Suid-Afrika beleef gereeld gewelddadige onluste, veral op munisipale vlak. Dit neem dikwels die vorm van dominos aan, en kan landswyd uitslaan…
Nuuskommentaar: Zuma se teenspoed en Menseregtedag
Byna asof dit afgespreek is, het die appèlhof die dag voor Menseregtedag die vinger in pres. Jacob Zuma se oog gesteek.
Nuuskommentaar: Zuma se skrif aan die muur en dalk statutêre staatsgreep?
Verskillende redes word aangevoer oor waarom die president nie die ANC se leierskapstryd die einde van die jaar sal oorleef nie.
Nuuskommentaar: Mogoeng in die kookpot
‘n Skynbaar heel onskuldige versoek van hoofregter Mogoeng Mogoeng dat senior regters en hoofde van howe ‘n leierskapskurus bywoon, na voormalige hoofregter Pius Langa in ‘n ondersoek bevind het daar is ‘n gebrek aan leierskap by howe, het nou in ‘n politieke debat met godsdiensondertone verander.
Nuuskommentaar: Krieket-aanslaan
Dat die Proteasnelbouler, Rory Kleinveldt positief vir ‘n verbode middel getoets is, is maar die jongste gebeure wat die Suid-Afrikaanse krieketwêreld geskud het.
Nuuskommentaar: Die oorlog op renosters en die kombers wat daaroor getrek is
Teen die huidige tempo lyk dit of ongeveer 600 renosters vanjaar te midde van die verklaring van hierdie stropery as prioriteitsmisdaad, afgemaai gaan word.
Nuuskommentaar: Mugabe se bewind kry platinum-reddingsboei
Impala Platinum (Implats) het pas aangekondig dat dit kopgee aan Mugabe se eis dat 51% van Implats se aandele vir sy mynboubedrywighede op die Zimbabwedyk, na Zimbabwiese belange gaan.
Nuuskommentaar: Wêrelddag teen kuberruim-sensuur
Herman Toerien verduidelik die erns rondom kuberruim-sensuur
Nuuskommentaar: Die inhoudelike van minderheidsregte
Die term, minderheidsregte, word nou baie gebruik, en ook in verband met die status wat die Afrikaner en ander minderhede in Suid-Afrika volgens die internasionale reg behoort te geniet.
Nuuskommentaar: Geen e-tol op versoeningspad, maar prys is hoog
Dr. Pieter Mulder, VF Plusleier en adjunk-minister van Landbou se parlementêre geskiedenisles maak steeds opslae.
Nuuskommentaar: In die sweet van jou aanskyn…moet jy die papierberg oorwin
Kortom, wanneer oorregulering belaglik raak, sodat dit moeilik is om die sin in te sien – veral as die owerheid self ‘n swak voorbeeld stel – lei dit tot ‘n vorm van anargie.
Nuuskommentaar: #toet se vreemde bedmaats
Hoewel Cosatu die massa-aksie teen die e-tolstelsel lei, is ook steun toegesê deur ander vakbonde, persone en instansies soos Julius Malema, die Vereniging van Staatsamptenare en Solidariteit.
Nuuskommentaar: Israel as regisseur van eie lot – maar dan ook van die wêreld
Israel se geduld met die VSA-geleide diplomatieke pogings om oorlog met Iran af te weer, is nie onbegrens nie.
Nuuskommentaar: Grondwet – Hulle baklei so lekker want hulle stry so lekker
Die toets van ‘n suksesvolle grondwet, al is dit nie noodwendig ‘n goeie grondwet nie, is dat dit in die harte van die burgery moet leef.
Nuuskommentaar: Baklei die afgrond in
Wanneer ‘n magstryd binne die regerende party losbars, verloor die verloorder letterlik alles – van sy vermoë om ‘n suksesvolle tenderpreneur te wees, sy verskansing teen kriminele vervolging tot sy plekkie op die soustrein.
Nuuskommentaar: SA sonder Malema
In die geheel beskou is Malema ‘n ramp waarsonder die land veel beter daaraan toe is.
Nuuskommentaar: Sondaars en tollenaars – die e-tol
Dit is tyd dat die regering so optree dat suspisies oor tenderpreneurskap en verdoeselde korrupsie oor die e-tolstelsel nie verskerp word nie.
Nuuskommentaar: Die tweede rebellie en die Kommandokorps
Twee minute se woorde op ‘n Nederlandse TV-uitsending het nie net die Afrikanersaak se vordering in die buiteland ernstig geknou nie, maar die Kommandokorps se aktiwiteite onder ernstige verdenking geplaas.
Geskiedenis en polemiek: Hulle speel die media en nie die bal nie
Herman Toerien lewer kommentaar oor die hantering van die media ná Dr. Pieter Mulder se omstrede toespraak oor grondbesit..
Nuuskommentaar: Volksmoord en versoening
Word die blanke in Suid-Afrika werklik deur volksmoord in die gesig gestaar?