Volgens Goosen ontbreek hierdie doel vandag aan die meeste universiteite wêreldwyd, waar daar ʼn oordrewe fokus op opleiding, ten koste van die rigtinggewing van opvoeding, is.
Dana Snyman se verloofde sterf
“Dana is natuurlik verskriklik geskok. Dis ʼn baie groot hartseer.”
Talle personeel, leraars afgelê by NG Moreleta
“As ons ʼn keuse gehad het, sou ons dit nooit gedoen het nie. Maar as jy in so ʼn situasie beland, moet jy dit hanteer.”
Geliefde onderwyser gegroet: ‘Hy het gedoen wat hy hier moes doen’
“Andri was ʼn man met ʼn Jesus-hart, veral vir kinders.”
Militêre man in hof ná skietery in verkeer
Jacob Marakalla, die militêre beampte wat na bewering vir Carine van Staden (28) in Augustus in die noorde van Pretoria ten aanskoue van haar verloofde geskiet het, het Donderdag vir die eerste keer in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn.
Springbokke gevra om wit linte te dra teen plaasaanvalle
“Plaasaanvalle is ʼn saak van nasionale belang.”
Brown ontvang Eskom-verslag oor Trillian
“Ek sal nie toegee aan diegene wat wil hê koppe moet rol gebaseer op uitgelekte e-posse nie. Dit is nie so eenvoudig soos ʼn bordspeletjie nie.”
SA man in Engeland verhoor ná vrou se valskerm nie oopgaan
Emile Cilliers (37), ʼn Suid-Afrikaanse sersant in die Britse weermag, word daarvan beskuldig dat hy sy vrou glo ook by ʼn vorige geleentheid probeer vermoor het.
De Lille se huis onveilig ná ‘roekelose ANC-gedrag’
“Dié inligting het nou die burgemeester en haar gesin blootgestel.”
Bloem se inspirasievrou sterf
“Jana lê voor my in die donker kamer, reeds van vanmiddag 14:00 in ʼn koma. “
Vier skiet glo op joernalis tydens NMU-betoging
Vier mans is in Port Elizabeth aangekeer nadat hulle onder meer glo op ʼn joernalis geskiet het by die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) se Suid-kampus.
Nuuskommentaar: Het China werklik Korans gekonfiskeer?
Duidelikheid oor wat werklik in China gebeur het, sal weldra aan die lig kom – as ondersoekende joernaliste met hulpbronne bly delf in die storie.
6 sterf toe bakkie onder trok beland
Meganiese toerusting is gebruik om die liggame van die oorledenes uit die voertuigwrak te verwyder.
‘Familietwis’ lei glo tot 8 se dood in KZN
Ses kinders sterf in die geweld.
SAL maak nuwe loonaanbod midde dreigende staking
SAL het Woensdag gesê vlugskedules gaan tans soos normaal voort nadat die lugredery ʼn kennisgewing van een van die vakbonde ontvang het van sy voorneme om te staak.
Veldtog volg op video van beampte wat op telefoon boer, mense ignoreer
“Ons moet die vrot appels in die polisiegeledere by die naam noem en aan die kaak stel” – Fikile Mbalula, minister van polisie.
Partye kap Zuma-monument in Groot-Marico
Die DA, VF Plus asook die EFF het uitgevaar teen ʼn monument ter waarde van nagenoeg R2 miljoen van pres. Jacob Zuma wat Woensdag in Groot-Marico in Noordwes onthul is.
Militêre man wat vrou glo skiet verskyn in hof
Die militêre beampte wat na bewering vir Carine van Staden (28) in Augustus in die noorde van Pretoria ten aanskoue van haar verloofde geskiet is, verskyn na verwagting Donderdag vir die eerste keer in die hof.
Vermiste Centurion-man gevind
“Daar is nou maar baie trane en min woorde. Almal is maar baie emosioneel in die stadium. Die belangrikste vir ons nou is dat hy veilig is.”
‘Kaper’ doodgeskiet, nog een vas
“Die SAPD-lede het die voertuig genader en die verdagtes gewaarsku om hul samewerking te gee. Hulle het geweier om uit die voertuig te klim en het weggejaag.”