“In die gees daarvan om faksievorming te bestry, het ʼn aansienlike hoeveelheid comrades voorgestel dat ons ʼn volwasse en gesonde manier kry om die wedywering van leierskapposisie polities te bestuur.”
Derde aardbewing vanjaar skud Botswana
ʼn Derde aardbewing dié jaar het Botswana vandeesweek geskud, nadat daar in April twee was wat die buurland geskud het.
Kaapstad-gyseldrama: Verdagtes vlug van toneel
Die Wes-Kaapse polisie het bevestig hulle is op soek na twee gewapende verdagtes wat Woensdag op ʼn winkel in die Kaapstadse sakesentrum toegeslaan het.
Centurion-lisensiekantoor gesluit ná voorval
Die lisensiekantoor sal binnekort weer oop wees, maar slegs beperkte dienste bied.
Vrou geskiet tydens tweede aanval op kleinhoewe
“Ek vermoed hulle het haar roetine geken, want hulle het eers gewag dat sy die honde gaan toemaak voordat hulle haar oorval het.”
Landwye taxi-staking eers van die baan
Die beplande landwye taxi-staking wat op 12 Julie sou plaasvind, is vir eers van die baan.
Landbou sê vir eers nee vir hidrobreking
Agri SA, een van die land se grootste landbou-organisasies, het Woensdag gesê hulle kan nie die regering se planne ondersteun om skaliegas deur hidrobeking op verskeie plekke in Suid-Afrika te ontgin nie.
Rekenaars uit Valke se kantoor gesteel
Die Valke het bevestig daar is by hul hoofkantoor in Silverton, Pretoria, ingebreek en rekenaars gesteel.
Polisie soek vrou wat baba voor gebou los
Nwexana het gesê die Bellville se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (FCS) het die hulp van die publiek in dié verband gevra.
[Foto’s en video] Gyselaarsdrama in Kaapstad
ʼn Gyselaarsdrama speel hom tans in die Kaapstadse sakesentrum af.
Boef kom moses teë danksy flink polisie-egpaar
Die egpaar, wat nie aan diens was nie, het die vrou onmiddellik te hulp gesnel.
Brandstigting glo gevolg van oorlog tussen taxi’s en Uber
“Ons doen alles wat ons kan om te voorkom dat sulke voorvalle plaasvind en om ondersteuning aan die passasiers en bestuurders te bied; ons kan dit egter nie alleen doen nie.”
Man sterf toe bakkie, trok bots
ʼn Man is Woensdagoggend dood tydens ʼn ernstige botsing tussen ʼn bakkie en ʼn vragmotor op die N3 naby die Reitz-afrit in die Vrystaat.
Ma smeek om hulp vir 5-jarige wat tweede kankerstryd aansê
“Dit breek ʼn ma se hart keer op keer. Hy kan nie skool toe gaan, of saam met ons êrens heen gaan soos na ʼn parkie nie. Enige siektes of kieme kan sy dood beteken. Daarom verstaan ek nie hoekom ons aansoek afgekeur word nie – hy is ʼn jong seuntjie wat net ʼn normale lewe wil hê.”
Dodetal styg in brand by Jhb-gebou
“’n Man het na sy dood gespring nadat die gebou begin brand het.”
NW-boer kritiek ná 6 aanvallers toeslaan
ʼn Boer van Noordwes is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat hy Dinsdagaand deur ses aanvallers op sy plaas buite Brits oorval en geskiet is.
Matriekseun dood in bad gevind
Die gemeenskap van Upington is geruk deur die dood van ʼn geliefde matriekleerder.
Hof sê oor ‘F*** white people’-kunswerk
Die hofstryd tussen die Cape Party en die Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad oor die omstrede “F*** white people”-kunswerk het tot ʼn einde gekom.
Oorsaak van plaasbestuurder se dood bekend
Plaaswerkers het Vrydag op Donald Haasbroek se liggaam in sy badkamer afgekom nadat hy nie vir werk opgedaag het nie.
Nuuskommentaar: Noord-Korea se interkontinentale missiel (IKBM) verander skaakspel
Die wêreld is onthuts, want skielik is Noord-Korea nie net meer ’n bedreiging vir sy buurlande nie, maar binnekort dalk vir die hele wêreld. Die spelreëls het oornag verander.