool as hoofbron van energie sál die klimaat help, maar derduisende sonder werk laat.
Politieke omwenteling kom ná verkiesing
“Die onomkeerbare werklikheid is dat die ANC, soos ons hom ken, op pad uit is.”
EFF val vas op 10%-plafon
“Hulle maak groot geraas, maar het nie werklik ʼn impak op die Suid-Afrikaanse bevolking met hul revolusionêre boodskap nie.”
Action SA ‘fenomeen wat gaan aanhou groei’
Daar was talle hekkies in die nuwelingparty se opmars na die verkiesing, maar tog het Herman Mashaba en sy span geweldig goed gevaar.
Steun vir VF Plus ‘verdriedubbel’
“Ons het vir die kiesers bewys ons kan baie met min doen: Vertrou ons nou met meer.”
Stryd woed oor onafhanklike kandidate
ʼn Fel stryd woed onder meer oor of ʼn stem vir ʼn onafhanklike kandidaat in vanjaar se verkiesing gaan hond haaraf maak.
Geen stem ‘vermors’, maar ‘stem strategies’
Ons moet in gedagte hou dat die kiesstelsel wat ons vir munisipaliteite gebruik ʼn proporsionele gedeelte ook het.
Talle nog huiwerig om kinders te laat inent
Sommige tieners is skrikkerig vir die newe-effekte. Ander is weer gretig om ingeënt te word om “ander te help”.
Plaaslike verkiesing ‘onvoorspelbaar’ weens apatie, konflik
Al hoe minder mense daag die afgelope twee dekades by die stembus op en kenners voorspel dat stemgetalle vanjaar selfs verder sal daal.