Trump het ook aangekondig dat hy tyd en wyl geen addisionele sanksies op Noord-Korea sal toepas nie.
Bewerings oor plaaswerkers teen Trollip teruggetrek
Die voormalige plaaswerkers het destyds beweer hulle is minder as R100 per maand betaal en was gedwing om in onmenslike omstandighede te leef, sonder enige toegang tot water, elektrisiteit, toilette of beddens.
Talle beseer in botsing op N12
ʼn Sesjarige kind moes per helikopter van die ongelukstoneel na ʼn nabygeleë hospitaal vervoer word.
Omstander tydens skietgeveg doodgeskiet
“Ek het hom sien val en sy laaste bewegings maak. Dit is so onregverdig.”
Brandstof: Só lyk Junie se stygings
Motoriste kan hulle staal vir ʼn stewige verhoging in brandstofpryse wat volgende week in werking tree.
Oorstromings ná swaar reënval in Kaapstad
Inwoners hou duim vas dat die reën damvlakke ʼn aansienlike hupstoot sal gee.
Name bekend van 2 wat in heli-ongeluk sterf
Die polisie in Limpopo het die name bekendgemaak van die twee mans wat dood is nadat ʼn helikopter Vrydagmiddag op ʼn wildsplaas buite Bela-Bela in Limpopo neergestort het.
‘Help my, asseblief,’ pleit man ná plaasaanval
“Dringend, dringend, asseblief! Plaasaanval! Ek soek hulp dringend, asseblief.”
Doodskis-video: Appèlhof sê oor borgtog
Die appèlhof het Vrydag uitspraak gelewer in die aansoek van Theo Martins Jackson (29) en Willem Oosthuyzen (28) om op borgtog vrygelaat te word hangende hul appèlaansoek teen hul skuldigbevinding en vonnisse.
Geskiedenis van dán af ʼn verpligte vak
Sy meen haar departement se doelwitte is deursigtig en dat sy nie ʼn voorstander is daarvan om enige kind se lewensbeskouing van die wêreld te manipuleer nie.
Video: Leerder bang om terug te keer skool toe ná aanranding
“Die ander leerders het net gekyk, gelag en video’s gemaak. My dogter het my ná die voorval in trane van die kantoor af gebel en gevra dat ek haar kom oplaai.”
Die wêreld in foto’s – 1 Junie 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Twee sterf toe helikopter op plaas neerstort
Twee mense is dood nadat ʼn helikopter Vrydagmiddag op ʼn wildsplaas buite Bela-Bela in Limpopo neergestort het.
‘Kaper’ vas toe hy hulp vir skietwonde soek
Een van die vermeende kapers wat Donderdag ʼn pa van Durban ten aanskoue van sy kinders doodgeskiet het, is Vrydagoggend in hegtenis geneem nadat hy by ʼn kliniek aangeklop het vir behandeling vir skietwonde.
Geskorste taksbaas glo eers skotvry oor aanrandingsklag
ʼn 17-jarige meisie beweer Moyane het haar grond toe geduik en teen die kop geskop.
Hof moet sê of struggle-lied rassisties is
Die lied was gewild gedurende die apartheidsjare en indien dit losweg vertaal word, kom dit daarop neer dat dit goedgekeur word om ʼn “boer leed aan te doen”.
Valke ondersoek 4 munisipaliteite in Wes-Kaap
Vier munisipaliteite in die Wes-Kaap word deur die Valke ondersoek vir bedrog, korrupsie en rampokkery.
Twee glo doodgeskiet ná pa voor kinders vermoor word
“Die kinders is nie tydens die beproewing beseer nie, maar is erg getraumatiseerd.”
Life Esidimeni: Slagoffers nog nie vergoed
Die families van die pasiënte wat tydens die Life Esidimeni-tragedie dood is sowel as die oorlewende pasiënte en hul families het steeds nie vergoeding ontvang nie ondanks die naderende spertyd.
Stormloop toe werkers ‘goud’ vind
Owerhede in die suide van KwaZulu-Natal het hul hande vol om ʼn stormloop van mense te beheer wat op ʼn klein nedersetting toegesak het nadat daar na bewering goud in hierdie gebied gevind is.