Dit is die ergste humanitêre krisis in Mosambiek se geskiedenis.”
Vroue bevry ná motor in huis vasploeg
“Volgens die bestuurder was sy op pad huis toe, toe sy skielik duiselig en swak gevoel het. In plaas daarvan dat sy by haar oprit ingedraai het, het sy skielik versnel in die rigting van haar huis.”
LP’s aanvaar kandidatelys vir SAUK-raad
Dié lys name sal aan pres. Cyril Ramaphosa vir aanstelling voorgelê word.
Mthembu kom glo op dogter se liggaam af
“Geen ouer moet ooit hul eie kind begrawe nie.”
Vier op teregstellingswyse in kop geskiet
Die moontlikheid van roof is reeds uitgeskakel aangesien die slagoffers se selfone op die toneel gevind is.
NSFAS ontken hy verbreek bande met TUT
NSFAS het met TUT kontak gemaak om dit op skrif te stel dat die skermskoot van die beweerde nuusberig asook die gerugte wat versprei word, fopnuus is.
Grondkwessie amptelik volgende parlement se kopseer
Die EFF het Dinsdag die ANC daarvan beskuldig dat hy ʼn vertragingstaktiek gebruik en aangevoer grondonteiening sal slegs ʼn werklikheid wees wanneer die EFF aan bewind is.
Nuuskommentaar: Verkiesing – vrae wat om antwoorde roep
Wat is die kanse dat die komende algemene verkiesing seepglad sal kan verloop as Eskom nou so met kraglewering sukkel? In hoe ’n mate is kiesers seker dat dit wat die politici nou aan hulle opdis nie ’n pot vol halfgebakte kluitjies is nie? En boonop raak dit net ingewikkelder om te begryp wat die owerheid onder rassisme verstaan.
Motor oortrek met koeëlgate ná skietery op R21
Twee mense is gedurende dié skietery beseer waarna hul motor oortrek met koeëlgate langs die snelweg gelaat is.
‘Daar sál ’n dag kom,’ sê ma jaar ná moord op seun
“Om Richard se onthalwe sal ons aanhou totdat daar iets gebeur.”
ANC-hoë se dogter neem eie lewe
“Ons weet nie wat daartoe gelei het dat sy haar eie lewe op die jong ouderdom van 25 sou neem nie.”
Rohde se appèlaansoek dán aangehoor
Hoewel Jason Rohde reeds in November verlede jaar aan moord skuldig bevind is, hou hy nog deurentyd vol dat hy onskuldig is.
Eskom sê oor verdere fases beurtkrag
Eskom moes Dinsdagaand inderhaas bekommerde Suid-Afrikaners paai nadat die kragvoorsiener vroeër die dag gesê het fase 5 tot 8-beurtkrag kan toegepas word om die las op die kragnetwerk te verlig.
Dispuut met MTN verklaar ná borgskap onttrek word
“Terselfdertyd skroom MTN nie om as borg vir die politieke byeenkomste van die ANC en die EFF op te tree nie.”
Verkiesing 2019: Onluste is grootste bedreiging, sê SAPD
Onrus in gemeenskappe is die grootste bedreiging vir die algemene verkiesing op 8 Mei, het die topbestuur van die SAPD Dinsdag aan LP’s gesê.
Watertoevoer by hospitaal herstel
Watertoevoer is ten volle herstel na die Bertha Gxowa-hospitaal en ander dele van Germiston se middestad wat geraak is deur ʼn onderbreking die afgelope vyf dae.
Groep vas wat lisensiesentrum bestorm
Die Tshwane-metropolisie het ʼn groep persone in hegtenis geneem wat die Winternest-lisensiëringskantore, noord van Pretoria, bestorm het.
Steinhoff erken grootkoppe het syfers gekook
Vier binnelandse en vier buitelandse leiersfigure in die probleemgeteisterde Steinhoff-groep het meegewerk om winssyfers te bekook sodat die maatskappy sterker moes lyk as wat werklik die geval was.
Twee tieners vas oor moord
Twee tieners, ʼn seun en ʼn meisie (albei 16 jaar oud), is Dinsdagmiddag in Hillbrow in Johannesburg in hegtenis geneem op aanklag van moord.
Burgemeester en drie ander bly in aanhouding oor moord
ʼn Senior ANC-burgemeester, wat in hegtenis geneem is in verband met moord, bly in aanhouding.