Hy het een van die 20ste eeu se mees berugte misdadigers geword.
Man in see vermis
ʼn Man het Sondag in die see by Eastern Beach in Oos-Londen vermis geraak terwyl die strand weens ʼn haaigevaar vir swemmers gesluit was.
Krokodil gryp vrou op rivieroewer
“Die ander vrou het so vinnig as wat sy kon weggehardloop en die gemeenskap van die voorval in kennis gestel.”
Man verdrink in oord se swembad
ʼn Man, vermoedelik in sy 30’s, het Sondag in ʼn swembad by ʼn oord in Ladybrand in die Vrystaat verdrink.
Musikante tydens skiet van musiekvideo aangeval
“Hulle het hom weggestamp en die vroue weer geteiken, maar hy het weer voor hulle ingespring waarna hy met ʼn baksteen geslaan is en toe na die grond geval het.”
‘Mugabe is mal’
Themba Mliswa, voormalige lid van Zanu-PF en LP, het op Twitter uitgevaar teen pres. Robert Mugabe.
Kerk instrumente kwyt ná geraas-klag
Die kerk is ook ʼn stewige boete opgelê.
Motor beland in kanaal ná gru-botsing, twee dood
’n Soek-en-reddingspan moes nooddienste bystaan om twee ernstig beseerdes in die kanaal, wat 10 meter onder die padoppervlak is, na bo te hys.
Mugabe se toespraak verstom
Dié uitsending kom nadat die Zanu-PF Mugabe Sondagmiddag minder as 24 uur gegee het om as president te bedank óf om in ʼn staat van beskuldiging geplaas te word.
‘Dis nou die tyd vir ʼn vrouepresident,’ sê Dlamini-Zuma
“Die tyd het gekom vir ʼn leier wat nie net praat nie, en daardie leier is Nkosazana Dlamini-Zuma.”
Man skiet homself, vrou per ongeluk by die kerk
“Die koeël het die man se palm oopgekloof en toe aan die linkerkant van sy vrou se maag ingegaan, Die koeël is weer aan die regterkant van haar agterlyf uit.”
Mugabe moet teen dán bedank, of…
Zanu-PF het Sondagmiddag gesê dat Grace saam met “verskeie ander partyleiers” vervolg sal word.
Seun (10) kritiek ná tref-en-trap
Die bestuurder van die motor het weggejaag nadat hy die kind getref het.
Verdagte vas ná hy man met aanvalsgeweer wond
ʼn 28-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy ʼn ander man met ʼn aanvalsgeweer gewond het en toe probeer vlug het.
Zimbabwe: Hoe lyk die toekoms nou?
Maroela Media het pas berig dat Emmerson Mnangagwa, die voormalige adjunkpresident wat onlangs die trekpas gekry het, as Zanu-PF se president aangewys is.
Pa, dogter (3) kom met geringe beserings uit wrak
By die aankoms van nooddienpersoneel het die erg beskadigde motorwrak langs die pad gestaan. ʼn Dokter was reeds besig om die beseerdes te ondersoek.
Robert en Grace Mugabe gepos
Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe is Sondag uit sy amp onthef.
‘Ons sal betogers op Mugabe loslaat as hy nié bedank’
“Ons sal die skare na die hoofstad ontbied en hulle sal hul ding doen.”
Speurhonde laat rower les opsê
Twee speurhonde van die Hartswater-polisie in die Noord-Kaap se K9-eenheid het vandeesweek daarin geslaag om ʼn rower vas te trek nadat die polisie op ʼn wenk van die gemeenskap gereageer het.
Polisiekonstabel skiet 5 familielede, toe homself
Die polisiekonstabel het skoonpa, sy skoonma, swaer, skoonsuster en sy vrou tydens die voorval geskiet.