“Dit is nog in ʼn baie vroeë stadium en ons verwag dat die dodetal sal styg gedurende die fynkam van die gebou oor die volgende paar dae.”
Student keer in koma terug ná aanhouding
Die student se ouers het geen woord van hul seun gehoor sedert hy gevonnis is nie.
Pta-tiener deur tuinier en makker beroof
Hy het ook vir die tiener gesê hy is siek en het vir koffie gevra sodat hy “sy pille kan drink”.
Knysna-brande: Miljoene vir herstelwerk; Zuma besoek gebied
“Daar sal ook deurlopend ondersteuning gebied word aan die munisipaliteite wat tans die ergste geraak word deur die droogte.”
[Video] Panayiotou: Video-gesprek in hof gespeel
ʼn Gesprek tussen Christopher Panayiotou en Luthando Siyoni, die beweerde middelman in Jayde Panayiotou se huurmoord, is in April 2015 tydens ʼn geheime polisieoperasie op video vasgevang. Die volledige video volg onderaan die berig.
Vrou verdrink in Houtbaai-hawe
ʼn Plaaslike buurtwagbeampte het op die vrou afgekom waar sy in die water gedryf het. ʼn Ent weg het ʼn man, vermoedelik haar vriend, op die kaai gelê.
Drie vas oor R100 miljoen se dwelms
Drie mans is vasgetrek nadat daar glo dwelms ter waarde van ongeveer R104 miljoen in hul besit gevind is.
Voetganger sterf, twee beseer toe trok hulle tref
ʼn Vrou is dood en twee ander beseer toe ʼn vragmotor Woensdagoggend in Vereeniging in ʼn fietsryer en twee voetgangers ingeploeg het.
[Foto’s] Sannieshof-plaasaanvalle: Kyk uit vir dié ontsnaptes
ʼn Volskaalse soektog duur voort nadat drie vermeende plaasaanvallers Dinsdag uit die aanhoudingselle van die Sannieshof-polisiestasie ontsnap het.
[Foto’s] Reuse-brand woed in Londen; lewensverlies aangemeld
“Dit is die vreesaanjaendste ding wat ek nóg gesien het. Ek hoop hulle kon almal uitkry.”
Johann Botha-moord: Polisie maak deurbraak
ʼn Gedenkdiens vir Johann Botha word Donderdag gehou.
[Video] Volledige registrasie amptelik aan Akademia toegeken
Akademia het pas bekendgemaak dat dié Afrikaanse gemeenskapsuniversiteit nou volledig as hoëronderwysinstansie deur die DHET geregistreer is.
Bejaarde lê oornag vasgebind ná rooftog
ʼn 88-jarige vrou van Pietermaritzburg het ná ʼn huisroof byna ʼn dag lank beseer en vasgebind in haar huis gelê voordat haar huishulp Dinsdagmiddag op haar afgekom het.
Moody’s gradeer Eskom, banke af
Dit kom slegs ʼn dag nadat Suid-Afrika se vyf groot banke ook afgradeer is.
Nuuskommentaar: Burgeroorlog en persepsies oor grondhervorming, kolonialisme en ander
Intussen laai spanning in die gronddebat op en dit lyk nie of daar pleistertjies in die omtrek is nie. Inteendeel, die woord “burgeroorlog” oor dié kwessie het in die parlement ter sprake gekom en ’n groot storm ontketen.
Maak jou finansies só resessie-vry
Geldkenners deel uitstekende raad en wenke om vinnig jou finansies agtermekaar te kry en dalk sommer ʼn ekstra geldjie te begin verdien.
Foto’s van ma se een dag saam met seun voor sy sterf
Hoewel die geboorte goed verloop het en die paartjie verheug was om hul nuweling uiteindelik vas te hou, was die vreugde van korte duur.
Pta-bejaarde helder oordag in huis beroof
ʼn Bejaarde vrou van Centurion is Dinsdag helder oordag by haar huis deur twee mans oorval en beroof.
Ma ook vas ná peuter sterf
Die ma en stiefpa van ʼn 18 maande oue seuntjie is in hegtenis geneem nadat die peuter vandeesweek in Kaapstad dood is.
Polisiebestuur oor die kole gehaal oor kontrakte
“Hierdie ondersoeke is nie afgehandel nie want vriende beskerm vriende en dit is ʼn misbruik van posisies.”