Blade Nzimande het gesê hy vind dit baie interessant dat niemand nog na vore gekom het om te sê die e-posse is vals nie.
Tafelberg-lyk: Vrou se identiteit bekend
“Haar warmte en volgehoue ondersteuning sal gemis word deur almal wat haar geken het.”
Molefe hof toe oor afdanking
Brian Molefe, wat verlede week uit sy pos as uitvoerende hoof van Eskom afgedank is, sleep nou sy voormalige werkgewer en minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, hof toe.
Drie sterf, 4 beseer in Gauteng-botsing
Drie mans is Sondag dood en vier ander beseer nadat drie voertuie ongeveer 9 km buite Carletonville in Gauteng gebots het.
12 vas ná Londen-terreuraanval
Twaalf mense is in hegtenis geneem in verband met die terreuraanval Saterdagaand op die Londen-brug in Londen, Engeland.
Metrobeampte dood gevind
ʼn Saak van moord word ondersoek nadat ʼn lid van die Tshwane Metropolisie (TMPD) se liggaam Saterdag in die vroeë oggendure met ʼn koeëlwond in sy voorkop gevind is.
Londen-terreuraanval: Dodetal styg
“Vandag is ons verby alle grense verenig in ons skok en hartseer, maar ook in ons vasberadenheid.”
[Video] Comrades: Camille Herron wen vrouetitel
In die laaste 500 m van die wedloop het Herron toeskouers laat wonder of sy wel die wedloop gaan wen toe sy ophou hardloop het voordat sy heeltemal oor die eindstreep was.
Zuma ontken hy het ‘paleis in Dubai’
Volgens die mediaberig het die Gupta-familie vir pres. Jacob Zuma ʼn herehuis van R330 miljoen in die eksklusiewe landgoed, Emirates Hills, in Dubai gekoop.
[Video] Comrades: Bongmusa Mthembu eerste oor wenstreep
Die Suid-Afrikaner Bongmusa Mthembu het Sondagoggend weggestap as die manswenner van die 2017 Comrades Marathon.
Sanco: ‘Zille moet afgedank word’
“Ons is glad nie beïndruk met Zille se skorsing nie, want die DA se dissiplinêre prosesse is net toesmeerdery.”
Vrou (19) sterf toe drie voertuie bots
ʼn Vrou is dood en vier ander mense beseer nadat drie voertuie Saterdag in George in die Wes-Kaap gebots het.
Vrou sterf toe sy van rowers vlug
ʼn Vrou is Saterdagaand dood nadat sy op die N3 in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal deur ʼn voertuig getref is.
[Foto’s] Nóg ʼn terreuraanval ruk Londen
“Ons het twee mans met groot messe buite die restaurant gesien. Hulle het net mense begin steek. Ons het geskree ‘stop, stop!’”
Egpaar met kettings vasgebind tydens plaasaanval
Volgens die polisie is die man 87 jaar oud en sy vrou 79 jaar.
Jongste brandstofpryse aangekondig
Motoriste kan ʼn effense verligting te wagte wees wanneer die jongste brandstofpryse volgende week in werking tree.
Zille kap terug oor ‘skorsing’
“Ek sal nie geboelie word om te bedank of myself te inkrimineer nie.”
Vrou steeds in hospitaal ná NW-plaasaanval
“Sy het vir hom gesê sy gaan hom skiet, toe sê hy vir haar in Afrikaans: ‘Skiet maar, ons kom vir jou.’ Al wat sy kon doen, was om angsbevange daar te sit en wag met die wete iemand is op pad om haar dood te maak.”
TV-vrou se man verloor byna arm ná fratsongeluk
“Die dokter wat hom geopereer het, het gesê sy is verbaas dat ek hom betyds by die hospitaal gekry het voordat hy doodgebloei het.”
Helen Zille geskors
“Ons lewe in ʼn baie brose demokrasie wat beteken ons openbare verteenwoordigers moet, te alle tye, sensitief wees teenoor die geldige woede wat ons mense steeds voel oor ons verlede en sy nalatenskap.”