Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die voorval waarin ʼn adjunkhoof verlede week in sy kantoor doodgeskiet is.
Las Vegas-skietery dodelikste in VSA se geskiedenis
Die dodetal het intussen weer skerp gestyg terwyl die naam van die skieter ook bekend gemaak is.
Brandstofpryse styg weer
Die departement van energie het Maandag bekend gemaak met hoeveel die brandstofprys Woensdag styg.
McBride weer in hof oor beweerde aanranding
“Ek erken dat ek een van my dogters vir wie ek baie lief is, vermaan het. Sy het ten tyde van die voorval reg agter my gesit in die kar, dit sou onmoontlik wees vir my om te bestuur, haar terselfdertyd ‘aan te rand’ en te ‘wurg’,” het McBride gesê.
[Video] Lokprent van Oscar-fliek bekendgestel
ʼn Rolprent oor die wêreldbekende paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, en die moord op sy meisie, Reeva Steenkamp, word eersdaags uitgereik.
Boer op kwadfiets geskiet
“Ons vermoed hulle was op pad na die huis waar sy vrou en kind geslaap het.”
Sakeman in hof ná ma se moord
Die sakeman se pa is in Augustus verlede jaar vermoor.
Las Vegas-skietery: Dodetal styg skerp
Die plaaslike polisie het intussen bevestig dat ʼn verdagte vasgetrek is op die 32ste verdieping van die hotel oorkant die straat van waar die musiekkonsert gehou is.
Vrou deur hond verskeur
ʼn Vrou van Centurion is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal opgeneem nadat sy by haar huis deur ʼn hond aangeval is.
Beslag gelê op nagenoeg 200 vuurwapens
Die polisie in die Wes-Kaap het in September op nagenoeg 200 onwettige vuurwapens beslag gelê.
[Video] Minstens twee dood, talle beseer ná skietery by musiekfees
Video’s wat op die internet geplaas is, toon beeldmateriaal van paniekerige konsertgangers wat op die vloer platval terwyl ʼn geluid soortgelyk aan dié van outomatiese vuurwapens gehoor kan word.
Man ná deurnag-kerkdiens doodgeskiet
“Die slagoffers het glo huis toe gestap ná ʼn deurnag-kerkdiens toe onbekende gewapende verdagtes op hulle losgebrand het sonder om enigiets te sê.”
Hofaansoek teen ANC-konferensie ‘misluk’
Die konferensie het in totale chaos ontaard toe ANC-lede stoele en ander voorwerpe na mekaar begin slinger het weens meningsverskille oor die leierskapstryd in die provinsie.
Suur in man se keel afgegooi
ʼn Man is na ʼn hospitaal gehaas nadat hy Sondagoggend op ʼn afgeleë grondpad tussen Gerhardsville in Gauteng en Hartbeespoortdam met verskeie steekwonde in sy bolyf gevind is.
Nuuskommentaar: Politieke geweld nie deur Grondwet self gekeer
Politieke geweld is feitlik wêreldwyd nie ongewoon nie. Die naweek is politieke geweld in onder meer Suid-Afrika en Spanje ervaar.
Drie sterf toe vier voertuie bots
“Paramedici van verskillende nooddienste het sewe pasiënte, onder wie ʼn baba, op die toneel behandel.”
Vrou se ontbinde lyk gevind
“Haar liggaam was reeds in ʼn fase van ontbinding. Sy was nooit voor die gru-vonds as vermis aangemeld nie.”
Vyf sterf in gru-botsing
Vyf mense is Sondagmiddag op die Van Reenenspas op die N3-snelweg dood.
Vierde ‘dwelmmuil’ by lughawe vasgetrek
“Daar vasgestel is dat sy 91 sakkies vol kokaïen ingesluk het.”
Veiligheidswag verskeie kere in Pta geskiet
ʼn Veiligheidsbeampte is Saterdag verskeie kere in Centurion geskiet.