Die Life Esidimeni-tragedie het nie net die lewens van 141 psigiatriese pasiënte geëis nie, maar ook van sommige van hul familielede wat al meer emosionele druk en spanning ervaar het namate die sage ontvou het.
Bylmoorde: Hof hoor oor elektriese omheining
Twee veiligheidsbeamptes het vroeër getuig dat die elektriese omheining die aand van die bylmoorde getoets was en dat dit in ʼn werkende toestand was.
Man dood aangetref in silo
“Paramedici, brandbestryders en plaaswerkers het ʼn paar ure lank gewerk om die silo leeg te kry om toegang tot die man te kry.”
‘Zuma sal besluit of weermag ontplooi word’
“Ons reageer op ʼn kommerwekkende situasie met betrekking tot ons gemeenskappe waar daar gewelddadige dade deur gewelddadige misdadigers uitgevoer word.”
‘R31 miljoen was nodig om staatskapingondersoek te voltooi’
Thuli Madonsela, die voormalige openbare beskermer (OB), kon weens ʼn tekort aan geld nie beslissende bevindings in haar staatskapingverslag maak nie, het die Noord-Gautengse hooggeregshof Dinsdag gehoor.
Man vorm vriendskap met vrou wat hom verlam laat
“Sy het gehuil en ek wou nie hê haar lewe moes verwoes wees as gevolg van wat gebeur het nie.”
Onnie se man vas ná moord
Gabrielle is doodgeskiet terwyl sy huis toe gestap het in die welgestelde voorstad Karen in Nairobi.
Man in hof ná moord op polisiebeampte
“Die verdagte het gewelddadig geraak toe die polisie hom in hegtenis wou neem en het ʼn adjudant-offisier met ʼn skerp voorwerp gesteek.”
Agt plaasaanvalle, twee plaasmoorde in ses dae
“Tot dusver in 2017 is daar reeds meer moorde tydens plaasaanvalle gepleeg as die totale syfer vir 2016.”
Bylmoorde: Buurvrou getuig oor daardie aand
Annelize Taljaard het getuig klank trek ver en sy sou normaalweg gesteur word as mense gelag het of partytjie gehou het.
Werker, makker swaar gevonnis ná moord op vrou
Louis Baardman (36) en Phillip Nel (41) is Maandag in Stormsrivier gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan die moord op Ina Smuts Marincowitz.
‘SAPD het geen beheer oor geweldsmisdaad’
Politieke inmenging, ʼn onvoldoende topbestuur in die SAPD en ʼn tekort aan opleiding, personeel en hulpbronne is Dinsdag as redes genoem vir die skokkende jongste misdaadsyfers.
Misdaadstatistieke: Dít moet jy weet
Indien die statistieke per dag uitgewerk word, beteken dit 52 mense is elke dag die afgelope boekjaar vermoor.
‘Net-wittes’-advertensie: Só sê die wet
Wat sê die wet oor die werwingsagentskap se advertensie vir ʼn pos by M-Net vir slegs “Engelssprekende wit persone”?
[Foto’s] Dapper hond baklei verbete teen inbrekers
“Ek dink sy het een van die inbrekers aan sy arm beetgekry en hy het haar herhaaldelik met ʼn mes gesteek.”
Vrou skuldig aan gru-moord
Die slagoffer se liggaam is langs ʼn pad aangetref en van haar ledemate is verwyder.
Nog geen inhegtenisnemings ná vlaag plaasaanvalle
In die jongste aanval is Joubert Conradie vanoggend in die vroeë oggendure dood nadat hy op ʼn plaas in die Klapmuts-omgewing naby Stellenbosch geskiet is.
Boer op Wes-Kaap-plaas doodgeskiet
Joubert Conradie (47), ʼn pa van twee en boer van die Klapmuts-omgewing tussen Stellenbosch en die Paarl, is Dinsdagoggend ná ʼn aanval op sy plaas dood.
Gigaba se geloofwaardigheid getoets in mini-begrotingsrede
Daar sal ook groot belangstelling wees in hoe Gigaba beplan om die finansies van sukkelende staatsbeheerde ondernemings soos Suid-Afrikaanse Lugrederye (SAL) te versterk.
Motorfietsryer sterf toe hy teen vragmotor bots
Die liggaam van die bestuurder is twee meter weg van die wrak aangetref.