ʼn Rusie het ontstaan en een van die studente het sy vriend met gholfstokke aangerand voordat hy hom met een van die stokke doodgesteek het.
Gigaba: ‘Niks verdags aan Guptas se burgerskap’
“Dit is nie waar dat minister Gigaba ‘die hekke vir die Gupta-familie oopgemaak het nie’. Die Gupta-familie is al sedert 2008 heeltydse inwoners in Suid-Afrika.”
Die wêreld in foto’s – 13 Junie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Bylmoorde: Saak lank uitgestel
Die saak is uitgestel aangesien die hof in reses gaan.
Vermiste man se liggaam gevind
Die liggaam van ʼn naakte man is Maandag in ʼn oop veld buite Centurion gevind.
[Video] ANC kap terug oor Zille se verskoning
“Dit ontmasker weer eens die ware karakter van die DA as ʼn rassistiese party, wat bestaan uit ʼn onveranderde spul rassiste sonder berou wat gelei word deur ʼn opsigter-leier sonder enige werklike mag,” het die ANC gesê.
Bylmoorde: Hof hoor oor merke in moordhuis
“Ek kan nie presies onthou waar ek op die trappe was toe ek die byl gegooi het nie en ook nie waar presies dit getref het nie.”
Steeds geen teken van vermiste stadsbeplanner
Die soektog duur voort na Jaco Prins (42), stadbeplanner en pa van ʼn dogtertjie, wat verlede Maandag spoorloos aan die Oos-Rand verdwyn het.
Polisie sê oor ‘ontvoerings by skole’
Daar is tans verskillende inskrywings van dié aard wat op sosiale media versprei word, maar in een van die inskrywings word beweer ʼn Toyota Quantum-voertuig word deur die ontvoerders gebruik om die skoolkinders te teiken en te ontvoer.
Vrou (70) wreed op kleinhoewe aangeval
“Die vrou kon nie sonder ʼn loopraam beweeg nie, maar die aanvallers het daarop aangedring dat sy saam met hulle deur die huis kruip terwyl hulle dit geplunder het.”
Sannieshof-plaasaanvalle: Verdagtes ontsnap
Die verdagtes, wat vroegoggend ontsnap het, is in hegtenis geneem in verband met twee gru-plaasaanvalle naby Sannieshof.
Arbeidshof lewer ‘historiese uitspraak’ oor metaalbedryf
Die arbeidshof het Dinsdag uitspraak gelewer oor die vakbond Solidariteit se aansoek om die bedingingsraad vir die metaal- en ingenieursbedryf (MEIBC) onder administrasie te plaas in ʼn poging om die bedingingsraad van bankrotskap te red.
Een van tweeling vermis, moontlik ontvoer
Die Valke en polisie het kragte saamgesnoer en ondersoek ʼn saak van ontvoering, verkragting en aanranding van ʼn 19-jarige man en sy tweelingsuster.
[Foto’s] Aardbewing skud Griekse eiland
Die aardbewing is ook in die weste van Turkye, insluitend Istanboel, gevoel.
Zille sê jammer oor twiet
Maimane het intussen ook sekere aankondigings oor Zille se toekoms in die party gemaak.
[Foto’s] Knysna-brande se verwoesting
Die brande wat in Knysna en ander omliggende gebiede gewoed het, het grootskaalse skade aangerig en lewensverlies tot gevolg gehad.
[Video] Boer se ongewone ‘waghond’ maak opslae
Baie boere hou kwaai honde aan om hulle teen plaasaanvalle te beskerm, maar ʼn boer van die Hoopstad-distrik in die Vrystaat het ʼn stap verder gegaan om die veiligheid op sy plaas op te skerp.
Man wat seun aan die brand steek gesoek
“Hulle is glo met toue aan ʼn boom vasgemaak waarna daar paraffien oor hulle uitgegooi is.”
Nuuskommentaar: His Master’s Voice val – slegte week vir leiers
Oor die wêreld heen kom leiers, en selfs van die grotes, onder druk. Soms kom die druk onverwags. Dra hierdie druk by tot die druk wat op pres. Zuma geplaas word om die hasepad te kies, of is ons eie posisie nog te veel in isolasie?
Zille en Maimane spreek media saam toe
Dit kom nadat Zille verlede week geskors is.