ʼn Pasgebore babaseun is Vrydagoggend onder ʼn brug naby ʼn kanoklub by die Dusirivier in KwaZulu-Natal gekry.
Pta-gruvonds: Verdagtes in hof
Een van die beskuldigdes werk al 12 jaar vir die Naidoo-familie.
Johann Botha: ‘Só sal ons hom onthou’
Die koelbloedige moord op die televisie-en-radio-aanbieder, Johann Botha (53), het sy hegte gesin gebroke gelaat.
Tekenprent: Helen Zille amptelik geskors
Die federale uitvoerende raad van die Demokratiese Alliansie het Woensdagoggend met ʼn meerderheidstem besluit om Helen Zille van alle partyverwante aktiwiteite te skors totdat haar dissiplinêre verhoor afgehandel is. Hier is Jerm se interpretasie van die voorval.
Nuuskommentaar: SA gewelddadiger as terreurgeteisterde lande
Dit lyk al meer of misdadigers iemand vermoor wat bloot in die pad staan van sy “reg” om sy “beroep” te beoefen.
[Foto’s] Stokflou perd ná ure in swembad gered
Die perd kon ná ʼn hele nag en stryd van ses uur uit die water gered word.
Man (48) swaar gestraf vir moord op seun (25)
ʼn Man is Donderdag swaar gestraf vir die moord op sy seun.
Talle dood, beseer toe skut losbrand op nedersetting
Dit lyk volgens die toneel of die man eenvoudig net begin skiet het op die mense.
Brande woed in Port Elizabeth
Nelson Mandelabaai-munisipaliteit in die Oos-Kaap het Donderdag gesê brande woed oor die stad heen.
Hulp aan Knysna gebied deur noodfonds
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die diensorganisasie Solidariteit Helpende Hand het pas aangekondig dat hulle hul noodfonds gaan uitbrei deur bystand te bied aan dié gebiede in die Wes-Kaap wat tans die ergste deur verwoestende brande geteister word.
Binnelandse sake besorg oor moontlike staking
Mkuseli Apleni, direkteur-generaal van binnelandse sake, het Donderdag aangekondig dat sy departement ʼn kennisgewing van ʼn staking ontvang het deur vakbonde wat kantoorpersoneel verteenwoordig.
‘ANC sal skeur as Zuma verwyder word’
“Die ANC sal uit mekaar skeur indien pres. Jacob Zuma in hierdie stadium uit sy amp verwyder word.”
EFF wil Gigaba aankla oor Transnet-treine
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het Donderdag gesê hy wil ʼn kriminele saak teen Malusi Gigaba, minister van finansies, aanhangig maak oor die aanskaffing van diesellokomotiewe deur Transnet.
Adjunkpresident moet ’n kommissie van ondersoek instel, vra organisasies
Verskeie organisasies het Donderdag ’n aansoek in die konstitusionele hof gebring om adjunkpresident Cyril Ramaphosa te gelas om ’n kommissie van ondersoek in te stel om bewerings van staatskaping te ondersoek.
7de Laan-aktrise se familielid sterf in Knysna-brande
“Dawie het die motor stilgehou, uitgeklim en nog een keer vir die huis gekyk en gesien hoe hul eiendom in die brand verwoes word. Hy het inmekaargesak en gesterf.”
Nog ʼn kind (3) dood in Wes-Kaap-brande
Die Wes-Kaapse regering het Donderdag gesê die dodetal van vandeesweek se verwoestende storm en brande in die Wes-Kaap het tot nege gestyg nadat ʼn driejarige seuntjie se liggaam gevind is.
[Video] Mej. SA vertel van kapingspoging
“Ons Hemelse Vader het gisteraand vir my al sy engele gestuur om my te beskerm.”
Die wêreld in foto’s – 8 Junie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
IMEI-nommer kan help om vermiste persone te vind
Fikile Mbalula, minister van polisie, het onlangs op Twitter gesê die soektog na ʼn vermiste persoon kan bespoedig word as geliefdes dié persoon se IMEI-nommer aan die polisie kan verskaf, maar wat is die nommer en kan dit gebruik word om mense op te spoor?
Helen Zille: ‘Ongelyke behandeling vir swart en wit in DA’
Zille kap ook na Mmusi Maimane, leier van die DA, in haar redes.