“Hugh se internasionale bydrae en deelname in musiek, teater en die kunste oor die algemeen lewe voort in die geheue van miljoene dwarsoor ses vastelande. Ons is geseënd en dankbaar dat ons deel kon wees van sy lewe en nalatenskap.”
Amerikaanse regering weer oop ná ooreenkoms
“Ek is bly dat Demokrate in die kongres tot hul sinne gekom het.”
Stad Kaapstad waarsku oor giftige vlei
“Meer toetse sal deur die stad se omgewingsgesondheidsdepartement gedoen word, maar in die tussentyd moet voorsorg getref word om veiligheid van mense en diere te verseker.”
Transnet-raad moet antwoorde gee
Linda Mabaso, voorsitter van die raad, en haar span sou na verwagting in Desember voor die komitee verskyn het, maar het nie opgedaag nie.
Gewilde kunstefees eindig: Glo ‘te wit en te Afrikaans’
Dié aankondiging volg glo kort nadat die fees verskeie kere as “té wit en té Afrikaans” bestempel is.
Legendariese SA musikant sterf
“Ons nasie het ʼn musikant verloor wat enig in sy soort was. Hy het die siel van ons nasie opgehef deur sy tydlose musiek.”
17 Nigeriërs in hof ná onluste in Rustenburg
Altesaam 17 Nigeriërs wat in hegtenis geneem is in verband met openbare geweld in Rustenburg in Noordwes, sal na verwagting Dinsdag in die plaaslike landdroshof verskyn.
Minister gryp in by Overvaal
“Dit is total onaanvaarbaar dat ʼn saak wat in die hof hoort na die skool gebring is.”
Wag wat glo kinders molesteer weer in hof
Die wag se prokureur het hom verlede Vrydag aan die saak onttrek.
59 vas vir Krugersdorp-geweld
Altesaam 59 mense is in hegtenis geneem in verband met gewelddadige betogings oor misdaad in Krugersdorp aan die Wes-Rand.
Nuuskommentaar: ’n Land van melk en galbitter heuning
Van eens ’n modelrepubliek tot waar die Vrystaat op bykans elke front in die knoffel is, het die onthullings oor die Vrede-suiwelprojek ook nie juis bygedra tot positiewe vertroue nie.
Singh bedank voor Eskom-ondersoek hervat word
Anoj Singh, geskorste finansiële hoof van Eskom, het bedank.
Verwerping van Kaapstad-droogteheffing verwelkom
“Ons doen ʼn beroep op die Kaapstadse stadsraad om wys op te tree tydens die geweldige droogtetoestand in die Kaap.”
27 bokke ‘tot as’ verbrand
Die Limpopo-polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na verdagtes wat 27 bokke lewend in hul kraal verbrand het.
Departement toon onbevoegdheid om verpleegsters te plaas
“Indien die departement nie aan die verpligting kan of wil voldoen nie, moet hulle die verpleegsters vrystel van die diensjaar.”
Onwettige myner sterf tydens ontploffing
Die polisie in Mecklenburg buite Burgersfort in Limpopo doen ʼn geregtelike doodsondersoek ná ʼn 53-jarige man in die hospitaal aan sy beserings beswyk het ná ʼn ontploffing.
Valke red vrou van ‘mensehandelaars’
Die jong vrou, ʼn gekwalifiseerde skoonheidsterapeut, het ʼn advertensie op die internet gesien van ʼn werksaanbod vir ʼn skoonheidsterapeut by ʼn skoonheidsalon in ʼn ander land.
Ek het nie met Sassa se werk ingemeng nie, sê Dlamini
Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, het Maandag bewerings ontken dat sy ingemeng het by Sassa om seker te maak dat CPS steeds die maatskaplike toelaes kan versprei.
Mahlangu verskuif die blaam vir Esidimeni-sterftes
“Hulle het my en die premier mislei in hul verslag oor die projek. Ek het geen rede gehad om te bevraagteken dat hulle professionele persone is en dat hulle reg van verkeerd kan onderskei nie.”
Zuma gaan nie stil-stil lê nie
Ondanks toenemende druk om as staatspresident te bedank en gerugte dat die ANC hom gaan herroep, het pres. Jacob Zuma Maandag sy maandlange dagboek bekend gemaak.