Die Pentagon het Donderdag gesê hy het ʼn groot bom in Afghanistan gebruik op ʼn tonnelkompleks van die Islamitiese Staat in Nangarhar-provinsie.
Zuma, Mbete sê oor ‘geheime stemming’
Pres. Jacob Zuma en die speaker Baleka Mbete het Donderdag repliek gelewer op die UDM se aansoek by die konstitusionele hof dat ʼn mosie van wantroue in die parlement deur middel van ʼn geheime stemming moet geskied.
Halfmiljoen handtekeninge vir DA se #NoConfidence-petisie
Die Demokratiese Alliansie (DA) het Donderdag gesê sy #NoConfidence-petisie teen pres. Jacob Zuma, wie se onlangse middernagtelike kabinetskommeling wye reaksie uitgelok het, is deur meer as 500 000 mense onderteken.
Watertoestand in Nelson Mandelabaai ʼn ‘krisis’
Inwoners van Nelson Mandelabaai kan hulself voorberei op strenger waterbeperkings binne die volgende week, aangesien die stad op die rand van ʼn “krisis” staan.
Gauteng-polisie op soek na gewapende rowers
ʼn Groep gewapende mans, geklee in polisie-uniforms, het Donderdag ʼn onbekende bedrag geld gebuit tydens ʼn kontant-in-transito-rooftog in Rosslyn, Pretoria.
Busstaking: Minister vra taxi’s om gestrande pendelaars te help
Joe Maswanganyi, minister van vervoer, het Donderdag gesê sy departement moes met taxiverenigings vergader om hul dienste aan te bied vir pendelaars om tydelik die druk te verlig wat deur die busstaking veroorsaak word.
Vyf geskiet tydens beplande rooftog
Sewe mans is in hegtenis geneem nadat ʼn skietgeveg Donderdagoggend tussen polisiebeamptes en vermeende rowers by ʼn supermark in Ogies in Mpumalanga uitgebreek het.
SA jagter vermis: ‘Menslike oorskot gevind’
Menslike oorskot is in twee krokodille gevind wat geskiet is in die omgewing in Zimbabwe waar Scott van Zyl, ʼn professionele jagter van Limpopo, Vrydag verdwyn het.
Skilpad veroorsaak chaos in Bfn
ʼn Veearts is ook na die toneel ontbied om na die beseerde skilpad om te sien.
Die wêreld in foto’s – 13 April 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
‘Oorskot in massagraf nie dié van stropers’
SANParke het die EFF se bewerings ontken dat die menslike oorskot wat in ʼn massagraf in Bosbokrand gevind is, dié van vermeende stropers is wat in die Krugerwildtuin doodgeskiet is.
Modimolle-aanval: ‘Ek het gedink hulle gaan my doodmaak’
“Hy het nie ʼn woord gesê nie. Net die pistool opgetel en my geskiet.”
Nuwe waarnemende Valke-hoof aangestel
Fikile Mbalula, minister van polisie, het Donderdag die aankondiging by ʼn mediakonferensie in Pretoria gemaak.
Terugslag ná leeuaanval: Ouers bid vir wonderwerk
Kristian Prinsloo, die Pretoriase leerder wat Saterdag deur ʼn leeumannetjie aangeval is, se ouers het ʼn beroep gedoen dat almal sal intree en aanhou om vir hul 11-jarige seun te bid.
Nuwe afsnydatum vir grondeise voorgestel
“Enige voorgestelde wetgewing behoort op elke amptelike webwerf van die Suid-Afrikaanse regering te wees en nie op ’n politieke party se webwerf nie.”
Vissermanne vind toeris se lyk met haaibytmerk
ʼn 68-jarige man van Oostenryk se liggaam is Woensdag in die see gevind nadat hy vermis geraak het terwyl hy gaan skubaduik het.
Valke-hoof moet pos ontruim
“Ons versoek al lankal dat hy uit sy posisie verwyder moet word weens sy ongeskiktheid om in die pos te dien en sy prosedureel gebrekkige aanstelling.”
Nuuskommentaar: Zuma se SA en die werklike SA
Die ampseed beteken vir Zuma nie die papier waarop dit staan nie.
Verlam ná duikongeluk: ‘Ons vat dit dag vir dag’
“Ek dink Rudi het eintlik baie seerder gekry as wat ons onmiddellik besef het.”
Zuma: ‘Ek sal bedank as …’
“Hulle sal nie eens tevrede wees as die ANC ʼn nuwe leier kies nie.”