Dit kos uithaal en wys om pres. Jacob Zuma as droogmaker na die kroon te steek, maar twee van sy seuns ding nou klaarblyklik mee om dit te vermag.
Dié mans soek ná tieners beroof is
Vier verdagtes word deur polisie in die Vrystaat gesoek nadat tieners in twee afsonderlike voorvalle met messe van hul besittings beroof is.
Boston-huisbrand: ‘My kind gaan deur hel’
Wynandt Vermaak, die 14-jarige seun van Boston in die Wes-Kaap wat vroeër vandeesmaand erge brandwonde in ʼn huisbrand opgedoen het, kry emosioneel baie swaar waar hy steeds in die Melomed private hospitaal in Kaapstad behandel word.
Gesin ná kerk aangeval, man (70) koelbloedig vermoor
Vyf verdagtes het die man, sy vrou en sy dogter ná kerk agtervolg en die gesin in die huis oorval. Die verdagtes het hulle na bewering eers met toue vasgemaak en geld van hulle gevra.
112 van Wes-Kaap vas in een naweek
Een van die verdagtes, ʼn man, is onder meer in hegtenis geneem vir die moord op ʼn 45-jarige man.
50 beseer in botsing
Twee mense moes met behulp van meganiese toerusting uit die motorwrak gesny word, en is in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas.
Vyf sterf op slag in trompop botsing
Vyf van die insittendes is op slag dood, terwyl ʼn sesde passasier later in die hospitaal oorlede is.
Ontstoke George Clooney gaan tydskrif dagvaar
“[Om die tydskrif te dagvaar] is in die belang van ons kinders se veiligheid,” het die Amerikaanse akteur George Clooney en sy vrou, Amal, gesê.
Groep brand man dood ná gewapende rooftog by kuierplek
Vier gewapende rowers het die eienaars van die kuierplek minute vroeër met pistole aangehou en hulle van geld en minstens drie vuurwapens beroof. Een van die mans is deur ʼn groep vasgetrek.
Slaghuis-eienaar steel beeste, verkoop vleis
Twee van die beeste – bonsmaras met ʼn geraamde waarde van sowat R135 000 – was reeds geslag en sou by die slaghuis verkoop word.
Sanco hoogs ontevrede ná onnie bedank oor rassistiese uitlatings
“Daar moet onmiddellik ʼn ondersoek na die skool van stapel gestuur word om uit te pluis waarom sy bedanking aanvaar is. Dié besluit beskerm die oortreder en laat hom skotvry van die voorval afkom.”
Skote klap helder oordag by winkelsentrum
“Die gewapende rowers het kort nadat hulle toegeslaan het uit die winkelsentrum ontsnap en op die R28 gevlug.”
Ouers gevonnis vir grusame moord van dogtertjie (3)
ʼn Paartjie is die afgelope naweek tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die “grusame” moord van die vrou se driejarige dogtertjie.
Mashaba sê waarom wedstryd moes voortgaan ná 2 in stormloop sterf
Ondersteuners én sokkerspelers het onder erge kritiek op sosiale media deurgeloop omdat die sokkerwedstryd voortgegaan het nadat twee mense Saterdag in ʼn stormloop by die ENB-stadion net buite Johannesburg gesterf het.
Krieketheld en sy meisie haak af
Die krieketheld – wat in sy loopbaan sowat 147 keer op die veld saam met die Protea-span was – het die naweek ewige trou aan sy meisie beloof.
Vermiste jokkie se liggaam opgespoor
Die “verkoolde oorblyfsels” van ʼn 24-jarige jokkie wat sedert Maandag vermis is, is Saterdag in Benoni opgespoor.
[Video] Voertuig ploeg deur muur in Jhb
In die video kan gesien word hoe die sportnutsvoertuig ʼn ander motor probeer verbysteek om af te draai, maar dan teen die motor bots, momentum kry en deur die muur ploeg.
Boer se liggaam deur plaaswerkers gevind
ʼn 47-jarige boer se liggaam is net buite die plaashek deur sy plaaswerkers opgespoor toe hulle opgedaag het vir werk.
5 het noue ontkoming toe motor rol
Garrith Jamieson, Rescue Care-woordvoerder, sê die vyf insittendes van die motor is gelukkig om te leef as die trefkrag van die ongeluk in ag geneem word.
Man gevonnis wat meisie vermoor
Frederick Paulus het saam met sy meisie gaan stap toe daar ʼn rusie tussen hulle ontstaan het. Hy het haar verskeie kere met ʼn mes gesteek, haar nek afgesny en haar liggaam toe in die bosse agtergelaat.