ʼn 68-jarige man van Oostenryk se liggaam is Woensdag in die see gevind nadat hy vermis geraak het terwyl hy gaan skubaduik het.
Valke-hoof moet pos ontruim
“Ons versoek al lankal dat hy uit sy posisie verwyder moet word weens sy ongeskiktheid om in die pos te dien en sy prosedureel gebrekkige aanstelling.”
Nuuskommentaar: Zuma se SA en die werklike SA
Die ampseed beteken vir Zuma nie die papier waarop dit staan nie.
Verlam ná duikongeluk: ‘Ons vat dit dag vir dag’
“Ek dink Rudi het eintlik baie seerder gekry as wat ons onmiddellik besef het.”
Zuma: ‘Ek sal bedank as …’
“Hulle sal nie eens tevrede wees as die ANC ʼn nuwe leier kies nie.”
Man aangekla ná twee hom op plaas oorval
ʼn Saak is teen ʼn 52-jarige man van Limpopo aanhangig gemaak nadat hy en sy vrou Donderdag in die vroeë oggendure op hul plaas in die Letsitele-gebied deur twee aanvallers oorval is.
Raadslid, GPF-lede hoor hul lot ná moord
Die polisie het ʼn wenk ontvang dat lede van die gemeenskap ʼn man, wat daarvan verdink word dat hy batterye gesteel het, aanrand.
Padgebruikers gewaarsku voor Paasnaweek
Daar sal 18 819 verkeersbeamptes ontplooi word.
Vier vas vir renosterhorings in enjin
Die eienaar van die voertuig het glo weggehardloop en in die nabygeleë bosse probeer vlug, maar hy is gevang.
Vyf in hof ná wrede moord op paartjie
“As dit moontlik was, sou ek wou gehad het hulle moet gehang word.”
Mosie van wantroue teen Zuma uitgestel
Baleka Mbete, speaker van die parlement, het ingestem dat die mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma uitgestel word.
Aanklagte teruggetrek ná klapper in seun (12) se gesig ontplof
Die aanklagte teen twee broers van Port Elizabeth, wat daarvan beskuldig is dat hulle ʼn 12-jarige seun opdrag gegee het om ʼn klapper aan te steek wat daarna in sy gesig ontplof het, is Woensdag voorlopig teruggetrek.
‘Speaker ontduik versoek oor mosie teen Zuma’
Die DA het Woensdag gesê Baleka Mbete, speaker van die parlement, ontduik met opset opposisiepartye se versoek dat ʼn mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma uitgestel word, in ʼn poging om Zuma te beskerm.
Scott-Crossley eers later verhoor
Mark Scott-Crossley het Woensdag weer in die Lenyeye-landdroshof naby Tzaneen in Limpopo verskyn.
Twee vas ná rooftog by winkelsentrum
Die twee verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die rooftog by die winkelsentrum, kan moontlik met verskeie ander ernstige geweldsmisdade in die gebied verbind word.
[Video] Drie sterf toe trokke brand ná botsing
“Twee vragmotors, waarvan een chemikalieë vervoer het, het reg van voor gebots en ontplof.”
Ouers vra gebede vir kritieke Pta-skoolseun ná leeuaanval
“Ons is so bly sy ouma was daar. Haar dapperheid het ons seun se lewe gered.”
[Video en foto’s] Opposisie verenig teen Zuma
Duisende mense het Woensdag vanaf Kerkplein na die Uniegebou opgeruk en geëis dat pres. Jacob Zuma moet bedank.
‘Sluipmoord-poging’ op politikus
‘Daar is ʼn georkestreerde plan om enige iemand wat hul uitspreek teen die ANC te laat stilmaak.’
Een vas ná rowers man skiet
Die man wat Dinsdag tydens ʼn huisbraak in Modimolle (Nylstroom) in Limpopo geskiet is, sterk tans in ʼn hospitaal in Pretoria aan.